Рет қаралды 12,126
KLOP! Chat: Onderhoud; Karin Kortjé - KLOP! | kykNET & Kie)
Die voormalige Idols-wenner en sanger van Arendsvlei se temaliedjie kuier in die ateljee.
Former Idols winner Karin Kortjé joins us in studio to talk about her career and singing the theme song of Arendsvlei.
---
Wees deel van kykNET se KZfaq-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!