Chris Steyn - Plaas Dorp Toe (Amptelike Musiekvideo)

  Рет қаралды 691,011

Chris Steyn

Chris Steyn

Ай бұрын

Luister 'Plaas Dorp Toe' hier: ChrisSteyn.lnk.to/PlaasDorpToe
Volg Chris Steyn op sosiale media:
Instagram - chris.steyn_?ig...
TikTok - www.tiktok.com/@chris.steyn_?...
Facebook: profile.php?...
____________________________
Lirieke:
Was ‘n lang paar maande agter my
En die hemel weet ek’s moeg
Het die naam van khaki aangetrek
En die harde werk gedoen
En ek is trots op wat ek doen
Ek’s trots op wie ek is
Maar ‘n man moet bietjie asemhaal
‘n Boer moet bietjie rus
En die sweet gaan vanaand
By my kop aftap
Vir ‘n hele ander rede
My ou maat
Ek bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes
Dorp toe
Bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes
Dorp toe
Ons gaan kuier
Deur die aande tot
Die hane kraai
Dan’s ons terug op die plaas
Om mielies te saai
Ek bring die plaas dorp toe
My maat, jy moet
‘n Bietjie saam met my kom ploeg
Dorp toe
Nou’s ons terug in die lande
Maar my maat jy moes daar wees
Vertel dit vir die manne
Hulle ken die storie reeds
My pa is trots op wat ek doen
Hy’s trots op wie ek is
Maar selfs die grootste boere
Moet partykeer bietjie rus
En die sweet gaan vanaand
By my kop af tap
Vir ‘n hele ander rede
My ou maat
Ek bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes
Dorp toe
Bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes
Dorp toe
Ons gaan kuier
Deur die aande tot
Die hane kraai
Dan’s ons terug op die plaas
Om mielies te saai
Ek bring die plaas dorp toe
My maat, jy moet
‘n Bietjie saam met my kom ploeg
Dorp toe
Ons almal weet
Dis alweer daai seisoen
Ons almal weet
Wat ons nou moet doen
Ek bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes
Dorp toe
Bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes
Dorp toe
Ons gaan kuier
Deur die aande tot
Die hane kraai
Dan’s ons terug op die plaas
Om mielies te saai
Ek bring die plaas dorp toe
My maat, jy moet
‘n Bietjie saam met my kom ploeg
Dorp toe
Ek bring die plaas dorp toe
My maat, jy moet
‘n Bietjie saam met my kom ploeg
Dorp toe

Пікірлер: 68
@discipleofchrist2802
@discipleofchrist2802 Ай бұрын
Jyt 'n mooi stem Chris! Love die liedjie 🌾🌾🌾
@christosnyman503
@christosnyman503 Ай бұрын
Well done Pella, Kuier treffer van die jaar.
@DalindaDeWinnaar
@DalindaDeWinnaar Ай бұрын
Wow!!!!! Stunning stunning stunning!!!! Ons gaan lekker dans op hierdie song!!!! 👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻🎶🎶🎶🎵🎵🎵🎵👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻💃💃💃💃💃💃💃
@user-sx4dq9rm3u
@user-sx4dq9rm3u 5 күн бұрын
Jy lyke handsome en sing Baie mooi ❤😂😅 ek is ook single Wie is almal single hier
@KBSPRINTING-do6xw
@KBSPRINTING-do6xw 5 күн бұрын
Jip ek ook
@damianpretorius
@damianpretorius Ай бұрын
Thank Chris vir nog n lekker kuier treffers
@naniqueschietekat4108
@naniqueschietekat4108 Ай бұрын
love dit - n nuwe FAV - GO PLAKKIES, jy mag maar xxx
@tanyabam4577
@tanyabam4577 Ай бұрын
You Go Plakkies!!! Nog n HIT treffer🎉
@user-tu2gt4rt4r
@user-tu2gt4rt4r Ай бұрын
WOW!!! ❤🎉 " awesome" liedjie, Chris, bring rustigheid na vore we'll done. 🩴🩴plakkies!!!!
@nixif2718
@nixif2718 Ай бұрын
Go Chris!!!!! 🎉 Weereens n treffer 🤩 Love dit!!!
@carltontapiwa1456
@carltontapiwa1456 Ай бұрын
With love from Zimbabwe!!!!!!!
@HendriekesYzelle
@HendriekesYzelle Ай бұрын
Wow, dis 'n pragtige song! Wel gedaan Chris😃👍
@desvermaas1790
@desvermaas1790 21 күн бұрын
Ek love die song
@aneritahattingh1936
@aneritahattingh1936 5 күн бұрын
Maak mens trots om afrikaans te wees!!! Awesome!!!
@hanekomsvelddienste1782
@hanekomsvelddienste1782 Ай бұрын
Beste song ooit chris 🎉🎉
@shaunterblanche
@shaunterblanche Күн бұрын
Love die song💪🏻
@lungilemadonsela1291
@lungilemadonsela1291 Ай бұрын
Awesome liedjie planning to include it in my planning for Afrikaans FAL ❤😊
@denisebarnard1416
@denisebarnard1416 5 күн бұрын
Jy sing so pragtig Chris Wow ❤️❤️🤗🙏
@cornestockbridge5466
@cornestockbridge5466 Ай бұрын
Wow!! Chris Love it 😊..
@leandrilabuschagne8284
@leandrilabuschagne8284 Ай бұрын
LOVE it!!! Great song Chris!!
@Jolanda29
@Jolanda29 Ай бұрын
Ongelooflik mooi song🎉🎉🎉🎉
@helgasmit7971
@helgasmit7971 Ай бұрын
Baie mooi dis n lekker vibe🎉
@jeandrevanrensburg886
@jeandrevanrensburg886 3 күн бұрын
Jis die laaitie kan sing. Wel gedaan
@lizavandervyver48
@lizavandervyver48 Ай бұрын
Awesome ek ondersteun graag ons nuwe afrikaanse sangers
@mclaggansonja4123
@mclaggansonja4123 Ай бұрын
🎉 Ek love dit !!¡
@user-dc1bg6sy7n
@user-dc1bg6sy7n Ай бұрын
Ek like die liedjie🌾🔥🔥
@Jae2k7
@Jae2k7 29 күн бұрын
Not a clue what theyre saying, but i effin love this!!
@elzettevantonder9631
@elzettevantonder9631 Ай бұрын
Wow, wow, wow!!!!!🎉
@miawessels3428
@miawessels3428 27 күн бұрын
Ek love jou nuwe song🎉🎉
@annekebotha3991
@annekebotha3991 Ай бұрын
Welgedaan my Plakkiekind...love dit❤❤
@KotiePrins-fq5mm
@KotiePrins-fq5mm Ай бұрын
Wow op hierdie oomblik is dit my gunstelling song❤❤🎉
@magnusvanloggerenberg-nc3gw
@magnusvanloggerenberg-nc3gw Ай бұрын
My nuwe gunstelling song 🎉❤❤❤
@philipmoolman5493
@philipmoolman5493 Ай бұрын
Well done yster... masjien van n sing
@charlenemouton4842
@charlenemouton4842 Ай бұрын
Gaan n groot hit wees
@user-pr5xn4bq6c
@user-pr5xn4bq6c Ай бұрын
Love die song well done Chris
@jeanniehattingh382
@jeanniehattingh382 Ай бұрын
Welgedaan aan die songwriter!!
@johanroos2709
@johanroos2709 Ай бұрын
Love die song ❤❤
@user-nu3pd6xu5t
@user-nu3pd6xu5t Ай бұрын
Plakkies die is n awesome liedjie
@cimarieharmse6766
@cimarieharmse6766 Ай бұрын
Love die song❤❤
@johanroos2709
@johanroos2709 Ай бұрын
Love dit❤
@randomvideos4300
@randomvideos4300 Ай бұрын
lekker chrissie, what a song my vriend🥳
@Jean-mariLeroux-n1z
@Jean-mariLeroux-n1z Ай бұрын
Awesome verby!
@MoniqueDebeer-ff4il
@MoniqueDebeer-ff4il Ай бұрын
Love die song
@hestersmith8516
@hestersmith8516 Ай бұрын
Awesome 🤗❤️
@ingeliesekrige6659
@ingeliesekrige6659 Ай бұрын
Bravo 👏 👌🎉
@louiseingenbleek3281
@louiseingenbleek3281 Ай бұрын
Lekker Drias!!!!!
@user-xk1lw8no3s
@user-xk1lw8no3s Ай бұрын
Wow gaan dance dit it awesome 🎉
@patsejordaan6932
@patsejordaan6932 Ай бұрын
Gaan groot!!!
@karenvandriel6243
@karenvandriel6243 Ай бұрын
Welldone 🎉🎉🎉
@IwLotter
@IwLotter 8 күн бұрын
Ek like die een boy
@koosvantonder8472
@koosvantonder8472 17 күн бұрын
Lekker BRITS!
@JohanViljoen-ly2pp
@JohanViljoen-ly2pp Ай бұрын
Nice song
@lisacooper-xe5fe
@lisacooper-xe5fe Ай бұрын
absoluut mal oor jou hoop jy kom tree gou in oudtshoorn weer op
@marli2068
@marli2068 Ай бұрын
💙💙💙
@IwLotter
@IwLotter 7 күн бұрын
🎉
@user-bj5rv1cg5z
@user-bj5rv1cg5z Ай бұрын
Love you so much
@MariaTruter-iz7jw
@MariaTruter-iz7jw Ай бұрын
Nice lietj sal help ni bang😂😂❤
@FransiosMathews
@FransiosMathews Ай бұрын
@meabotha
@meabotha Ай бұрын
👏👏👏
@fredericksmith9517
@fredericksmith9517 Ай бұрын
🎉🎉
@TheaViljoen
@TheaViljoen Ай бұрын
Het jy jou plakkies aangehad,ons almal kyk,maar kan nere s sien nie😂
@andregerber2937
@andregerber2937 Ай бұрын
Lekke
@kieranbaileyofficialchanne
@kieranbaileyofficialchanne Ай бұрын
🩴🩴🩴🩴
@christinawilhelminavanrooy188
@christinawilhelminavanrooy188 Ай бұрын
Jy is die varste bries in SA musiek. Dankie Demi Lee Moore en Die Kontrak.
@brandbienedell7971
@brandbienedell7971 Ай бұрын
Ja wat, ons volk gaan agter uit met al daai drank
@hanekomsvelddienste1782
@hanekomsvelddienste1782 Ай бұрын
Beste song ooit chris 🎉🎉
@mylifemyjourneyhugo9673
@mylifemyjourneyhugo9673 Ай бұрын
🎉🎉
Chris Steyn - Helemal (Amptelike Musiekvideo)
3:49
Chris Steyn
Рет қаралды 3,1 МЛН
Karlien van Jaarsveld - Katrientjie Katryn (Amptelike Musiekvideo)
4:43
Karlien van Jaarsveld
Рет қаралды 133 М.
A little girl was shy at her first ballet lesson #shorts
00:35
Fabiosa Animated
Рет қаралды 17 МЛН
Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo)
3:35
Appel
Рет қаралды 2 МЛН
Chris Steyn - Gee Die Hond Wind (Live) (Die Kontrak - Seisoen 3 - Top 6)
2:19
KAN JY HOOR HOE KLOP MY HART.divx
3:53
ESDURAND
Рет қаралды 27 М.
WG Nel - Bosveld Dans
3:54
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 471 М.
Shaboozey - A Bar Song (Tipsy) [Official Visualizer]
2:54
Shaboozey
Рет қаралды 91 МЛН
Robbie Wessels Die Coach Se Speech (Snorre)
3:22
ByronDavis182
Рет қаралды 3,5 МЛН
Lianie May - Bietjie Benoni
3:29
Lianie May
Рет қаралды 9 МЛН
Juan Boucher - Trein
5:55
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 2,7 МЛН
Schwabie & Henru - Goeie Ou (Official Lyric Video)
3:14
Schwabie
Рет қаралды 363 М.
Franja du Plessis - Lisensie (Official Music Video)
3:23
Franja du Plessis Official Channel
Рет қаралды 711 М.