Рет қаралды 192
Plaas TV / Farm TV
Die Thabazimbi Landbou- en Nywerheidskou word van 23-27 Julie aangebied en tydens hierdie skou vind die bekende beesskool ook plaas. Ons gesels met drs Pieter de Kock en Wynand Kruger van die Bosveld Afrikanerbees Studiegroep.