Рет қаралды 184
🔥➡ AANDAG GEMEENTE LERAARS
Het jy uitdagings met jou aanbiddingspan?
▶ Geestelik?
▶ Musikaal?
▶ Konneksie-gaping met die gemeente tydens aanbidding?
Wil jy hulle toerus maar jy weet nie altyd HOE nie?
LOER gerus na hierdie video - ek bied graag 'n oplossing vir jou.