Magdie Raats die eienaar van BLOSS voer 'n indiepte onderhoud met die sangers Bobby van Jaarsveld en Karlien van Jaarsveld. Hulle deel hulle gunstelinge en vertel meer oor mekaar.
Пікірлер: 2
@engelasan3 жыл бұрын
En hoekom nie pro gay wees nie! Dis tyd dat mense in die spieel beginne kyk en ALMAL ń plekkie in die son gun! Trust me, daar is ń plekkie vir almal!