Рет қаралды 210
Op dag 2 van die 2024 Centurion Kinderfees gesels We Are Centurion met van die kinders by die fees en ook met een van die ouers.
Kinders kan steeds vir die res van die week, dag tot dag, ingeskryf word en registrasies open elke oggend tussen 07:00 en 08:00.