BOER AMERIKA EP2 - NOU BEGIN DIE GROOT WERK EERS!!

  Рет қаралды 24,165

Wihan Le Hanie

Ай бұрын

Dagse,en welkom by Episode 2 van my BOER-AMERIKA reeks!
Ons is klaar met plant seisoen en dit raak vinnig duidelik dat plant-tyd die "makliker" werk was en dat die sweet gaan tap in die weke wat kom!
Kyk saam hoe ons spuit vir onkruid en die baie lekker werk van polypyp aanpak! Daar is ook baie ander goed wat tussen deur gebeur.
As jy van die video gehou het,like hom asb en subscribe ook op my kanaal,ek sal dit baie waardeur!
BOER-AMERIKA GROETE!

Пікірлер: 61
@joekramer3800
@joekramer3800 24 күн бұрын
Oh WOW Wihan. Jy's AWESOME jong ! Only a TRUE and PROUD South African BOER can manage to do what you guys are so proficiently doing over there. FAAAR from your loved ones, (all of us missing you guys big time !) CRAZY hrs for those long months and such VASBYT. Well done to you and all the fellow farm labourers from SA. I'm so VERY gratefull that you've compiled such a series of interesting and professionally compiled,edited and humourous snippets too. But your SUPER vibes/beats/music just tops it out, Wihan. You rock, soos net ins bore kan, Wihan ! My son, Alex is doing his 3rd contract through Golden Opportunities out in Casco, Wisconsin, up north. I can't wait for your third part, keep it up, as we continue to keep you all in our prayers. Vasbyt en go-4-it Thanx Joe
@TheBendixSA
@TheBendixSA 29 күн бұрын
Dis nou 'n awesome youtube channel om te volg. Thanks Wihan!
@meyrdupreez7456
@meyrdupreez7456 23 күн бұрын
Kerels julle is in die beste tyd van julle lewe. Ek was daar 2016-2021 en wens elke dag ek kan teruggaan. Geniet elke oomblik, werk hard, hou die Saffas naam hoog en maak daai dollars. Sit in afwagting vir nog videos, keep’em coming asseblief! 🤙
@alfredrider6752
@alfredrider6752 28 күн бұрын
Jis man ek hou baie van jou videos. Hou so aan! Groete uit Pretoria.
@JaxZeus
@JaxZeus 29 күн бұрын
Groete uit die Kaap!
@mississippifarmer4301
@mississippifarmer4301 28 күн бұрын
Goeie video. Jou page groei vinnig
@LouisLamont-zz1zg
@LouisLamont-zz1zg 19 күн бұрын
Great video, jy laat dit te goed en lekker lyk! Mense sal begin dink dis maklik om in Amerika te werk. Hou aan met die goeie werk
@DawidNaudeIrishSettler
@DawidNaudeIrishSettler Ай бұрын
Lekker man Lekker. Het tussen 2000 en 2005 by Jackson Harvesting in Oakwood Oklahoma gewerk. Beste 5 jaar van my lewe. Ek geniet die videos. Nou ja toe, maak mooi en veilig wees...🫡🤠🇮🇪 Ps. Ek sit self so nou en dan ń video of ietsie op...
@albertvanlingen7590
@albertvanlingen7590 13 күн бұрын
🇿🇦🇿🇦🇿🇦🥳
@neelsbrits9975
@neelsbrits9975 Ай бұрын
Op die spuit voor die reen , n ou Tolla van Der Merwe joke : "Hen ou Ven, jy het dit Net gemaak !" Wie onthou nog daai joke?! Gooi Mielies ! Jou videos is baaie nice !!!
@BrandonLaas-dt1uh
@BrandonLaas-dt1uh Ай бұрын
Hierdie is nou befok. Halo van Pretoria
@neill3074
@neill3074 Ай бұрын
Like die videos, keep them coming🔥🔥
@barend63
@barend63 17 күн бұрын
Hierdie manne WERK. Daar is nie tyd vir speel nie. Erge weer, groot muskiete, byt vliee, lang ure en dan die alledaagse dinge wat breek... Is nie 'n piekniek nie.
@henniefourie9730
@henniefourie9730 28 күн бұрын
Mooi julle boerseuns
@Jan-rr5hh
@Jan-rr5hh 28 күн бұрын
Groete uit Hoedspruit uit ! Julle manne maak ons trots !
@luanduplooy3774
@luanduplooy3774 18 күн бұрын
Nog n hoedspruiter hier
@baldwintheanchorite
@baldwintheanchorite 28 күн бұрын
lekker koud in die kaap, geniet dit
@michaelwinter5009
@michaelwinter5009 Ай бұрын
Jong ons is soooo trots op julle manne👍....my seun Chris Winter werk vir "Garry Fly" crop dusters....dit sal awesome wees as julle mekaar raak vlieg🤣
@wihanlehanie
@wihanlehanie Ай бұрын
Nice man ! MJ wat saam my werk het vir Garry Fly gewerk in 2019 haha
@pauli6570
@pauli6570 27 күн бұрын
Raak vlieg = crash 😂😂😂😂😂
@neill3074
@neill3074 Ай бұрын
Jou drone shots is flippen nice🔥
@charlvwalt
@charlvwalt 27 күн бұрын
Goeie werk manne!👍🏻
@Barto_Janpieter
@Barto_Janpieter 29 күн бұрын
Hallo dit is lekker te sien 'n boer in america
@tyf-scott2378
@tyf-scott2378 26 күн бұрын
Braai, Ek soek Braai
@hanrugerber5276
@hanrugerber5276 Ай бұрын
Like jou videos ...keep it going
@danielsmit6473
@danielsmit6473 Ай бұрын
Vokken trots Suid Afrikaners!! Love die hustle!!
@wihanlehanie
@wihanlehanie Ай бұрын
Straight!! Thanks man!
@andriserdyn6915
@andriserdyn6915 Ай бұрын
Goedkoop en duur seine maak ook n verskil. Die goedkoop sein reaggeer nie akkuraat op 20kmh nie
@AndreZA979
@AndreZA979 21 күн бұрын
Die Oranje Blanje Blou lyk mos nou mooi op so 'n F250!
@abrahambrits586
@abrahambrits586 24 күн бұрын
Dit is heerlik om na jou videos te kyk, ons geniet dit baie en dankie. Wat van 'n bietjie meer oor julle sosiale rond gaan as julle tyd af het en vir ons ouer garde bietjie rustiger musiek?
@WillieLeRoux-hr2tn
@WillieLeRoux-hr2tn Ай бұрын
Like jou video’s baie Julle maak suid afrika trots
@wihanlehanie
@wihanlehanie Ай бұрын
Baie dankie! 💪🏻
@user-en8jw4wb7k
@user-en8jw4wb7k 29 күн бұрын
ysters !!!!!!! wonder net wat se se die jean manne van die kaki kort broeke lol
@nashhoneybee
@nashhoneybee 29 күн бұрын
ek dink nie mense besef hoeveel tyd vat die "editing" deel van die videos nie.... so ek het n vraag, wanneer kry jy die tyd om jou videos te edit?? met die mal ure wat julle werk? well done though!!! dis actually entertaining, en jy praat nie net n klomp chol nie. Die drone footage doen dit vir my!!!!
@mississippifarmer4301
@mississippifarmer4301 28 күн бұрын
Editing vat baie tyd. Atleast 2 ure
@mornebrummer3358
@mornebrummer3358 Ай бұрын
Jyt iets beet hier pella. Met die regte kontakte kan jy 'n kyknet show begin😛
@wihanlehanie
@wihanlehanie Ай бұрын
Thanks man! Ja jis ek sal dit kwaai like. Moet net inkom by die regte mense!
@johnnydale6515
@johnnydale6515 16 күн бұрын
Waar is volgende video ? we mis you
@johannesgideonvanzyl8383
@johannesgideonvanzyl8383 26 күн бұрын
Wihan hoeveel Gal/acre sit julle uit vir daardie toediening? Great vids.
@wihanlehanie
@wihanlehanie 26 күн бұрын
Dit wissel baie van gewas en tipe gif wat ons neersit. Op die bone met roundup en dicamba sit ons 10gal/ac neer. Mielies se atrazine en halex mengsel dieselfde. Die baas jaag die rate klein bietjie op as daar baie onkruid is maar 99% van die tyd is dit tussen 10-12gal/ac.
@duncanfishing3441
@duncanfishing3441 21 күн бұрын
Jy ispereer my baie ek is ń jong plaas seun ons boer om Groblersburg op Tomburke(Teen Botswana) en ek is nou in gr11 en as ek klaar is gaan ek deffinatief oor kom want boer loop deur my are. Groete van Gys Van Den Heever.
@thomasvanheerden3834
@thomasvanheerden3834 Ай бұрын
Kan jy my dalk sê wat is die prosesse wat jou die beste kans gee om die geleentheid te kry om op ń plaas in amerika te werk
@wihanlehanie
@wihanlehanie Ай бұрын
Google maar vir agente tjom. Dit is maar n frustrerende proses om werk te kry,die boere is baie picky. maar sodra jy gekry het dan is jy set die kant.
@kobusvanniekerk6276
@kobusvanniekerk6276 Ай бұрын
Wat is die "Olie pyp" wat langs die paaie gele word?
@a.j.vanvuuren5373
@a.j.vanvuuren5373 Ай бұрын
Poly pyp... vloed besproeïng
@pauli6570
@pauli6570 27 күн бұрын
06:52 Ek dog julle boer 😂😂😂😂😂😂
@kobusvanniekerk6276
@kobusvanniekerk6276 Ай бұрын
OK Poly pyp. Sorry duh vir my.
@gerrit_warzone
@gerrit_warzone Ай бұрын
manne maak ons trots in sa fkn hou an boys jully machine👊👊
@wihanlehanie
@wihanlehanie Ай бұрын
Thanks vir julle support! Waardeur al die positiewe terugvoering baie!
@BrandonLaas-dt1uh
@BrandonLaas-dt1uh Ай бұрын
Maak Videos van die kos ook asb
@wihanlehanie
@wihanlehanie Ай бұрын
Ek will hier by episode 4 of 5 n volledige “nie werk” video maak met alles van die leefstyl en hoe dit hier is ens. 💪🏻
@wilhelmstemmet3794
@wilhelmstemmet3794 27 күн бұрын
Wat verwag jy van John Deere.
@MrAlbertdeVries
@MrAlbertdeVries Ай бұрын
As jy in Afrikaans wil rpaat.... kan jy asseblief vir ons die Gallons en die Akkers vertaal na Hektare en Liters, dan praat jy lekker Afrikaans en Metries? Anders moet ek heeltyd nog n tab oopmaak en conversions doen!
@wihanlehanie
@wihanlehanie Ай бұрын
😂as ek dit will doen moet ek self sit en calculate terwyl ek werk. Ongelukkig werk hulle met gallons en akker hierdie kant. Die akkers kan jy basically net met die helfde deel dan gee dit jou n rofweg hektaar hoeveelheid.
@MrAlbertdeVries
@MrAlbertdeVries Ай бұрын
@@wihanlehanie righto.... ek kan daai deel darem heel maklik doen. Sal deur 2 deel met Akkers. Is een Akker dan 2 Van der Merwes?
@wihanlehanie
@wihanlehanie Ай бұрын
Nee skies 2 akker is 1 van der merwe😂
@tristanjansevanvuuren1099
@tristanjansevanvuuren1099 Ай бұрын
Jy moet laat hul advertensies op jou goed sit dan kan jy bietjie geld maak op KZfaq
@wihanlehanie
@wihanlehanie Ай бұрын
Wag not on 3000 watch hours te kry dan kan ek monetise. Amper amper.
@tristanjansevanvuuren1099
@tristanjansevanvuuren1099 Ай бұрын
@@wihanlehanie Ek dag jy kan dit van die begin af doen😅, nee wat ou kap maar aan ek will ook graag oor gaan maar will eers my opsies oor weeg jou video’s help baie met my besluit maar geniet hom ou.
@Lets_braai
@Lets_braai 23 күн бұрын
ekt kla 60 gegee😂​@@wihanlehanie