Die Beste Tomahawk Steak & Braaibroodjies! | Ons Gaan Nou Nou Braai!

  Рет қаралды 2,747

ons gaan nou nou braai

ons gaan nou nou braai

Ай бұрын

Vandag Braai Ons Die Beste Tomahawk steak & Braaibrooidjies!
Maak hierdie naweek vir jouself, jou vriende, jou familie of jou hond die lekkerste Tomahawk Steak met die beste tuisgemaakte Braaibrooidjies en Olof Bergh skemerkelkie onder die son.
So wanneer gaan ons braai vra jy? Ons gaan nou nou braai!
Sampioen sous:
1 pakkie sampioene
1 pakkie langarm sampioene
500ml room
Vars tiemie
1 eetlepel beesvet
5 eetlepels Worcestershire sous
Sout en peper
Braaibroodjies:
Suurdeeg brood
Botter
Cheddar kaas
Mozzarella kaas
Vars rocket
Tamaties
Spek konfyt
Spek konfyt:
Olyf olie
1 pakkie spek
Brandrissie pitte
5 eetlepels appelasyn
7 Knoffelhuisies
5 Sjalotte
2 eetlepels bruin suiker
Olof Bergh skemerkelkie:
Olof Bergh
Coca-Cola
Ys
Edited and produced by Naam Creative.
:naamcreative.com/
Background music: Mustang
open.spotify.com/artist/0hjSb...
Intro song: BlackPistol
: / @blackpistol7496
: / black_pistol
Vocals recorded at Luvvbuzz Studio, Cape Town
: / luvbuzzstudios
Vocals: Chris de Wet Bornman, George van der Spuy, Jack Parow en Peach van Pletzen
Special thanks to:
Olof Bergh
sabrandy.co.za/brands/olof-be...
Forever Fire
: / forever_fire_store
Braai Heros
: / braaihero

Пікірлер: 41
@charles14454
@charles14454 Ай бұрын
Kyk, ek sal nou eers n mop moet gaan kry want ek het nou ordentlik gekwyl vir dai trio-hero combo wat jul daar gemaak en geniet het! Keep them coming boys! Die kan lekker raak! WILLEHONNE! 🤘
@onsgaannounoubraaishow
@onsgaannounoubraaishow Ай бұрын
Kyk die was nou self n bederf vir ons!! Dankie vir die loer!!! Laat weet as ons n mop moet stuur!!!
@leeannevzyl
@leeannevzyl Ай бұрын
Nou kan mans ook ‘n lekker cocktail geniet 😉 Ons like ons braaibroodjies old-school, maar sal dié gourmet een definitief ‘n go gee!
@onsgaannounoubraaishow
@onsgaannounoubraaishow Ай бұрын
Glo dit nou of nie, Ons ook! maar die broodjies was nou in n ander klas gewees ! Laat weet ons hoe hulle geproe het !
@EwaldCloete
@EwaldCloete Ай бұрын
Love die videos! Vetman het ver gekom van die photography pits af waar ek altyd saam hom was! Geniet elke episode! Ek love ook hotsauce en brandy, so ek hoop ek wen!! 🎉🎉 As 'n chef, my go-to is 50/25/25 mozzarella/gouda/cheddar, tamatie, lekker dun gesny met sout en pepper op die tamatie, dun lagie chutney, en Worcester sauce en thyme caramelized onions op sourdough. 🤤
@onsgaannounoubraaishow
@onsgaannounoubraaishow Ай бұрын
JInne ek mis darm om elke naweek om in n pit te wees. maar jinne lewe raak besig! Hoop dit gaan nog goed my dude!
@hildegardoffner
@hildegardoffner Ай бұрын
Sho guys that looks insanely good!!
@onsgaannounoubraaishow
@onsgaannounoubraaishow Ай бұрын
kyk hy was bitter lekker
@ianadriaanse8705
@ianadriaanse8705 Ай бұрын
Lekker manne bly lekker.
@onsgaannounoubraaishow
@onsgaannounoubraaishow Ай бұрын
Baie dankie!!!
@antongericke5752
@antongericke5752 Ай бұрын
Dit lyk nou baie lekker boys!! 🔥🥩🍻
@onsgaannounoubraaishow
@onsgaannounoubraaishow Ай бұрын
Dit was!!! Try hom en laat weet ons!!
@daleneklopper2639
@daleneklopper2639 Ай бұрын
Damn, that steak looks ❤‍🔥!! And that bacon jam 🤤
@onsgaannounoubraaishow
@onsgaannounoubraaishow Ай бұрын
Kykie dit was nou n fees gewees!
@STUFFWEDO
@STUFFWEDO Ай бұрын
Dit lyk baie lekker.
@onsgaannounoubraaishow
@onsgaannounoubraaishow Ай бұрын
dit was baie lekker gewees !!!!
@bravofoxable
@bravofoxable 4 күн бұрын
ja daai kan werk 😋
@onsgaannounoubraaishow
@onsgaannounoubraaishow 4 күн бұрын
@@bravofoxable amper naweek! Tyd om te braai!
@supersalty_za5773
@supersalty_za5773 Ай бұрын
love die shirts vetman!! ek het daai kurt darren shirt live ge sien by liefde op die dam 🤣🤣🤣 myself ge breek!!!
@onsgaannounoubraaishow
@onsgaannounoubraaishow Ай бұрын
Ek lag nog elke keer as ek daai shirt sien! Even Kurt het sy gat af gelag vir dit
@diergaardtmatthew6032
@diergaardtmatthew6032 Ай бұрын
Come ONS braai
@onsgaannounoubraaishow
@onsgaannounoubraaishow Ай бұрын
we braai now now!
@pietervanzyl9718
@pietervanzyl9718 Ай бұрын
Lekke lekke 🍻🍻
@onsgaannounoubraaishow
@onsgaannounoubraaishow Ай бұрын
Moerse lekker lekker!
@Badger4Force
@Badger4Force Ай бұрын
Die perfekte trifecta, steak, braaibroodjies en brandewyn ❤🔥🙌
@onsgaannounoubraaishow
@onsgaannounoubraaishow Ай бұрын
Ja nee kyk beter as daai kry mens nie somer nie, of doen mens?
@eonnieuwoudt2573
@eonnieuwoudt2573 Ай бұрын
Awesome episode julle! Braaibroodjies loop!
@onsgaannounoubraaishow
@onsgaannounoubraaishow Ай бұрын
hulle het hard mooi geloop!
@IdeesVolVrees
@IdeesVolVrees Ай бұрын
Lekke manne
@onsgaannounoubraaishow
@onsgaannounoubraaishow Ай бұрын
dankie!! kyk dit proe ook net so lekker!!
@thephatgreeksa
@thephatgreeksa 9 күн бұрын
Looks so lekker gents 🥩🥩🔥🔥💙💙
@onsgaannounoubraaishow
@onsgaannounoubraaishow 9 күн бұрын
Dit was very nice!
@thephatgreeksa
@thephatgreeksa 9 күн бұрын
@@onsgaannounoubraaishow nice 1 👊🏽
@marnekotze
@marnekotze Ай бұрын
Uhm!!! Pick me choose me. 🤘🏼 #spgspice #olofff Lekker ouens ♥️
@onsgaannounoubraaishow
@onsgaannounoubraaishow Ай бұрын
ons sal maar moet sien wat die wiel se !!
@ettienejoyvosloo8624
@ettienejoyvosloo8624 Ай бұрын
Ek kort nuwe sous vir my nuwe braai!
@onsgaannounoubraaishow
@onsgaannounoubraaishow Ай бұрын
Ons hou duim vas!!!!!!
@gawievermeulen4215
@gawievermeulen4215 Ай бұрын
Lyk my ek Gan nou braai. 😂
@onsgaannounoubraaishow
@onsgaannounoubraaishow Ай бұрын
Jy sal moet!!! Laat ons weet hoe die braai was!!!!!
@gawievermeulen4215
@gawievermeulen4215 Ай бұрын
Kla gebraai. Haha ja was kak leker. Het soma als gedoen in julle video. Die braai brood het gelooop!! Was n wenner. Danki vir die tips
@onsgaannounoubraaishow
@onsgaannounoubraaishow Ай бұрын
As jy n foto geneem het tag ons op insta of op facebook sal graag will sien en share!! Bly dit was lekker daars mos nou maar min goed so lekker soos n sondag braai!
The Ultimate Mouthwatering Tomahawk Steak
10:03
Smokin' & Grillin with AB
Рет қаралды 244 М.
Barry Hilton - Nou gaan ons braai
3:19
Barry Hilton
Рет қаралды 1,2 МЛН
버블티로 체감되는 요즘 물가
00:16
진영민yeongmin
Рет қаралды 89 МЛН
MEGA BOXES ARE BACK!!!
08:53
Brawl Stars
Рет қаралды 34 МЛН
The child was abused by the clown#Short #Officer Rabbit #angel
00:55
兔子警官
Рет қаралды 17 МЛН
I Bought a $5000 PC in a Random Asian Tech Mall
22:12
Linus Tech Tips
Рет қаралды 4,5 МЛН
Het Ons 'N Gourmet Braai Gatsby Gemaak Of Nie? | Ons Gaan Nou Nou Braai!
17:24
Lamb Champs Episode 7 - Potchefstroom
25:21
SAAI
Рет қаралды 13 М.
Het Ons Die Beste Skaaptjoppie Burger Te Maak? | Ons Gaan Nou Nou Braai
20:04
I Dry-Aged ground beef ATE it and this happened!
11:06
Guga Foods
Рет қаралды 331 М.
Die Beste Panko Hoender & Margaritas's | Ons Gaan Nou Nou Braai
22:23
ons gaan nou nou braai
Рет қаралды 396
Bill Hader impersonates Arnold Schwarzenegger [DeepFake]
3:11
Ctrl Shift Face
Рет қаралды 22 МЛН
THIS MEXICAN PLATTER CHALLENGE HAS NEVER BEEN CONQUERED! | BeardMeatFood
13:16
Живые куклы и злая племянница! Часть 3! #shorts
0:35
Щенок Нашёл Маму 🥹❤️
0:31
ДоброShorts
Рет қаралды 6 МЛН
Когда все обошлось 😮‍💨 | Королева Двора
0:16
Аминка Витаминка
Рет қаралды 2,3 МЛН
Ещё один способ не забеременеть
0:16
Pavlov_family_
Рет қаралды 9 МЛН