Рет қаралды 276
Plaas TV / Farm TV
Die Boran-beestelersgenootskap se nasionale veiling, een van die grootste nasionale beesveilings in Suid-Afrika, vind eersdaags plaas. Christopher Havenga brei nou hieroor uit.