No video

Die Buurtwag (2012)

  Рет қаралды 54,881

Beer Adriaanse

Beer Adriaanse

11 жыл бұрын

Die Buurtwag is 'n 2012 komediese kortfilm wat as deel van kykNET en Nu Metro se Silwerskerm Filmfees vervaardig is. Dit vertel die storie van 'n jong familieman wat in 'n nuwe buurt intrek en kort voor lank in sy plaaslike buurtwag beland. Die rolprent vat kykers op 'n eenrigting toer agter die Kaapse boereworsgordyn in waar die manne ewe hard teen misdaad as teen die verveling van die voorstede baklei.
Die film het toekennings vir Beste Regisseur, Beste Teks en Die Kykerskeuse vir Kortfilms by die 2012 Silwerskerms ontvang en is tans 'n 13 episode reeks wat op 30 September 2015 op kykNET begin:
kyknet.dstv.com/2015/…/24/buur...
Rolverdeling:
Deon Lotz, Albert Maritz, Quentin Krog, Leon Kruger, Joe Vaz, Mothusi Magano, Johan Botha, Marko v/d Colff, Tinarie Van Wyk-Loots en Joanie Combrinck.
Regisseur: Jaco Smit
Teks: Beer Adriaanse
Kinematograaf: Jorrie v/d Walt
Vervaardig deur: KykNET, Nu Metro, DPK en Testify Films.
Uitvoerende vervaardiger: Wim Steyn
Redigering: Dwaine Carrao en Johan Beukes.
Klankopname: Sound Surgeons
Klank redigering: Audio Plant
Oorspronklike musiek: Cornelia Productions en Beer Adriaanse
"Son Sak in Durbanville" deur Valiant Swart. (Download liedjie hier: www.amazon.co.uk/Die-Son-Sak-I...)
Vir meer: diebuurtwag?...

Пікірлер: 25
@buhlekhumalo4968
@buhlekhumalo4968 4 ай бұрын
I love how chaotic they are 🤣
@beeradriaanse
@beeradriaanse 4 ай бұрын
Haha, thanks Buhle. If you like the chaos you should watch the 13-episode series we made, based on the shortfilm. It's called: Buurtwag. It was on Showmax.
@marlynstruwig8009
@marlynstruwig8009 8 жыл бұрын
Dis goed en glad nie common nie
@LouisCabano
@LouisCabano 11 жыл бұрын
Goeie Werk!
@SirViving
@SirViving 11 жыл бұрын
Uitstekende optreeding van all die akteurs!
@Mofstok
@Mofstok 10 жыл бұрын
Love dit!
@georgevorster2540
@georgevorster2540 7 жыл бұрын
Hahaha amper le ek nou soos ek lag vir daai ayanda "Kak man"
@RectronZA
@RectronZA 11 жыл бұрын
Dit was nou kwaai, baie goed gedoen.
@LenvanHeerden
@LenvanHeerden 9 жыл бұрын
whahahahahahahaha..."they throwed my house with a brick two days ago"
@jimmyjazz1186
@jimmyjazz1186 3 жыл бұрын
Fokkin cool kort movietjie.Ekt my binne in my moer gelag vanaand 10 Nov 2020 hier in Mannheim/Duitsland.Fok ek gaan so iets hier begin in my straat😂😂😂🍻🍺
@beeradriaanse
@beeradriaanse 3 жыл бұрын
Dankie Jerome! As jy daarvan gehou het moet jy kyk of jy Showmax kan kry. Dis soos 'n Suid-Afrikaanse Netflix. Ons het Die Buurtwag in 'n 13-episode reeks omskep in 2015 en die hele reeks is op Showmax. Groete!
@diesirae4161
@diesirae4161 5 жыл бұрын
Dankie vir die deel van hierdie Afrikaanse kortfliek!
@303jagter
@303jagter 7 жыл бұрын
Wanner Laai jy nog episodes op you tube?
@anikapanika100
@anikapanika100 11 жыл бұрын
well done Beer! (en die res) julle wil maak dat ek teruggaan SA toe om ook films te maak :)
@borderlineCT
@borderlineCT 11 жыл бұрын
"Ek's getroud met 'n fortune cookie!" - classic
@rochewalkerpetersen4427
@rochewalkerpetersen4427 7 жыл бұрын
Ek kan nie - ek is regtig jammer - maar ek kan nie hierna kyk nie. My brein pyn iets verskriklik. Ons is mees beslis nie so in Durbanville nie; eweneens ook nêrens anders in die Noordelike Voorstede nie. Wie woon ooit agter die 'boerewordgordyn' wat nog te sê van in Durbanville of Sonstraal..?
@sandradewet-vandenberg3396
@sandradewet-vandenberg3396 7 жыл бұрын
Ek is met jou!
@Swanesang91
@Swanesang91 8 жыл бұрын
My vriend se naam is Don Mostert... Ek is van Johannesburg... Glitch in die Matrix, of coincidence?
@johnnybetter921
@johnnybetter921 10 жыл бұрын
hahahaah,
@bloomer311
@bloomer311 11 жыл бұрын
Lekker gelag! Afrikaans bo!
@pauli6570
@pauli6570 10 жыл бұрын
Spot die fout in kontinuiteit vanaf 3:00 tot 3:20….die plastieksakkie verdwyn in sy gatsak, net om weer te verskyn :-) :-)
@beeradriaanse
@beeradriaanse 10 жыл бұрын
Busted.
@christoesterhuyse8166
@christoesterhuyse8166 2 жыл бұрын
LOL
Beskermhere - 2013 (Kortfilm)
26:30
Beer Adriaanse
Рет қаралды 9 М.
Presenting Buurtwag
16:11
TITE Productions
Рет қаралды 1 М.
Amazing weight loss transformation !! 😱😱
00:24
Tibo InShape
Рет қаралды 63 МЛН
Ouch.. 🤕
00:30
Celine & Michiel
Рет қаралды 17 МЛН
Secret Experiment Toothpaste Pt.4 😱 #shorts
00:35
Mr DegrEE
Рет қаралды 35 МЛН
Smart Sigma Kid #funny #sigma #comedy
00:40
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 23 МЛН
Karate Kallie - Gee my jou brood... (Full Movie)
1:37:09
Bennie Wessels
Рет қаралды 1,6 МЛН
KOOPERASIE-STORIES
46:19
Tarzan Hidden Jungle
Рет қаралды 233 М.
05 - Alex Borg | Ricky Caruana Podcast
1:19:07
Ricky Caruana Podcast
Рет қаралды 3,6 М.
Vuil Wasgoed (Kortfilm)
26:01
Bouwer Bosch
Рет қаралды 83 М.
Afrikaanse vertaal grappie
6:45
Fish
Рет қаралды 548 М.
Zinkplaat - Waar is Riaan?
4:51
Beer Adriaanse
Рет қаралды 18 М.
Ouens Soos Ons - Episode 2 (Gaan Verby, Verwey)
31:38
Boerierol
Рет қаралды 63 М.
05 Nikxfu l-Karti - Fabian & Keith
1:39:35
Nikxfu l-Karti
Рет қаралды 10 М.
Die onsigbare invloed (The Invisble Influence) Short Film HD
15:29
Beinmo - Beauty In Motion
Рет қаралды 17 М.
Amazing weight loss transformation !! 😱😱
00:24
Tibo InShape
Рет қаралды 63 МЛН