In hierdie episode jag Adam Tas 'n bosvark en 'n rooibok saam met 'n legende: Danie Rossouw.
Пікірлер: 11
@nielrossouw783117 күн бұрын
Dankie manne dat ons stadsjapies jul avontuur kon deel. Meat Eater was lank my gunsteling reeks op KZfaq, maar Byt en Buskruit het dit sopas onttroon. Welgedaan!
@johanherbst79389 күн бұрын
Awsome Adam dit was nou so lekker om die video te kyk die manne wat saam jou was bravo bravo en rooi baard se kos genaade dit het so lekker geluik
@cobusdurand1895Ай бұрын
Dankie manne julle laat ons Afrikaners met n trotse hart!!!
@eugenesamsonsa6445Ай бұрын
Rooibaard Baie dankie vir jou advies.❤ wyse man
@vliegvlerkАй бұрын
Great op Maroela Media. Dankie.
@SafariHuntАй бұрын
Julle is ysters dankie vir 'n lekker video......trots Afrikaans
@izakcelliers7307Ай бұрын
Daan is big boy!!!
@pietskiet243Ай бұрын
So lekker om laevelder te wees
@vliegvlerkАй бұрын
Adam.Ons benodig nou ook die resepte? In More. Altyd n vooreg om die prograg te kyk.
@vliegvlerkАй бұрын
Sal ook n bosvark Jag. Het in hulle vasbgeloop in Heidelbergkloof op die strap route.
@ryanfreemantle4303Ай бұрын
Love all this content, really appreciate that something local is right up there with the likes of @deermeatfordinner and @acevideos. Well done, keep it up.