No video

Chat Bietjie Ball 2024 Ep 01

  Рет қаралды 18,147

Radioraps

Radioraps

Күн бұрын

Пікірлер: 58
@chrisoosthuizen619
@chrisoosthuizen619 Ай бұрын
Dankie tog, julle is terug.
@kronos3037
@kronos3037 Ай бұрын
This song slaps!! Hope it becomes a massive hit in SA. Great work and the new venue is fire. Keep it up boys
@hendrivanerp
@hendrivanerp Ай бұрын
Awesome lekke boys.. Just love it.
@eiremike1
@eiremike1 Ай бұрын
Briljant! So bly julle is terug
@dewaldbester1302
@dewaldbester1302 7 күн бұрын
Love die song en ek dink Jesse jol dit in sy kar oppad stadium toe!!!
@stiaanadams1262
@stiaanadams1262 Ай бұрын
Jesse Jaaa!! Uitstekend boys.... hahaha lovit
@RubenTaljaard
@RubenTaljaard Ай бұрын
Ek love die liedjie boys!
@hennieroelofse5855
@hennieroelofse5855 Ай бұрын
Asb sit die song op Apple Music 😍!!!!!
@annettekolb3103
@annettekolb3103 Ай бұрын
Hkm moet ons so lank wag. Dankie vir Jessie en lekker gesels. Ja ek nou 2 keer gekyk net vir #varkhart Jessie se song. Pas jou sing stem lekke. Wag vir n album vol lekker songs
@gertmouton319
@gertmouton319 Ай бұрын
Jesse JAAAA!!!!! Lekke boys.. My trots loop by my oge uit..
@hanckebrits9392
@hanckebrits9392 Ай бұрын
Great great great😂😂😂
@GRP1993
@GRP1993 Ай бұрын
8 minute en 10 sekondes in, toe begin ek myself bek@k. 🤣🤣 "Siya, dit is Kurt-Lee Arendse hier, ek is langs jou, speel my, ek het voetjies"🤣🤣🤣
@kylewestman5400
@kylewestman5400 Ай бұрын
Nie kak nie! Im english but this is top class content!!! ❤😂
@FrancoisMcLoughlin-hy2je
@FrancoisMcLoughlin-hy2je Ай бұрын
Fok hoe kan mens nie lief wees vir Jonny en Pottie nie...flippen brilliant boys. Jessa kry defnitief die Vaakhart!💪💪💪
@decibelgeorge
@decibelgeorge Ай бұрын
Uitstekend !!!! Lekker so by myself gelag. Dankie J & P.
@stephanbecker7918
@stephanbecker7918 Ай бұрын
Jesse JAA!
@CarloKleinhans
@CarloKleinhans Ай бұрын
Epic !!! 😂😂😂😂 Daai song is great !! 😂😂
@ruanjoubert3190
@ruanjoubert3190 Ай бұрын
Dankie vir die 15 minute show!
@Ivan_Botha
@Ivan_Botha Ай бұрын
Surely kan ons n siya kolisi kirt Darren “kaptein” kry
@SouthernRockStudio
@SouthernRockStudio Ай бұрын
Mooi man!!!!Jessie-jaa!! Dit was klas, pappie!!! Die dag as jy ń Kurt Darren song sing, onterf ek jou!!!!!
@Deechowe1606
@Deechowe1606 7 күн бұрын
😂😂ekt di kak gemis ouens
@1971Swannie
@1971Swannie Ай бұрын
Jesse JAAA!. #fokkinloveit
@DaveSparrow
@DaveSparrow Ай бұрын
Mooi manne. From the Sparrow twins!!
@allu30
@allu30 Ай бұрын
Eerste, eks so bly CBB is trug!!! ❤
@tasanalytics
@tasanalytics Ай бұрын
As iemand wat vir Jesse baie kak gegee het in die verlede, die song is nou alles😂😂
@boetaengelbrecht2034
@boetaengelbrecht2034 Ай бұрын
Ek hoop hierdie reeks hou aan vir die res van die jaar.
@jpniemand7926
@jpniemand7926 Ай бұрын
Fokken Legend.
@fgbrand403
@fgbrand403 Ай бұрын
Hierdie is ALS😂😂😂 dankie vir julle terugkeer boys
@landibear6509
@landibear6509 Ай бұрын
Nuwe pozzy lyk nice. Honorary varkhart KB met daai anthem. Jou pype klink ook goed. Sien ons jou die anthem dalk sing een van die dae? Twikenham dalk?
@alfredrider6752
@alfredrider6752 Ай бұрын
Jis man, ek wil net vir jou en jou span se julle maak my dag en ons Suid-Afrikaaners trots. Jou materiaal is super cool en #K@K snaaks. Well done, you "dirrit"
@gawieloubser
@gawieloubser Ай бұрын
Dankie tog al 6 van julle is terug!😂😂
@marianatredway7211
@marianatredway7211 Ай бұрын
Kom maak n Hennies oop hier by ons in China Chengdu. Baie panda’s hier vir Hennie om rond te jaar. Populasie van net 24mil , dink jy sal meer as net geld maak. Bly julle is terug. Love die show
@user-ie2ny1mb1g
@user-ie2ny1mb1g Ай бұрын
Whaahahaha! Julle narre! Briljant
@ryanfulton2247
@ryanfulton2247 Ай бұрын
Cool lietjie boys. lekker chat.
@Wall1s_
@Wall1s_ 19 күн бұрын
12:30 banging tune. Where can I buy it?
@annettekolb3103
@annettekolb3103 Ай бұрын
Kan ons n Hennie's in alberton kry asb
@gingerbeardreacts
@gingerbeardreacts Ай бұрын
Tweede!!! Lekker boys
@tiaancloete7301
@tiaancloete7301 Ай бұрын
6 2 split drink van 6 tot 2 🤣
@christoduplessis8177
@christoduplessis8177 Ай бұрын
Ek moes ook die game weer kyk, en ek was by Loftus, omstandighede en alles 😅
@melhan844
@melhan844 Ай бұрын
Please do a watchalong 🙏🏽 Kan aan niks beter dink nie. Sal dit beslis geniet.
@liamharris4088
@liamharris4088 Ай бұрын
Julle is legends! Jesse Ja!!!
@pantoffelslippers
@pantoffelslippers Ай бұрын
Netjies
@henniekarsten6128
@henniekarsten6128 Ай бұрын
Fokken Briljant!! Dankie
@CharlesKok-yq7uc
@CharlesKok-yq7uc Ай бұрын
Ek laaik julle hoodies
@louisnel5534
@louisnel5534 Ай бұрын
Ysters
@jancojansen7603
@jancojansen7603 Ай бұрын
#WEMARRIT
@phillippotgieter7269
@phillippotgieter7269 Ай бұрын
Ons het n 7 - 1 split gehad 😂
@boetaengelbrecht2034
@boetaengelbrecht2034 Ай бұрын
Kan ons n reeks verwag wat ons bietjie oor MMA kan praat
@henrijansevanrensburg2989
@henrijansevanrensburg2989 Ай бұрын
Waar kry mens dai baaidjies?
@juanbarnard6140
@juanbarnard6140 Ай бұрын
Boys😂 - die show verdien om op super sport te wees
@fanieloveslittlemix2635
@fanieloveslittlemix2635 Ай бұрын
Ogies
@vdw_12500
@vdw_12500 Ай бұрын
🤣😂
@riaanduplessis6267
@riaanduplessis6267 Ай бұрын
Hoe de moer gaan ek die song nou ooit ooit weer vergeet, lekke man !!!!
@erasmusvisser4497
@erasmusvisser4497 Ай бұрын
Julle manne is sommer moerse 😂😂😂😅
@jolienfourie8469
@jolienfourie8469 Ай бұрын
Wat van ń sangloopbaan?Die stem is reg
@JohanStegmann
@JohanStegmann Ай бұрын
"Jessie Kriel!" sal beter werk in stadion as "Jessie Ja!" #netmydomopinie
Wedirrit Grand West - Verlowings
5:28
Radioraps
Рет қаралды 52 М.
Мы сделали гигантские сухарики!  #большаяеда
00:44
Can This Bubble Save My Life? 😱
00:55
Topper Guild
Рет қаралды 72 МЛН
Meet the one boy from the Ronaldo edit in India
00:30
Younes Zarou
Рет қаралды 16 МЛН
RR PODCAST SHOW VIBES EP001
46:00
Radioraps
Рет қаралды 11 М.
Guns & Gunne & RatataPewPewBA!
17:13
Radioraps
Рет қаралды 270 М.
Hunting the Grey Ghost...(2024)
17:34
The Hunter's Journey
Рет қаралды 10 М.
Investigating The Most Weird Town In South Africa!
29:10
theboys
Рет қаралды 500 М.
BOER AMERIKA EP4 - VASBYT MANNE!
42:10
Wihan Le Hanie
Рет қаралды 45 М.
Chat Bietjie Ball 2024 Ep003
12:45
Radioraps
Рет қаралды 14 М.
Top 10 Grappies - Tolla Van Der Merwe
42:50
Ons Taal
Рет қаралды 321 М.
Name
3:03
Radioraps
Рет қаралды 24 М.
Chat Bietjie Ball World Cup Final 2023
14:25
Radioraps
Рет қаралды 100 М.
Мы сделали гигантские сухарики!  #большаяеда
00:44