No video

Bernice West - Hemel Op Aarde

  Рет қаралды 1,881,732

Bernice West

Bernice West

Күн бұрын

'Hemel Op Aarde' nou besikbaar: BerniceWest.ln...
Facebook: / bernicewestmusic
Instagram: / bernicewest_
#BerniceWest #HemelOpAarde
Music video by Bernice West performing Hemel Op Aarde. © 2021 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd
vevo.ly/v11pjh

Пікірлер: 167
@baldwin9180
@baldwin9180 3 жыл бұрын
Een mooie en goede zangeres die zingt in de taal van Rembrandt, Jan de Witt en Jan van Riebeeck. Baaye dankie en groetjies uit Nederland. 🇱🇺❤️🇿🇦🙂👍
@aliciadupreez3303
@aliciadupreez3303 3 жыл бұрын
And she does it again 😍👏 Bernice sit SA se musiek op n ANDER level.
@maritzakriel1903
@maritzakriel1903 3 жыл бұрын
@@chaspmultimediaproductions1370 00000000000000 00
@amswan
@amswan 2 жыл бұрын
Ja. Die bodem. Slangkak bodem.
@gevoel8293
@gevoel8293 2 жыл бұрын
@@amswan Jaloesie want jy is hier....bring maar jou video uit dan kan ons jou beoordeel. lol
@antondeklerkdrtony3d412
@antondeklerkdrtony3d412 2 жыл бұрын
truly amazing 👏
@erniedeboer4026
@erniedeboer4026 2 жыл бұрын
@@amswan ek dink jys n doos met geen smaak vir goeie musiek.
@tiaandupreez
@tiaandupreez 3 жыл бұрын
Hemel Op Aarde = Wanneer Bernice West iets nuuts uitbring! ❤️👏🎶🔥🎵🙌
@brandonhoneb1460
@brandonhoneb1460 3 жыл бұрын
Baie Mooi. Met Liefde van Namibie🇳🇦.
@tiagomendesvisscher9030
@tiagomendesvisscher9030 Ай бұрын
Ontzettend goed!!! 👏🏽👏🏽❤️
@ants5845
@ants5845 3 жыл бұрын
Jy bly oortref! Dankie dat jy dit met ons deel 🤗💫🌷👑
@jadesade2126
@jadesade2126 3 жыл бұрын
Oh she's awesome!! God bless you more Berenice !!!
@jairusnouvel4780
@jairusnouvel4780 2 жыл бұрын
I don't understand anything, but so proud of you, Bernice!
@onsradio278
@onsradio278 2 жыл бұрын
Unieke stem, fantatsties ! Dit is nou 'n lekker luister !
@maryketheron9456
@maryketheron9456 3 жыл бұрын
Jou stem girl is hemel op aarde!!
@juanengelbrecht4362
@juanengelbrecht4362 3 жыл бұрын
As jy nog nog nooit reg was nie, was die jou eerste!
@sinenhlanhlamathe1311
@sinenhlanhlamathe1311 3 жыл бұрын
She is one my favorite artists, her album is amazing. Love from Durban, enanda
@simonmei7495
@simonmei7495 3 жыл бұрын
WOW, LOVE FROM CANADA!!
@shaunjennings3352
@shaunjennings3352 Жыл бұрын
what a stunning voice
@gaiamindandbeauty8123
@gaiamindandbeauty8123 2 жыл бұрын
Ek kani genoeg kry van die meisie kind se musiek nie! Sys so uniek en happy in haarself dis beautifull verby.
@fatih7170
@fatih7170 3 жыл бұрын
Loves from Turkey
@louwrensmuller2877
@louwrensmuller2877 3 жыл бұрын
Wow God het jou geseen met een amazing talent! Glo altyd in jouself en bly neederig jy is amazing dankie vir hierdie nuwe een dis awesome!
@ruantruscott2391
@ruantruscott2391 3 жыл бұрын
Definitief die vrou met die mooiste stem in die hele wye wêreld, wk love al jou musiek... keep up the great work❤️
@ChantelJute-bs7uw
@ChantelJute-bs7uw Жыл бұрын
Jy sing so mooi hoop on joy eendag the ontmoed jy is my rolmodel
@jasperjonker-iw1lg
@jasperjonker-iw1lg 12 күн бұрын
Moving hou so aan😊
@cameronvanniekerk4702
@cameronvanniekerk4702 3 жыл бұрын
Jy het ñ besonderse stem en ek is mal oor jou musiek .Jy is awesome en hou Afrikaanse musiek sê naam hoog.Love die song .
@abigailbriedenhann9660
@abigailbriedenhann9660 3 жыл бұрын
Die is 'n pragtige liedjie Bernice baie trots op jou 👏
@lorn2930
@lorn2930 2 жыл бұрын
Tellement rafraichissant ! Dankie van Frankryk
@tammydutoit3701
@tammydutoit3701 2 жыл бұрын
bernice ek moet se jou songs is amazing en die moves wat jy maak is ongelooflik mooi jou stem ook jy sing rerig baie mooi. daar is twee songs wat ek van hou en dit is kom binne en hemel op aarde
@denisechurchill958
@denisechurchill958 2 жыл бұрын
Baie Baie Mooi, wow dis stunning - dankie vir hierdie fantastiese lied - mwah God bless you sweetheart. I'm supporting you from South Korea, Seoul.
@zelmariebotha5131
@zelmariebotha5131 3 жыл бұрын
Jissss hierdie girl is awsome 🔥❤❤
@miekebester1994
@miekebester1994 3 жыл бұрын
Bernice West jyt jouself weer geoortref Ek love hierdie song !!!
@jacquesmeyer9467
@jacquesmeyer9467 5 ай бұрын
Dit tel punte om moeite te doen met ñ musiek video, baie dankie,dit wys jy waardeer jou "fans"❤
@elizebotha2420
@elizebotha2420 2 жыл бұрын
Mal oor die liedjie!!! What a hit!!! 🔥🔥🔥🔥💜💜💜💜
@carlaviljoen1419
@carlaviljoen1419 3 жыл бұрын
Beautiful! Hou aan wat jy doen en moenie anders jou afbring nie
@liamaybotha4703
@liamaybotha4703 3 жыл бұрын
Ja nee sy is die beste hou aan hard werk soos jy altyd doen
@zh_flicx8015
@zh_flicx8015 3 жыл бұрын
Finally its released saw this at the concert in bloemontein😍❤️😍 love jou bernice
@user-vz5jk3xk8d
@user-vz5jk3xk8d Жыл бұрын
Mens dis n diep song.Trane en n smile Dankie.
@melindaluyt8947
@melindaluyt8947 3 жыл бұрын
Baie mooi!! Gaan hom nog baie luister hier uit Australia!!
@juanengelbrecht4362
@juanengelbrecht4362 3 жыл бұрын
En ek van die maan af!
@MiwaldoGericke
@MiwaldoGericke 3 жыл бұрын
Absolutely beautiful! Again another amazing song, and brilliant music video!! Be Blessed Stay Strong Love the World
@flux202
@flux202 2 жыл бұрын
Never disappoints.
@renietadekock969
@renietadekock969 8 ай бұрын
love die song dis is soo flippen mooi love jou Bernice 🥰❤
@charmainefourie1265
@charmainefourie1265 3 жыл бұрын
Absolutely beautiful art!!!!!
@donaldreginaldellis6748
@donaldreginaldellis6748 7 ай бұрын
Stunning. You are brilliant. Just hope you do not change
@cornusduplooy6193
@cornusduplooy6193 3 жыл бұрын
Awesome!!!!
@lianekruger2066
@lianekruger2066 3 жыл бұрын
Wow so mooi love dit 🌻♥🐞🌟en love jou
@danielainslie3374
@danielainslie3374 3 жыл бұрын
Pure gold and world class.
@bernedinekoch9941
@bernedinekoch9941 3 жыл бұрын
Krulkop, jy rock❤️👍💐
@williambenade5270
@williambenade5270 2 жыл бұрын
Beyond beautiful enjoy your music. I'm not big on afrikaans music but your music is on my top favorites songs i enjoy. You have a beautiful voice you beautiful beyond And awesome.
@kaylapotgieter3344
@kaylapotgieter3344 3 жыл бұрын
OHHHH MY SOULLL!!👆👆👆❤️❤️❤️
@marcusdreyer7264
@marcusdreyer7264 3 жыл бұрын
I really love your songs I hope the world will love your songs Bernice😶👌👏👏🎼😤😫😫🙊👸👸
@MiaBrand
@MiaBrand 3 жыл бұрын
Ek kan nie wag vir hierdie nuwe een nie :D
@shanegemurr3125
@shanegemurr3125 3 жыл бұрын
Dis n baie mooi liedjie
@lostammer7866
@lostammer7866 3 жыл бұрын
Respect uit Rotterdam
@elizcahabig2984
@elizcahabig2984 3 жыл бұрын
So lank gewag maar was duidelik die moeite werd flippen nice go bernice
@ruannespach6189
@ruannespach6189 3 жыл бұрын
So mooi... Ek het hom al 3 keer geluister ❤️
@user-vz5jk3xk8d
@user-vz5jk3xk8d Жыл бұрын
Die Band🤗jy🤗die video perfekte verwerki g.En julle knock my socks off!Doen so voort !
@cathylubbe4969
@cathylubbe4969 Жыл бұрын
Sys amazing
@dylanthedrummer8473
@dylanthedrummer8473 3 жыл бұрын
Big fan music is great❤🥁🤗
@likahuman4876
@likahuman4876 2 жыл бұрын
Dis altyd lekker om na musiek te luister!
@ronaldovilla1471
@ronaldovilla1471 3 жыл бұрын
She's a vibe...jhy is awesome
@zarcokleynhans9654
@zarcokleynhans9654 3 жыл бұрын
Love this song!!!Love all of her songs❤️❤️
@trixswanepoel5627
@trixswanepoel5627 5 ай бұрын
Pragtig! SA se Shakira.. Jou en haar stem klink vir my amper soms dieselfde. En hierdie lied het woorde in wat my na my te vroeg oorlede man dink.
@darrellsnyman922
@darrellsnyman922 3 жыл бұрын
Extraordinary!!!!
@luckyRSA.
@luckyRSA. 2 жыл бұрын
what a song Bernice West 😉
@StevenShulman
@StevenShulman 3 жыл бұрын
Jys van die beste wat SA al gehad het! Wel gedaan👏😁
@donovanbirch8847
@donovanbirch8847 3 жыл бұрын
En Elandre Schwartz
@use23445
@use23445 3 жыл бұрын
@@donovanbirch8847 hys gayy
@Zorro-dc7pe
@Zorro-dc7pe Жыл бұрын
Bernice se videos is baie baie professioneel.
@chenejansen3592
@chenejansen3592 3 жыл бұрын
Awesome Bernice love dit!
@elnaburgerleroux6465
@elnaburgerleroux6465 3 жыл бұрын
Beautiful!!!
@tiaanjansevanrensburg143
@tiaanjansevanrensburg143 3 жыл бұрын
FIRE!!!
@juan-pierrevanderberg4639
@juan-pierrevanderberg4639 3 жыл бұрын
We'll freakin done Bernice West !!!!!!😊🙌💯
@schlix101
@schlix101 3 жыл бұрын
What a talent! Die uitspraak is soms 'n bietjie onduidelik maar die stem maak op daarvoor.... 'n duisend keer! - Well gedaan.
@allannortje6440
@allannortje6440 Жыл бұрын
....Want Bernice het die Heilige Gees By Haar
@Somebody._.000
@Somebody._.000 2 жыл бұрын
Dit is baie mooi musiek.
@nicolesolomons.2659
@nicolesolomons.2659 3 жыл бұрын
ii love this girl so much ❤😘.
@dylansa858
@dylansa858 3 жыл бұрын
Jys en jou musiek is amazing🙏
@izellelamprecht8237
@izellelamprecht8237 3 жыл бұрын
STUNNING 💜💜💜💜💜💜
@nhviper2171
@nhviper2171 3 жыл бұрын
full of passion Ausm stuff keep up the good work
@KomOnsLees
@KomOnsLees Жыл бұрын
Die lietjie is net so mooi soos die video! Sooooooo mooi!!
@gillowens24
@gillowens24 3 жыл бұрын
she is fanatics
@carissaspies3114
@carissaspies3114 3 жыл бұрын
Well done!!!!! Die is weereens n wenner treffer
@dalidacoetzee1430
@dalidacoetzee1430 6 ай бұрын
ek lief jou
@stephaanjordaan4239
@stephaanjordaan4239 2 жыл бұрын
Al wat ek kan se is WOW..
@annaleebeukes
@annaleebeukes 3 жыл бұрын
Baie mooi, altyd mooi
@anne-marienagel9806
@anne-marienagel9806 3 жыл бұрын
Awesome talent!!
@ruanjoubert234
@ruanjoubert234 3 жыл бұрын
Fire 🔥
@razortoothbaits8927
@razortoothbaits8927 3 жыл бұрын
Awesome ... Gatskop mooi !!!
@rachellelubbe363
@rachellelubbe363 3 жыл бұрын
👏🏻🥁🥁🥁 Wow
@clintonnienaber5840
@clintonnienaber5840 Жыл бұрын
Ek love hierdie lietjie
@roberto-ix9sy
@roberto-ix9sy 3 жыл бұрын
bernice mis nooit!😻🔥😭
@haasjeskopboerdery6631
@haasjeskopboerdery6631 3 жыл бұрын
awesome
@tonygovindsamy1520
@tonygovindsamy1520 3 жыл бұрын
My first time listening to Berenice 🙈 From Durban 😁 awsome video 🤞
@rochelleengelbrecht5155
@rochelleengelbrecht5155 2 жыл бұрын
Die song is ongelooflik! Kan jy dalk die official audio's ook release van die songs met musiel videos? En dalk 'n paar videos met lirieke?
@scholtzbuys9854
@scholtzbuys9854 3 жыл бұрын
Gotta say first time I actually like Afrikaans music! Something new!
@kirkchristensen
@kirkchristensen Жыл бұрын
Bernice west my frist music teacher was ms west in co springs I'm a Christensen decendant and played rugby I sa
@Vboer7
@Vboer7 3 жыл бұрын
Amazing 🥵woorde baie diep . Ma nice🎵🥁🎧🎤🎶🎶🎶🔊📻🎷🪕🎸🪗🎹💽📸
@georgenorris2922
@georgenorris2922 2 жыл бұрын
AWESOME
@VickiFourie1
@VickiFourie1 3 жыл бұрын
Sal jy verstaan as ek jou in die nag dalk agter los Uitgeknip in die eenvoud jou seer in die ruimte gepos Want jou stiltes verstaan my nie Ek wou praat maar jy antwoord nie Sal jy padlangs loop as ek jou dan moet verlaat Steeds 'n goeie daad pleeg en die mense om jou vermaak Ons was goud maar nie kleurvol nie Ons was een maar nie eerlik nie Hemel op die aarde Gooi my kleed my in genade Op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas Hemel op aarde Hier's 'n dubbellyn getrek ek hoor jou aan die ander kant Jy het my dan afgemerk ek was die einde op jou liefdespant Ek het probeer maar jy was uitverhuur Als gegee maar jou hart was te duur Hemel op die aarde Gooi my kleed my in genade Op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas Hemel op aarde Oeh ek verlang dan na wat ons een(saam) was Jou woorde het my klei gemaak Totdat ek jou kon pas Maak vry die las Hemel op die aarde Gooi my kleed my in genade Op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas Hemel op aarde Op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas Hemel op aarde
@jacquesvisagie8411
@jacquesvisagie8411 2 жыл бұрын
Amazing verby 💯
@ruanniemann8984
@ruanniemann8984 3 жыл бұрын
Bja bja kwaai love die song en die video
@andreakuhn6745
@andreakuhn6745 3 жыл бұрын
FOKKID 😜 Dis mooi!!!
@ferdiemeyer163
@ferdiemeyer163 2 жыл бұрын
Jy Rock💥💥💥
@lulipotentthoughts
@lulipotentthoughts 3 жыл бұрын
Love it🔥🔥
@ruanstrydom6602
@ruanstrydom6602 3 жыл бұрын
Wow love jou musiek girla hou aan sing
@markpaxton2088
@markpaxton2088 3 жыл бұрын
Klas musiek 👌
@truth7122
@truth7122 3 жыл бұрын
Bliksum dis goed
@JacobieHendricks-ye9qh
@JacobieHendricks-ye9qh 7 ай бұрын
I love you
@nicolasnel7788
@nicolasnel7788 3 жыл бұрын
@henromyburg6589
@henromyburg6589 2 жыл бұрын
Nell jou gebleekte persoon
Bernice West - Kom Binne
4:13
Bernice West
Рет қаралды 4,6 МЛН
Bernice West - Sonop-Blom
3:26
Bernice West
Рет қаралды 10 МЛН
UNO!
00:18
БРУНО
Рет қаралды 5 МЛН
Unveiling my winning secret to defeating Maxim!😎| Free Fire Official
00:14
Garena Free Fire Global
Рет қаралды 9 МЛН
Challenge matching picture with Alfredo Larin family! 😁
00:21
BigSchool
Рет қаралды 43 МЛН
Blue Food VS Red Food Emoji Mukbang
00:33
MOOMOO STUDIO [무무 스튜디오]
Рет қаралды 9 МЛН
Summer songs to dance ~ Best songs that make you dance
54:17
A.C Vibes
Рет қаралды 10 МЛН
Bernice West on love, live music, and coffee
7:21
The Insider SA
Рет қаралды 2,5 М.
Dirk van der Westhuizen - Fairytale
5:00
Dirk van der Westhuizen Records
Рет қаралды 3,2 МЛН
Irene-Louise Van Wyk - Tekkies Brand
3:39
Irene-Louise Van Wyk
Рет қаралды 5 МЛН
Bernice West - O Kind
4:32
Bernice West
Рет қаралды 1,7 МЛН
Elandré - Vuur Op Die Water
4:56
Elandré
Рет қаралды 11 МЛН
Demi Lee - Jy Maak My Beter
4:00
Demi Lee Moore
Рет қаралды 2,9 МЛН
Bernice West - Die Hart
3:13
Bernice West
Рет қаралды 2,5 МЛН
Tarryn Lamb - Geheueverlies
4:02
Abbotsford Records
Рет қаралды 3,5 МЛН
UNO!
00:18
БРУНО
Рет қаралды 5 МЛН