Appel - Foute (Amptelike Musiekvideo)

  Рет қаралды 5,669,270

Appel

Appel

Жыл бұрын

Koop/Luister 'Foute' hier - Appel.lnk.to/WilleDingMB
Volg Appel op sosiale media:
Facebook - APPELchristo...
Instagram - appelmusiek?igs...
TikTok - www.tiktok.com/@appelmusiek1?...

Пікірлер: 139
@tiaandupreez
@tiaandupreez Жыл бұрын
🍎Appel mag dalk "Foute" maak.. Maar met nuwe musiek vrystellings maak hy nooit FOUTE nie. #ElkeLiedjie Is 'n #Treffer
@gysthomas8321
@gysthomas8321 4 ай бұрын
Appel vir president..!!!!!
@quintonskrywer1948
@quintonskrywer1948 8 ай бұрын
Namibia Approves!!!!!!!!!!!! Sien jou by die liefde by nam fees
@edg3one
@edg3one 8 ай бұрын
Beie dankie ek ben nederlands en deze muziek ekt cool, :)
@danievanderwesthuizen9272
@danievanderwesthuizen9272 Жыл бұрын
Jys op n ander vlak elke song is n hit as jy hom eerste keer hoor en jy wil saamsing daan weet jy dis n hit
@christophkotze360
@christophkotze360 Жыл бұрын
🙏🙏🙏
@kimberlyhandley
@kimberlyhandley 9 ай бұрын
​@@christophkotze3600l
@pieterfourie8113
@pieterfourie8113 8 ай бұрын
​@@christophkotze360u uther by bidder xxxxc.
@nadinehoogenboezem4798
@nadinehoogenboezem4798 7 ай бұрын
Yeessss. Fave Afrikaans sanger
@user-ze3lm8wn3d
@user-ze3lm8wn3d 5 ай бұрын
om hierdie liedjie in Desember te speel is die beste
@kerstin8856
@kerstin8856 11 ай бұрын
Am liebsten dabei sein. Macht weiter so coole Musik und Videos
@lindiewilliams3414
@lindiewilliams3414 4 ай бұрын
7 maande terug en ek kom nou eers agter ek is in hierdie video 😂😂uitstekend liedjie en flippin lekker tyd gehad daai dag❤❤ dankie Appel vir die lekker tyd en die feature 😂❤
@christiaanswanepoel3039
@christiaanswanepoel3039 Жыл бұрын
Appel se musiek IS ALTYD N TREFFER OP N TREFFER. BAKGAT APPEL
@user-wh8bb3ds8y
@user-wh8bb3ds8y Жыл бұрын
Baie dankie vir jou puik musiek Appel dit laat n mens lekker kuier .
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 11 ай бұрын
Dit Baie grate musiek ❤❤❤❤
@JacquesBotha11
@JacquesBotha11 8 ай бұрын
Foute 😂 Dis awsome, ons vriende en ek se nou "waar is dit lekker,Hier is dit lekker! Wat maak ons hierdie naweek, FOUTE!
@IngeRies-lo8kb
@IngeRies-lo8kb 9 ай бұрын
❤ I love it ek is in New Zealand
@AlrikaJordaan-fw2tz
@AlrikaJordaan-fw2tz 5 күн бұрын
❤❤Appel
@bernicerobinson4423
@bernicerobinson4423 11 ай бұрын
LOVE jou musiek APPEL😘😘😘😘😘🥰🥰😆😀😀😁😂😂🥲🥲🥳🥳🥳😆😆😉🥲🤨🤨🤩🤩🥳😉😆😆😆😉😊😆😅😉😊😊😋😘😘😅😆😘🥳🤩🥰😆
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 11 ай бұрын
Baie dankie vir die musiek 😊❤️
@nadinebooysen1984
@nadinebooysen1984 5 ай бұрын
Lekkkkkkker music en ek en my pa sing hom vlod
@adriaanredelinghuys3084
@adriaanredelinghuys3084 10 ай бұрын
Hierdie was my oorlede broer se song!!!!
@tgisthegoat889
@tgisthegoat889 2 ай бұрын
Ek was die tweede crowd om die lied te hoor❤
@anneketaljaard8448
@anneketaljaard8448 Ай бұрын
APPEL EK IS I FAN ❤❤❤❤❤❤❤😄
@rynhardtmattheus1209
@rynhardtmattheus1209 Жыл бұрын
Nou wag ons net om hom te hoor in vol!🕺🏻🕺🏻🕺🏻
@hendrodutoit
@hendrodutoit Жыл бұрын
Jaaaaaaa!
@malindaappel1968
@malindaappel1968 2 ай бұрын
My van is Appel en bky in Darlingstraat, al die pad van Aberdeen, ini hartjie van die Karoo.
@poenarodgers5293
@poenarodgers5293 11 ай бұрын
Net soos Appel dit kan doen. Great
@nadiadewet964
@nadiadewet964 3 ай бұрын
Baie baie mooi
@USG07
@USG07 Жыл бұрын
Appel jy is n uitstekende sanger en jou musiek is nog altyd goed🙌
@johanvanrensburg4136
@johanvanrensburg4136 Жыл бұрын
dit is
@zachjackson2643
@zachjackson2643 9 ай бұрын
​@johanvanrensburg4136 00000000p0
@eduandietzsch8696
@eduandietzsch8696 8 ай бұрын
IS SO
@nadinehoogenboezem4798
@nadinehoogenboezem4798 7 ай бұрын
Stem saam
@MandaEngelbrecht-bk6ol
@MandaEngelbrecht-bk6ol 6 ай бұрын
Sfh
@danievantonder4674
@danievantonder4674 Жыл бұрын
Was die wag die moeite werd ou appel !!! Geluk met die nuwe pragtig video !!! Onse eie mense broer ! Groete uit 🇨🇦
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 11 ай бұрын
Dankie ❤❤❤❤❤😊
@MandaEngelbrecht-bk6ol
@MandaEngelbrecht-bk6ol 6 ай бұрын
Gxkf😅😅
@bertiegeldenhuys6435
@bertiegeldenhuys6435 6 ай бұрын
❤❤
@WesleyDyer-di3cx
@WesleyDyer-di3cx 3 ай бұрын
Cool song
@windhoekboer207
@windhoekboer207 11 ай бұрын
Dit is baie mooi liedjie ❤
@ChrisNel-vq8uh
@ChrisNel-vq8uh Ай бұрын
Da vat hy
@johanlucas3532
@johanlucas3532 Жыл бұрын
Baie dankie jou musiek is puik
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 11 ай бұрын
Ek lief your comment ❤😊
@francois5380
@francois5380 10 ай бұрын
Ja nee, weet nie op watse Vlak Jy is nie..... MAAR Hou so Aan..... One of the BEST........
@henryndimi6099
@henryndimi6099 6 ай бұрын
Dankie Appel.
@karinavisser7708
@karinavisser7708 9 ай бұрын
Kom ons neem maar die pad Daar na Darling straat My bees, my broertjie My ka me raad Ek raak skoon mis moedig As ons politics praat Kom ons hou dit maar Dan vir 'n ander dag Want dit en bakleiery Loop hand aan hand Wat maak ons hierdie naweek Ou grootte Foute, foute Want die kurpers Kom weer kant toe Ja foute foute Toe kyk ek wragtig weer Na haar se boude, boude Toe my vrou om die draai kom Weet ons hier val houe houe Wat maak ons hierdie naweek Ou groot te Foute, foute Want die kurpers Kom weer kant toe Ja foute foute Toe kyk ek wragtig weer Na haar se boude, boude Toe my vrou om die draai kom Weet ons hier val houe houe My Kwagga, Ou groot leeu My Bergvalas Onthou jy die karpe Wat ons langs Harties vang Super Cast en 'N stukkie Tiger nut Laat die kurpers bo die water Op aandag staan Wat maak ons hierdie naweek Ou groot te Foute, foute Want die kurpers Kom weer kant toe Ja foute foute Toe kyk ek wragtig weer Na haar se boude, boude Toe my vrou om die draai kom Weet ons hier val houe houe Wat maak ons hierdie naweek Ou groot te Foute, foute Want die kurpers Kom weer kant toe Ja foute foute Toe kyk ek wragtig weer Na haar se boude, boude Toe my vrou om die draai kom Weet ons hier val houe houe Kaptein, kaptein Die klok het gelui Dis tyd dat ons paaie Vir dertig dae skei Gaan maak nou maar vrede In jou eie huis Ons maak weer so As die salaris in kruip
@MandaEngelbrecht-bk6ol
@MandaEngelbrecht-bk6ol 6 ай бұрын
Sturuuhdrjddejzz❤😊😂😊
@vocalevents8756
@vocalevents8756 Жыл бұрын
Best of the Best!!
@leilanismith6485
@leilanismith6485 Жыл бұрын
Nice song kannie wag vir die volginde show nie🎉❤
@timonlamprey29
@timonlamprey29 Жыл бұрын
Lekker man gooi kole die naweek😜
@SebbyJansenVanVuuren
@SebbyJansenVanVuuren 10 ай бұрын
Dis reg te waar ñ mooi liedjie.. lekker Apple
@alberttshishonga5177
@alberttshishonga5177 3 ай бұрын
Best music
@andreverwey6600
@andreverwey6600 2 ай бұрын
Nice 👌👌🤣🤣🤣🤣
@adschutte1445
@adschutte1445 Ай бұрын
Lekker appel musiek
@linettehuman3050
@linettehuman3050 9 ай бұрын
Jy is die bests appel😂❤
@janke-marivermaak1058
@janke-marivermaak1058 Жыл бұрын
Dit is tops❤🎉
@user-mn2jd5zt5s
@user-mn2jd5zt5s 10 ай бұрын
Apple jy is n amazing sanger ❤ ek love you music 😂❤ jy is n ster apple maar ek wil he jy moet asb vir my n song sing wat ek vir my ex kan sing want hy is n doos ❤jammer vir my taal😢❤
@jpfouche75
@jpfouche75 Жыл бұрын
Playlist toe met jou...🤟🤟
@mornevanzyl
@mornevanzyl Жыл бұрын
Johhh tnxxx uncle lank gewag vi di een
@mornevanzyl
@mornevanzyl Жыл бұрын
@ appel
@user-yf3qz5zv2e
@user-yf3qz5zv2e 7 ай бұрын
Dit is geoie musiek APPEL ❤🎉😊❤😂🎉
@snipercodex148
@snipercodex148 Жыл бұрын
AWEE. ek was daar!
@BakiTheman-hj5vh
@BakiTheman-hj5vh Жыл бұрын
Ya bro foute
@d_s_fishing_0167
@d_s_fishing_0167 10 ай бұрын
Uitstekend trots afrikaans❤
@randomvideos4300
@randomvideos4300 11 ай бұрын
730 000 views in 1 maand, well done
@SonjaFerreira-rs5hg
@SonjaFerreira-rs5hg 8 ай бұрын
Love jou musiek!!😅
@puffypirates4627
@puffypirates4627 5 ай бұрын
Glazing
@aobakwesekgothe9695
@aobakwesekgothe9695 3 ай бұрын
🇿🇦🇿🇦♥️
@reniermarx5905
@reniermarx5905 10 ай бұрын
lekker tune my maat!!
@braamdeklerk3812
@braamdeklerk3812 Жыл бұрын
Nice!
@janettameyer
@janettameyer Жыл бұрын
❤️💙❤️
@user-fu1nh5sz2t
@user-fu1nh5sz2t Жыл бұрын
😍😍😍😍😍😍😍😍😍😘😘😘
@albertoolwagen
@albertoolwagen Жыл бұрын
Ek is OP die vidio😮
@fortnitemups5820
@fortnitemups5820 Жыл бұрын
Ek like die sommer baie
@randomvideos4300
@randomvideos4300 11 ай бұрын
lekker tune die😂🔥
@EddieSosba
@EddieSosba 9 ай бұрын
Appel se musiek is baie Lekker altyd
@ZandreCoetzee-xx1ey
@ZandreCoetzee-xx1ey 7 ай бұрын
Grate oom dit is n mooi lietjie
@abeviljoen1900
@abeviljoen1900 10 ай бұрын
@Bella_love8
@Bella_love8 Жыл бұрын
My ma is mal oor die song😊😊
@user-zw8vk2ez1j
@user-zw8vk2ez1j Жыл бұрын
Nice song
@mialagrange1905
@mialagrange1905 10 ай бұрын
Oh my word appel ek love you misiek en foute is my niewe ginsteling en 2 is f 25
@lovesongCandice
@lovesongCandice Жыл бұрын
🎉
@jacquesvanrooyen7203
@jacquesvanrooyen7203 Жыл бұрын
lekker tune!
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 11 ай бұрын
So waar ❤❤
@EddieSosba
@EddieSosba 9 ай бұрын
Ek hou foute se musiek altyd se musiek vat my ver om te baie goed ding.
@gawiebotha5654
@gawiebotha5654 6 ай бұрын
Beste song ooit
@user-sf7rw7vs4b
@user-sf7rw7vs4b 9 ай бұрын
hierdie liekie is i lekkker liekie appel lekker kuier liekie🎙🎤🎵
@andreoberholster7905
@andreoberholster7905 11 ай бұрын
Ek huil Nou wat Ek Dori gemis😢😢😢
@adamgericke5580
@adamgericke5580 Жыл бұрын
Lekker Apple 🎉😂
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 11 ай бұрын
Julle dance mooi ❤😊
@princevegeta3325
@princevegeta3325 Жыл бұрын
Nee die antwoord is net appel.... wat ook al hy raak weet jy dis ñ hit. So dit beteken dat Appel is die leagend!!!! Song,Stage presents, crowed entertain! Top klas top klas!!!! Appel gaan nog op ons klein kinder se lippe wees
@christophkotze360
@christophkotze360 Жыл бұрын
🙏🙏🙏
@marnoopperman7575
@marnoopperman7575 Жыл бұрын
Appel jy maak lakker musiek lake dit Engelse en Afrikaanse
@noavanzwol8930
@noavanzwol8930 4 ай бұрын
VOC
@cheriadlam4297
@cheriadlam4297 11 ай бұрын
Is hierdie album op 'n cd beskikbaar???
@mornevanjaarsveld
@mornevanjaarsveld 3 ай бұрын
Appel jy Ken vir Josh
@mornevanjaarsveld
@mornevanjaarsveld 3 ай бұрын
Ek was all by jou huis saam josh
@tiaansteynberg
@tiaansteynberg Жыл бұрын
Ek kan nie waag nie my bra 🎉🎉🎉
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 11 ай бұрын
❤❤❤ DANKIE
@SchalkBruwer
@SchalkBruwer Жыл бұрын
Appel jou musiek is uitstekend! Trots Afrikaans!
@reneehavenga8717
@reneehavenga8717 11 ай бұрын
😊
@MandaEngelbrecht-bk6ol
@MandaEngelbrecht-bk6ol 6 ай бұрын
Syiwej 1:47
@mandabarnard4662
@mandabarnard4662 11 ай бұрын
Eish 😬
@user-gx6ll4mc7e
@user-gx6ll4mc7e Жыл бұрын
Imnandi lewei
@jcbezuidenhout5576
@jcbezuidenhout5576 29 күн бұрын
J.CHi👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻
@hendrodutoit
@hendrodutoit Жыл бұрын
Hello amil
@user-zk7pf8uh5b
@user-zk7pf8uh5b 9 ай бұрын
Ya munu
@melissabrown186
@melissabrown186 9 ай бұрын
ek het jou liedjie op my revue gespeel nonna
@clifftonkilian
@clifftonkilian 9 ай бұрын
Beste liekie ooit wat maak ons ons maak voute elke naweek
@johanvandermerwe9902
@johanvandermerwe9902 9 ай бұрын
An ons erens die cd kry???
@user-rz2kr4ov7h
@user-rz2kr4ov7h Жыл бұрын
Appel dis Briljant maar die groot seun Buffalo Reels is Reels 😂
@Drx-_-zues
@Drx-_-zues 6 ай бұрын
Look mesiek
@wernerkruger9709
@wernerkruger9709 Жыл бұрын
Sjoe nou gaan ek braai en dan maak ek somer foute foute en kyk na my vrou se lekker boude boude....
@michelleklaassen4637
@michelleklaassen4637 7 ай бұрын
Maloor die song. My 3 jarige laaitie Dans op die song! Jy mag maar songs sing en video's maak. Jys puik! 🎉😅
@stefanvandenberg329
@stefanvandenberg329 10 ай бұрын
dit is n leke song die
@JackDeklerk-sz4zb
@JackDeklerk-sz4zb 10 ай бұрын
Spoeg wolf
@vanessapieterse9748
@vanessapieterse9748 Жыл бұрын
Ek ken jou ma
@JirehDigitalMedia
@JirehDigitalMedia Жыл бұрын
Net jammer julle het ICHNUS se naam verkeerd gespel aan die begin van die video...
@christophkotze360
@christophkotze360 11 ай бұрын
Hy het sy naam so geskryf vir die editor ✍️ 😂
@dn822
@dn822 11 ай бұрын
Foute
@bertusjansevanrensburg4869
@bertusjansevanrensburg4869 11 ай бұрын
Da vat hy.appel jys n yster
@PaulinaVanWyk-qo7vp
@PaulinaVanWyk-qo7vp 7 ай бұрын
😂 die. Song. is oshime. Vi naweek 🎉
@ebenboshoff1180
@ebenboshoff1180 11 ай бұрын
Barkvallas varkballas jou naughty
@GameBoy-br8zr
@GameBoy-br8zr Жыл бұрын
first / eerste
Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo)
3:35
Appel
Рет қаралды 558 М.
Riaan Benadé - Vat 'n Bietjie
3:23
Riaan Benadé
Рет қаралды 11 МЛН
Когда на улице Маябрь 😈 #марьяна #шортс
00:17
it takes two to tango 💃🏻🕺🏻
00:18
Zach King
Рет қаралды 28 МЛН
I Need Your Help..
00:33
Stokes Twins
Рет қаралды 122 МЛН
Steve Hofmeyr Ikoon Konsert
0:33
Wynand De Villiers
Рет қаралды 322
Ricus Nel - Boerepompie ft. Snotkop
3:47
Ricus Nel
Рет қаралды 20 МЛН
Bok Van Blerk - Koue Voete En Warm Liefde
3:33
Bok van Blerk
Рет қаралды 11 МЛН
Appel - Dina
3:22
Appel
Рет қаралды 657 М.
Juan Boucher - Trein
5:55
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 2,2 МЛН
FATMAN - Vuil Coke
3:36
FATMAN
Рет қаралды 12 МЛН
Appel - Buffel Van Buffelsfontein (Amptelike Musiekvideo)
3:00
Когда на улице Маябрь 😈 #марьяна #шортс
00:17