Die hart van die saak - Die Real Housewives van Pretoria | S1 | Ep 6 | kykNET

  Рет қаралды 25,936

kyknettv

kyknettv

Жыл бұрын

Hoe voel die dames oor die gebeure by die “diamond nail day”?
---
Kyk dit nou op DStv: bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Пікірлер: 20
@zakhenokuthulamthembu880
@zakhenokuthulamthembu880 Жыл бұрын
I like that Rona stands her ground
@joanevosloo5844
@joanevosloo5844 Жыл бұрын
Ek begin die dink hierdie Pretoria Housewives is net n moewiese reklame veldtog vir Tammy Taylor naels.
@zimelamoss7795
@zimelamoss7795 Жыл бұрын
Dit is nie Dat Rhona wou snaaks wees nie, julle is dodgy!
@fiddlestix6468
@fiddlestix6468 Жыл бұрын
As Peet vir my 'n diamant aanbied sal ek ook maar huiwerig wees.
@LGHolisticTherapies
@LGHolisticTherapies Жыл бұрын
Goeiste, daar is altyd die moontlikheid dat iemand jou vinger sal afkap as jy met regte diamante in jou naels rondloop. Hoekom daardie risiko loop?
@savagesagittarius4673
@savagesagittarius4673 Жыл бұрын
Ek like vir Rhona. Rhona kan nie gekoop word nie en sy koop ook niemand se gesig nie.
@deniseschofield7414
@deniseschofield7414 Жыл бұрын
Marie- “ Ek vat die diamant om by Mel Se hart uit te kom “ so versoek vir rhona se diamant -maak die reis na Mel Se hart seker vinniger 🤣🤣🤣 Eish , Huisvrou peet , is om van te gril !
@TessavandieKaap
@TessavandieKaap Жыл бұрын
Ek hou NIKS van Mel nie. Sy dink alles draai om n haar smaak van naels ens.
@RMRetief1111
@RMRetief1111 Жыл бұрын
Naels sê darem baie van ‘n vrou, kleur, lengte en vorm.
@frikkievarkpiel5854
@frikkievarkpiel5854 Жыл бұрын
Mel lyk soos Peet se ouer broer
@Eden_Monroe
@Eden_Monroe Жыл бұрын
Kry n bril oupa
@antonellalourenco802
@antonellalourenco802 Жыл бұрын
Ek begin ni meer so baie van Rhona te hou ni
@amandareyneke5596
@amandareyneke5596 Жыл бұрын
Peet wat dink mel is die mooiste vrou 🙄🙄🤕🤕🙃🙃🤣🤣🤣🤣🤣🤣. If she was the last look on earth, I would pass. Sy lyk soos die spreekwoordelike "alien" 😂😂
@Eden_Monroe
@Eden_Monroe Жыл бұрын
Ek wonder hoe lyk jy seker iemand met grys hare wat geen makeup dra en met crocs loop in die mall.
@MISSEGP
@MISSEGP Жыл бұрын
Rhona Is pragtig
@amandareyneke5596
@amandareyneke5596 Жыл бұрын
Ek hou die meeste van Mari
@jacovanwyk46
@jacovanwyk46 Жыл бұрын
Patricia Lewis lyk so goed deesdae
@moniquejoubert4363
@moniquejoubert4363 Жыл бұрын
Ek is GLAD NIE 'n Mel fan nie.... Maar Rhona.... baie pretentious.... Asb... 🤦‍♀️
@altusvanas9495
@altusvanas9495 Жыл бұрын
Rhona is net te veel!!! Sy wil altyd die middel van die storie wees!!! Die show is baie goed scripted!!!
Викторина от МАМЫ 🆘 | WICSUR #shorts
00:58
Бискас
Рет қаралды 6 МЛН
Doing This Instead Of Studying.. 😳
00:12
Jojo Sim
Рет қаралды 32 МЛН
Magic trick 🪄😁
00:13
Andrey Grechka
Рет қаралды 35 МЛН
Get 10 Mega Boxes OR 60 Starr Drops!!
01:39
Brawl Stars
Рет қаралды 13 МЛН
Zack Mtombeni - Binnelanders
3:01
ContractorsArtists
Рет қаралды 13 М.
Noam Chomsky - Why Does the U.S. Support Israel?
7:41
Chomsky's Philosophy
Рет қаралды 6 МЛН
Top 5 Boere 😱 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S16 E3
15:55
lisametdierooihare
Рет қаралды 23 М.
Лев получил по-заслугам! 😱
0:31
КиноСклад
Рет қаралды 3,5 МЛН
Спасла парня от армии 😂 #сериал #фильм
0:41
Топ по Ивановым
Рет қаралды 3 МЛН