Corlea - Groen Trui (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2022)

  Рет қаралды 211,579

Afrikaans is Groot

Afrikaans is Groot

Жыл бұрын

Optrede deur:
Corlea
Afrikaans is Groot 2022

Пікірлер: 73
@harrygrofsmid3315
@harrygrofsmid3315 Жыл бұрын
Geweldige stem, kippevel. Afrikaans is Groot is een fantastisch zangevement. Groet uit Nederland
@stormirma
@stormirma Жыл бұрын
WOW. wow, wow!!! Hoendervleismooi!!! Daar is nie nog van jou nie! Baie dankie dat jy dit met ons deel!!
@roelfianjoubert684
@roelfianjoubert684 Жыл бұрын
Corlea, neem die ASSEBLIEF op dat ons dit kan luister op itunes!!!!!!!!!
@shawnvoges7632
@shawnvoges7632 15 күн бұрын
Yes please!
@ajinuk2001
@ajinuk2001 Жыл бұрын
One of the most versatile and dynamic voices in SA!
@Yourboylee.
@Yourboylee. 10 ай бұрын
Ja nee sys awesome
@johnstemmet1458
@johnstemmet1458 Жыл бұрын
Spuit hierdie in my are in asb -sodat dit deel van my kan wees vir ewig. Hoe besonders?
@lanevanonselen5338
@lanevanonselen5338 Жыл бұрын
Hello
@user-qs5nl5fx3l
@user-qs5nl5fx3l 11 ай бұрын
Engel stem. Ek dink God glimlag oor die talent wat Hy gegee get vir ons om te geniet.
@Pienaartjie
@Pienaartjie Жыл бұрын
Goeie aarde, hoendervleis oor my hele liggaam - what a production! Wow!!
@MLC80
@MLC80 7 ай бұрын
Bruh... my eyes cant stop sweating... WD Corlea!
@pietermaritz7155
@pietermaritz7155 Жыл бұрын
Maak my oë toe en sweef saam met jou stem op die wolke. Ek raak skoon emosioneel. Fenomenaal 🙌 WOW
@lee-handrelamprecht3186
@lee-handrelamprecht3186 Жыл бұрын
Hierdie is next level!!
@CrazyAboutLife
@CrazyAboutLife Жыл бұрын
Liewe genade, dit was nou amazing! Hoendervleis mooi!!
@loreanjoycevanderlinde9407
@loreanjoycevanderlinde9407 2 ай бұрын
Mooiste mooi vrou die❤
@AlwynSchoeman
@AlwynSchoeman 8 ай бұрын
Iemand wat vir my die grootste groei gehad het oor die jare. Nou die beste vroue stem in die land en die kompetisie is hoog.
@louisevanderlinde8590
@louisevanderlinde8590 Жыл бұрын
Corlea, weereens 'n treffende song met jou kenmerke dramatiese vertoning. Jou stem is in 'n klas van sy eie.
@loreanjoycevanderlinde9407
@loreanjoycevanderlinde9407 Жыл бұрын
So mooi. No other ❤voice like yours in SA
@user-ej7rc7hw6l
@user-ej7rc7hw6l 10 ай бұрын
I honestly feel to cover a song you need to make it your own and it can go so wrong... this this folks is how it's done
@chrisnadewet9192
@chrisnadewet9192 Жыл бұрын
Ons was daar met 1 van hierdie AIG vertonings, hierdie video vang nie eers die helfte op van die gevoel wat oor mens spoel as Corlea dit daar op die verhoog uitleef nie! Sjoe, mag Jan Blohm haar asb.toestemming gee om hierdie lied op te neem! Hy doen dit net só fantasties, maar hierdie was net anders. Onbeskryflik, ongelooflik mooi 👌🏼
@francokalp5175
@francokalp5175 Жыл бұрын
Stem saam, dit was unreal!!! Onbeskryflik🎉😢😢😢❤
@pierreeurovisie375
@pierreeurovisie375 Жыл бұрын
Wow heel mooi gezongen en wat een mooie uitvoering. Top.
@Yourboylee.
@Yourboylee. 10 ай бұрын
❤❤❤❤Sjoe goue stem
@samanthasolisandrade8503
@samanthasolisandrade8503 Жыл бұрын
Qué hermosa e impresionante voz!!! Me encantó mucho su voz y su interpretación, y también la música. Y aunque no hablo Afrikaans, me daré a la tarea de traducir esta canción, pues siento que está igual de bella que su música y la voz de esta gran intérprete y cantante. Saludos y abrazos desde Zacatecas, México!!! 🇲🇽💞🇿🇦
@simonloff6366
@simonloff6366 2 ай бұрын
Afrikaans is ons taal❤
@henriettegreyling2990
@henriettegreyling2990 Жыл бұрын
FINOMINAAL!!!! Corlea, moet ASSEBLIEF NOOIT ophou sing nie!!! Dis 'n talent en stem soos niemand daar buite nie. #whatavoice
@jordanhenare7068
@jordanhenare7068 8 ай бұрын
I don't even speak Afrikaans (my mrs does) and 2.17 gives me chills every time.
@LINDAH777
@LINDAH777 Жыл бұрын
Wow dis pragtig, jou stem en DAAI ROK is so WOW 👌🏼 MOOI Corlea ❤️💕💞💓
@lenoramiller593
@lenoramiller593 Жыл бұрын
WOW!!! Absoluut stunning
@Linzicowley
@Linzicowley Жыл бұрын
Stunning delivery - And what an epic lyric 🙌
@cheraineaustin2482
@cheraineaustin2482 Жыл бұрын
Hoendervleis!!!geen ander woorde❤
@sarahblom1266
@sarahblom1266 9 ай бұрын
Ek is skoon stomgeslaan. Hierdie is net ongelooflik! Onbeskryflik mooi. Syt inderdaad ñ engelstem😮😮❤❤
@SonjadeSwardt
@SonjadeSwardt 2 ай бұрын
Wow!!
@charmainevandermerwe5868
@charmainevandermerwe5868 Жыл бұрын
WOW!!!!! Jou stem is iets uit 'n ander wêreld!!! 👏👏
@harkeb
@harkeb Жыл бұрын
Stunning!
@user-tg5xx4zw3w
@user-tg5xx4zw3w Жыл бұрын
Corlea… jy moet beslis inskryf vir AGT en die song sing… dink nie jy besef hoe onmenslik goed en mooi jy is as mens nie…
@user-we4tj6lu8v
@user-we4tj6lu8v Жыл бұрын
wow wow wow Corlea jys amazing jou stem wow wow wow
@mariovanheerden3008
@mariovanheerden3008 Жыл бұрын
Dis amazing!!! Better as oorspronklike !!!
@user-zj6hf5tw1m
@user-zj6hf5tw1m Жыл бұрын
❤Fantasies stem
@Peter-mn8rr
@Peter-mn8rr Жыл бұрын
Totally amazing 💯🥰👏
@leonardfourie5221
@leonardfourie5221 5 ай бұрын
1000% perfekte weergawe deur Corlea. Awesome!! Sal nogals 'n ding wees om Andriette se weergawe te kan hoor... Mmmm
@combrinck
@combrinck Жыл бұрын
Goeie genugtug!! 🤯
@topgforever665
@topgforever665 8 ай бұрын
Masterclass wow
@estellevosloo4834
@estellevosloo4834 Жыл бұрын
ONGELOOFLIK ❤
@marckfourie5813
@marckfourie5813 Жыл бұрын
Mooiste mooi!
@wouterdelange887
@wouterdelange887 11 ай бұрын
Stem van God homself
@corneliadates3322
@corneliadates3322 3 ай бұрын
Jy engel stem..die verby stunning. Wil nog 'n konsert gaan kyk van jou alleenlik
@Floneify
@Floneify Жыл бұрын
WOW.
@rene30gerber
@rene30gerber Жыл бұрын
Ek is so diep hardseer hier waar ek sit...
@SalomiSmit
@SalomiSmit Жыл бұрын
wow, wow, wow
@ferdinandhartzenberg6807
@ferdinandhartzenberg6807 11 ай бұрын
@luciapoggenpoel7614
@luciapoggenpoel7614 10 ай бұрын
Goeie stem. Pitch is amzinggggggg
@catfourie1
@catfourie1 6 ай бұрын
Joh, Corlea 😮 ongelooflik!! Hoekom ontdek ek dit nou eers?!
@jacodevrye8178
@jacodevrye8178 10 ай бұрын
Waar kan ek die song download
@abrikrugerphotography
@abrikrugerphotography Жыл бұрын
WERELDKLAS!
@lizeduplooy6970
@lizeduplooy6970 Жыл бұрын
Hierdie vrou is ON GE LOOF LIK
@loreanjoycevanderlinde9407
@loreanjoycevanderlinde9407 10 ай бұрын
Hoendervleis op letterlik elke liewe song van Corlea
@amandaimmelman3052
@amandaimmelman3052 Жыл бұрын
Jy is maar net eenmaal amazing. Ek sit jou heel bo op die lys van een van die beste in SA. Love die song.
@biancapool549
@biancapool549 Жыл бұрын
wow
@petergoldberg4575
@petergoldberg4575 Жыл бұрын
Corlea van nederland top regtig hoendervleis Wow Wow❤❤❤
@mabelfourie9261
@mabelfourie9261 9 ай бұрын
Daar is niemand soos Corlea ni!!!
@leonaerasmus3078
@leonaerasmus3078 7 ай бұрын
Baie mooi, maar @Damian Beer❤❤❤
@laurikaalettahulmetheuniss1901
@laurikaalettahulmetheuniss1901 Жыл бұрын
Ongelooflik! 😲
@jfdeklerk6669
@jfdeklerk6669 Жыл бұрын
As die vrou in Eurovision Kan inskryf Sal sy dit wen, die stage presence, die drama maar Bo Als daai kragtige veelsydige stem. Sy slaan my asem weg Elke lied wat sy sing
@unworthy6301
@unworthy6301 Жыл бұрын
LIEWE DONNER.... KYK NOU HET DIE SONG HEELTEMAL ANDER BETEKENIS.... HOENDERVLEIS.... KFC MY NOU SIEN IS DIT NAG
@edwinjames6748
@edwinjames6748 Жыл бұрын
Mooi.. Maar nie Jan blohm nie
@jhvdwalt2874
@jhvdwalt2874 8 ай бұрын
Nie jan blohm nie maar syt dit verder gevat as wat jan nie kon nie
@topgforever665
@topgforever665 11 ай бұрын
Ek is sonder woorde....
@pierrecalitz114
@pierrecalitz114 Жыл бұрын
Ek is nie groot op Afrikaanse musiek nie. Ek is n Celine en Gaga fan. Mense met stemme raak aan my siel. Hierdie vrou is asemrowend... Ek Kan nie ophou na die luister nie. Die passie in haar musiek is uit n Ander wereld. Sy is BESLIS uniek en iets wat SA nog nooit gehad het nie
@spitfiremultimedia
@spitfiremultimedia Жыл бұрын
RILLINGS REG DEUR JOH SY MAG MAAR
@BlackAura72
@BlackAura72 Жыл бұрын
Sjoe! Sê ek maar net.
Corlea Botha - Grassade In Die Wind (Live AIG 2014)
3:43
Afrikaanse Musiek
Рет қаралды 308 М.
Ouch.. 🤕
00:30
Celine & Michiel
Рет қаралды 26 МЛН
Riana Nel - Ek Wonder (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2023)
5:45
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 83 М.
Corlea Botha - Wicked Game (Live at MGG Productions / 2020)
3:34
Monique Steyn - Pad van Liefde (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2022)
4:12
Swart Koffie - Corlea Botha
3:54
Bahtpetra777
Рет қаралды 1,6 МЛН
Jan Blohm  - Groen Trui
3:09
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 1 МЛН