Cornelia - My cherie amour

  Рет қаралды 136

Cobus Nieuwoudt

Cobus Nieuwoudt

11 ай бұрын

Cornelia Möller is in Hamburg, Duitsland, gebore. Sy was 3 jaar oud toe haar ouers na Suid-Afrika verhuis het.
Sy het as tiener reeds begin sing en later ook kitaar begin speel.
Haar goeie sangtalent is deur David Marks, wat die Four Jacks & A Jill se treffer ‘Master Jack' geskryf het, opgemerk. David het haar toe gehelp om ‘n ooreenkoms met Teal Records te sluit.
Haar grootste treffer ‘Picking up pebbles’ is in Julie 1968 vrygestel.
In September 1968 was dit op die Springbok Top 20 en het vinnig gevorder tot die nr. 1 posisie, waar dit vir 4 agtereenvolgende weke gebly het.
Cornelia word as een van die beste Suid-Afrikaanse sangeresse van haar tyd beskou.
My cherie amour - Album: Don't forget to remember (1970).

Пікірлер: 2
@didididi4191
@didididi4191 11 ай бұрын
Thank you so much!
@jmnieuwoudt
@jmnieuwoudt 11 ай бұрын
kzfaq.info/get/bejne/o8WknKqK0MXIo2g.html
Picking Up Pebbles
2:51
cornelia
Рет қаралды 47 М.
E361 Navigating the Bible: The Pentateuch
44:18
Saddleback Church
Рет қаралды 133 М.
Khó thế mà cũng làm được || How did the police do that? #shorts
01:00
NERF WAR HEAVY: Drone Battle!
00:30
MacDannyGun
Рет қаралды 46 МЛН
Johnny Theunissen
1:21
Cobus Nieuwoudt
Рет қаралды 197
Ons naweek weg na Taupõ - Deel 1
10:43
Cobus Nieuwoudt
Рет қаралды 21
Cry to Me
4:10
The Staccatos - Topic
Рет қаралды 152 М.
"You Belong To My Heart" - Charles Wolcott (1944)
3:10
Julians Shellacs
Рет қаралды 9 М.
Michael Holm   -   Mendocino
2:36
Cobus Nieuwoudt
Рет қаралды 192
Tilla se afskeid
3:03
Cobus Nieuwoudt
Рет қаралды 251
Khó thế mà cũng làm được || How did the police do that? #shorts
01:00