No video

Caroline Grace - Ek Bid Vir Jou

  Рет қаралды 352,968

Caroline Grace

Caroline Grace

Күн бұрын

Music video by Caroline Grace performing Ek Bid Vir Jou. (C) 2017 Universal Music (Pty) Ltd South Africa
vevo.ly/W3b0ap

Пікірлер: 76
@martinpaulsen8936
@martinpaulsen8936 Жыл бұрын
DanQ vi di liedji Liewe Caroline-Grace. As ek aan God bid te vra vir ń lewensmaat ! Sing ek daan dié mooi liedjie. Dis Diep. Ek hou ook van die "beat" (opening beats carried thru - almost like the sound of a violin bow being bounced off the strings on the violin itself). Ek het jou al paar keer ontmoet en jy is besonders. En baie intelligent en goei sin van humor. En ek kan aangaan. Maar DanQ vir die Liedjie. Liefdeblessings. Martin. Centurion Gauteng
@ernstgebhardt765
@ernstgebhardt765 Жыл бұрын
Ek sal vir juo bid ook soos jy vir my sal bid met geoie liefde van ernst Gebhardt Saam met Carolina Grace ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@ernstgebhardt765
@ernstgebhardt765 Жыл бұрын
Ek sal juo droom ook dan kan ek sien wie het nuo lief ek weet jy sal by my staan om vir juo geoie liefde te kan gee van ernst Gebhardt Saam met Carolina Grace ❤❤❤❤❤❤❤❤
@ernstgebhardt765
@ernstgebhardt765 Жыл бұрын
Ek sal vir juo groot liefde vir juo gee van my Kant af Ek weet jy het my ook nog lief gehaat van ernst Gebhardt Saam met Carolina Grace ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@amyvlok1913
@amyvlok1913 7 жыл бұрын
Stunning. Glad I could finally watch it in the US. Sung from your heart. Made me a little less homesick, Thank you.
@pierreduplessis9105
@pierreduplessis9105 5 жыл бұрын
Wie luister nog hierdie liedjie in 2018? Ek doen love hierdie song.
@rosssmit4927
@rosssmit4927 5 жыл бұрын
Suid Afrikaners... God vresende mense. Hou so aan my volk
@carmenmarx7751
@carmenmarx7751 Жыл бұрын
Pragtige stem, pragtige lirieke, soveel emosie...Kan dit oor en oor luister..!
@user-ew6gp2lk7p
@user-ew6gp2lk7p Жыл бұрын
You are a amazing person Caroline grace I love your hair and your music
@user-xn4ds2bc9e
@user-xn4ds2bc9e 3 жыл бұрын
Dankie vir die wonderlike liedjie
@jacquesmeyer9467
@jacquesmeyer9467 7 ай бұрын
Dis mos talent !!! ❤
@melisavanbosch3888
@melisavanbosch3888 Жыл бұрын
Vir ons twee troue
@shugriali5784
@shugriali5784 5 жыл бұрын
I’m actually from Cape Town South Africa 🇿🇦 this song makes me miss home
@lianastrassberger1443
@lianastrassberger1443 7 жыл бұрын
Dis rêrig 'n ongelooflike mooi liedjie wat jou stem perfek pas! Sjoe ek gaan hom nog BAIE luister, daars min sulkes!!
@rhynoeng5011
@rhynoeng5011 6 ай бұрын
Love dit❤
@aubreycary7251
@aubreycary7251 2 жыл бұрын
Dankie vir die liefde. 💖
@rethacompion7870
@rethacompion7870 6 жыл бұрын
My gunsteling Afrikaanse stem.
@gretchenwatson373
@gretchenwatson373 7 жыл бұрын
Onbeskryflik mooi.....en Ek bid vir jou......
@christiaanwernich873
@christiaanwernich873 Жыл бұрын
Sjoe, beautiful
@benniemaree6913
@benniemaree6913 7 жыл бұрын
Hoendervleis mooi!!! Baie geluk Caroline!
@yeison4472
@yeison4472 6 жыл бұрын
Hermosa canción, amo su voz... Excelente
@anna-mariebutcher5909
@anna-mariebutcher5909 7 жыл бұрын
Stunning liedjie en video, kan nie wag om hele album van jou te hoor
@CharmaineWentzel
@CharmaineWentzel 7 жыл бұрын
Amazing liedjie, amazing musiek video. Baie geluk, dis amazing verby!
@TheRose0506
@TheRose0506 7 жыл бұрын
Pragtige liedjie.. só mooi gesing.. love die video!! ♡ Kom sing vir ons by Die Boer in Durbanville en bring jou CD saam!
@jaxxonbalboa3243
@jaxxonbalboa3243 3 жыл бұрын
What a pretty little girl!
@TheInessie1
@TheInessie1 7 жыл бұрын
Ongelooflik mooi!! Kan nie wag vir jou cd om vrygestel te word nie!!
@mtblover
@mtblover 6 жыл бұрын
Weet nie hoe iemand die lied kan "thumbs down" nie. Mal oor die lied Caroline.
@floorssnyder7937
@floorssnyder7937 6 жыл бұрын
wat n mooi stem wow like die woorde baie.
@emebrussow1916
@emebrussow1916 7 жыл бұрын
So mooi! 😍
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 3 жыл бұрын
Dankie, so mooi
@hanlielombaard8655
@hanlielombaard8655 7 жыл бұрын
Sjoe baie mooi. Diep song x
@KIDDIEization
@KIDDIEization 7 жыл бұрын
Dis soooo mooi! Super bly vir jou.
@gabyhattingh1703
@gabyhattingh1703 7 жыл бұрын
Fantastic!!! Wow !! Well done Caroline! You deserve it
@ufc4life714
@ufc4life714 4 жыл бұрын
Dit maak my my ouma miss😙😚😗😘 beateful lietjie
@dbee1978
@dbee1978 3 жыл бұрын
Love die liedjie❤❤❤❤❤
@marykefouche6481
@marykefouche6481 7 жыл бұрын
Dit is sooo mooi liedjie, love jou stem!! 💙💜
@gaihiakriamei245
@gaihiakriamei245 4 жыл бұрын
Marvelous....I love u from the core of my heart 💓
@EUGIEism
@EUGIEism 7 жыл бұрын
Mooiste song
@elizebotha2420
@elizebotha2420 2 жыл бұрын
❤️❤️❤️❤️❤️
@riaangrobler1035
@riaangrobler1035 7 жыл бұрын
Dit is werklik besonders mooi.
@veronicavanrooyen8820
@veronicavanrooyen8820 6 жыл бұрын
Sjoe dis baie mooi!!
@dianamagrath3528
@dianamagrath3528 6 жыл бұрын
Baie mooi. Love die song
@marelikoegelenberg3784
@marelikoegelenberg3784 4 жыл бұрын
Wow...so mooi!
@wouterkabouter102
@wouterkabouter102 6 жыл бұрын
Verslawend mooi! Welgedaan Caroline!
@Marius4889
@Marius4889 7 жыл бұрын
Dis beautiful! Welgedaan, Caroline. Ek hoop 'n album wink binnekort. ;-)
@ansunevdb755
@ansunevdb755 6 жыл бұрын
+MariusVermaak Haar album gaan van more af beskikbaar wees.
@deidrevandermerwe952
@deidrevandermerwe952 4 жыл бұрын
Absolutely stunning 💖
@melisavanbosch3888
@melisavanbosch3888 Жыл бұрын
Ek soek die een
@tloulucas454
@tloulucas454 4 жыл бұрын
I love this song
@ansunevanderberg9463
@ansunevanderberg9463 7 жыл бұрын
Love die liedjie! Xx
@albertruthenberg5246
@albertruthenberg5246 7 жыл бұрын
Baie mooi. Klink ook baie uniek! Welgedaan!
@tloulucas454
@tloulucas454 4 жыл бұрын
Did beautiful!
@seestoepopclifton
@seestoepopclifton 7 жыл бұрын
beautiful song en pragtige stem
@Herries2010
@Herries2010 7 жыл бұрын
Stunning!!! Baie geluk Caroline!! :)
@danieburger5874
@danieburger5874 6 жыл бұрын
dis so mooi song =)
@ufc4life714
@ufc4life714 4 жыл бұрын
Baie mooi
@chantelleleroux9401
@chantelleleroux9401 7 жыл бұрын
Baie mooi...
@zeldazelda8850
@zeldazelda8850 6 жыл бұрын
N Beautiful liedji welgedaan!🐾-Caroline-Grace
@mandaengelbrecht-dk8sj
@mandaengelbrecht-dk8sj Жыл бұрын
Sd😊❤😊❤
@SchalkJonker-ef4zt
@SchalkJonker-ef4zt 10 ай бұрын
Hi Caroline... Probeer bietjie "Walkaway Joe" van Carrie Underwood..... Engelstem!!!
@melissadickson88
@melissadickson88 7 жыл бұрын
Soo beautiful 💖💖#perfect
@anishalee6806
@anishalee6806 6 жыл бұрын
love di song
@wouterkabouter102
@wouterkabouter102 6 жыл бұрын
Verslawend-mooie liedjie !
@giselle_carly
@giselle_carly 7 жыл бұрын
Baie mooi :)
@WilliamDicks
@WilliamDicks 4 жыл бұрын
This is such a stunning song, and your voice is so good! Excellent!
@PierreNel92
@PierreNel92 5 жыл бұрын
Klas👌👌👌
@markpelzer6907
@markpelzer6907 7 жыл бұрын
Wonderlik
@corneels
@corneels 7 жыл бұрын
Absoluut ONGELOOFLIK ! ! ! X
@user-ww1hg3yd8t
@user-ww1hg3yd8t 4 жыл бұрын
Wow dit lijkt nederlands
@maniecilliers7857
@maniecilliers7857 3 жыл бұрын
🙏🙏👌👌💛❤
@miekeporter8337
@miekeporter8337 7 жыл бұрын
Hello Caroline my ouma is MARITJIE porter en ek is mieke porter Andrew porter is my pa
@rohanbester2937
@rohanbester2937 6 жыл бұрын
Jy en Heinrich is n pragtige paartjie....
@theresehamer2146
@theresehamer2146 6 жыл бұрын
Eks ook n Eunice miesie
@lianastrassberger5290
@lianastrassberger5290 7 жыл бұрын
Sjoe dis ongelooflik, ek luister dit oor en oor! Pas jou stem perfek
@ratioxcmcsa263
@ratioxcmcsa263 6 жыл бұрын
Cliché
Caroline Grace - Voor Jou
3:16
Caroline Grace
Рет қаралды 646 М.
Caroline Grace - Eindelose Liefde
3:41
Caroline Grace
Рет қаралды 596 М.
How I Did The SELF BENDING Spoon 😱🥄 #shorts
00:19
Wian
Рет қаралды 37 МЛН
나랑 아빠가 아이스크림 먹을 때
00:15
진영민yeongmin
Рет қаралды 2,7 МЛН
ROLLING DOWN
00:20
Natan por Aí
Рет қаралды 11 МЛН
Riana Nel, Retief Burger - Die Seën
7:22
RianaNel
Рет қаралды 2,3 МЛН
My Alles
3:17
Bobby van Jaarsveld
Рет қаралды 913 М.
Gerhard & Nadine - Ons2
3:20
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 886 М.
Caroline Grace, FATMAN - Liedjie Vir Jou
4:12
Caroline Grace
Рет қаралды 218 М.
Monique Steyn - Die Boom
3:29
MoniqueSteynVEVO
Рет қаралды 920 М.
Springgety
3:32
Caroline Grace
Рет қаралды 4,4 М.
Tarryn Lamb - Vier Woorde
4:14
Abbotsford Records
Рет қаралды 8 МЛН
Demi Lee - Jy Maak My Beter
4:00
Demi Lee Moore
Рет қаралды 2,9 МЛН
Caroline Grace - Voor Jou (Audio)
3:12
Caroline Grace
Рет қаралды 41 М.
How I Did The SELF BENDING Spoon 😱🥄 #shorts
00:19
Wian
Рет қаралды 37 МЛН