No video

Die Heuwels Fantasties - Bietjie Hoop (Amptelike Musiek Video)

  Рет қаралды 506,506

Die Heuwels Fantasties

Die Heuwels Fantasties

Күн бұрын

Kry nou "Bietjie Hoop" op iTunes hier : www.smarturl.it/okaydeluxe
Ons vat saam met GWK ‘n paar minute om erkenning te gee aan die mense wat sorg dat daar elke dag kos op jou bord is. Die mense wat nie moed verloor nie, nie kla nie, nie stilstaan nie. Vir wie geen uitdaging te groot is nie. Ons kort almal soms net ‘n Bietjie Hoop om te weet dat alles okay gaan wees!
Hierdie is vir Suid-Afrika se boeregemeenskap.
Ons sien wat julle doen en ons waardeer julle.

Пікірлер: 44
@LebogangM.doodle
@LebogangM.doodle 3 ай бұрын
❤music breaks barriers between race , language, colour, religion etc. im not Afrikaans but this song is júst one of those.❤️well done guys ❤
@dieheuwels
@dieheuwels 3 ай бұрын
Baie dankie! Your words are super appreciated! cannot agree more!
@LebogangM.doodle
@LebogangM.doodle 2 ай бұрын
@@dieheuwels ❤️🙏🏾
@gerhardoosthuizen3970
@gerhardoosthuizen3970 7 жыл бұрын
Dankie aan GWK en Die Heuwels Fantasties vir die ongelooflike mooi video en erkening aan ons land se boere.
@maryketheron9456
@maryketheron9456 4 жыл бұрын
Kan nie glo die liedjie hoor ek nou eers in 2020 nie. Ek het gedink dis n nuwe liedjie :( Ek is soooo mal oor die liedjie!!!! Hou vas aan die Boere. Maak jul hart se hekke oop. xxx
@albertbadenhorst6012
@albertbadenhorst6012 6 жыл бұрын
In hierdie tye bring 'n lied soos die.. bietjie hoop vir al die nonsens wat rondom ons elke dag gebeur.. Dit inspireer my om soos al ons hardwerkende boere die beste te maak van elke situasie om op so manier 'n verskil te maak in ons pragtige land.. elke dag!! :)
@tabonyimec2498
@tabonyimec2498 5 жыл бұрын
In deze tijd breng je een lied.. beetje hoop voor al die nonsens wat rondom gebeurd elke dag. Dit inspireerde mij om als hard werkende boer het beste te maken van elke situatie om op deze manier een verschil te maken in ons prachtige land elke dag
@haai.siestog.shamehaha6365
@haai.siestog.shamehaha6365 6 жыл бұрын
Ek sit in Australië, maar ek bid dag in en dag uit vir my mense, my volk, my kultuur en die voortbestaan daarvan. En indien die figuurlike pô-pô die waaier tref, sal ek kom help - al moet ek deur die Indiese Oseaan swem.
@keatondamien9975
@keatondamien9975 3 жыл бұрын
you probably dont give a shit but if you guys are stoned like me during the covid times you can stream pretty much all the latest series on Instaflixxer. Been streaming with my brother recently :)
@zairehayden250
@zairehayden250 3 жыл бұрын
@Keaton Damien Definitely, I've been using Instaflixxer for years myself :)
@sphergift1031
@sphergift1031 6 жыл бұрын
I really don't know what they are saying but i like the song proudly south african
@jamarcohull2671
@jamarcohull2671 6 жыл бұрын
open up the gates of your heart.. a little bit of hope is all that we need, so open up the the gates of your heart.. great song
@jo-annejansen5566
@jo-annejansen5566 2 жыл бұрын
My gunsteling song. 💃🎊🎉🎶💕🕺Die is my hart se liedjie.
@markdunne9761
@markdunne9761 7 жыл бұрын
Great video to a great song .......daar is nie genoeg erkenning vir hoe hard die boere in SA moet werk
@geoffvandermerwe6220
@geoffvandermerwe6220 7 жыл бұрын
Die video laat my dink aan die ou suid afrika ! Julle is goeie ouens ! Cheer! en well done !
@vicvic4572
@vicvic4572 6 жыл бұрын
Miss my mense my taal en my land 😢
@denric77
@denric77 7 жыл бұрын
I love your music and Thank you @okay #okay #DieHeuwelsFantasties A South African on the Isle of Man Die Heuwels Fantasties is die Beste Happy Birthday @fred_den_hartog @DieHeuwels May you have plenty more happy ones.
@francoisdvanderwesthuizen
@francoisdvanderwesthuizen 7 жыл бұрын
Great ek is in die omgewing waar julle die video opgeneem het. goeie werk. Die mense hier het nog hoop, dit moet net in julle wakker gemaak word. Werk self op 'n plaas in die Christiana omgewing. Gwk wereld hierdie.
@corriebritz2653
@corriebritz2653 2 жыл бұрын
Lekker manne 👍🏻👍🏻💪🏼💪🏼💪🏼🇿🇦🇿🇦🇿🇦
@ldude
@ldude 7 жыл бұрын
Ek moet mar hier bly, soos die Gerubs van Eden, die einde is tog naby,.....mar daar gaan 'n verskeidenheid van KAK nog hier deur vlieg. ☺😎
@cliftonbarnard1145
@cliftonbarnard1145 3 жыл бұрын
ek love die liejie ons dans op hierdie liejie by my skool
@tiaandupreez
@tiaandupreez 6 жыл бұрын
Die Heuwels Is Altyd Fantasties. #AllesVanDieBeste
@jamarcohull2671
@jamarcohull2671 6 жыл бұрын
great song manne .. ekt nourie dag julle video op die tv gesien en besluit k moet dit download ..
@TruidieV
@TruidieV 7 жыл бұрын
Ai, hierdie liedjie maak my hart warm! :-)
@braznonatonascimento726
@braznonatonascimento726 Жыл бұрын
Boa.noite.amigo eu queria saber qual é o signo da pessoa que nasce no dia 01 de janeiro
@johannwasserfall5626
@johannwasserfall5626 4 жыл бұрын
Awesome song!!!
@francoisdvanderwesthuizen
@francoisdvanderwesthuizen 7 жыл бұрын
Great ek is in die omgewing waar julle die video opgeneem het. goeie werk. Die mense hier het nog hoop, dit moet net in julle wakker gemaak word.
@ZachMoolman
@ZachMoolman 4 жыл бұрын
Hi Francois, waar is dienvid gemaak?
@DerikNieuwoudt
@DerikNieuwoudt 7 жыл бұрын
Well done manne! Diep liedjie!
@nonamegamer.6586
@nonamegamer.6586 7 жыл бұрын
Mooi manne!!! Love julle stukkend!!! Niks minder verwag van julle nie
@natashaterblanche
@natashaterblanche 7 жыл бұрын
Nice Jazz hand en moves Freddy! Happy Birthday, Ferd!
@jonduke4079
@jonduke4079 6 жыл бұрын
Great song! Ek kan nie kla nie maar...would love to see the lyrics for those of us who are beginners at Afrikaans! Baie dankie!
@andyobrien7863
@andyobrien7863 4 жыл бұрын
Here is the best I can do for lyrics. I'm not sure about the sixth line. ‘n bietjie hoop is al wat mens kort. ietsie om aan vas te klou ‘n waar, wonderlike wedstryd ‘n smile en loop Almal soek oor als Loop een of ander tyd in uurglas in (?) Ooohhh Ooohhh, ‘n bietjie hoop, oohhh Net ‘n bietjie hoop, oohhh Maak jou hart se hekke oop x3 ‘n bietjie hoop Mos al wat mens kort Maak jou hart se Maak jou hart se hekke oop ‘n klein bietjie hoop, is al wat mens kort ietsie om aan vas te klou En as dit is hoe hy loop hou my regop lig soos ’n veer onverganklik soos die grond Maak jou hart se hekke oop x2 ‘n bietjie hoop x2 Mos al wat ons kort Maak jou hart se Maak jou hart se hekke oop Oohhhhhh, Oohhhhhh, Oohhhhhh Maak jou hart se oop Kan nie kla nie x3 Kan nie nou stil staan nie Kan nie kla nie x2 Jy moet kruip voor jy loop Maak jou hart se hekke oop x3 ‘n bietjie hoop x2 Dis al wat mens kort Maak jou hart se Maak jou hart se hekke oop x3 N bietjie hoop Dis al wat mens kort Ietsie om aan vas te klou En as dit is hoe hy loop. Hou my regop lig soos ’n veer onverganklik soos die grond
@marynaswart2808
@marynaswart2808 7 жыл бұрын
love dit
@Manskobus
@Manskobus 7 жыл бұрын
Goeie werk!
@nadinekriel3832
@nadinekriel3832 7 жыл бұрын
leka song ouens👍
@LeonDieBoer
@LeonDieBoer 6 жыл бұрын
Great
@bryanbp7429
@bryanbp7429 7 жыл бұрын
Lekker manne
@rudolphwilhelm2407
@rudolphwilhelm2407 7 жыл бұрын
Leker man!!!
@martincoetsee7343
@martincoetsee7343 7 жыл бұрын
Nice
@pieterettiene1959
@pieterettiene1959 6 жыл бұрын
Maak my dag
@PJR89
@PJR89 6 жыл бұрын
🖒 Bra's
@johannpapenhagen4813
@johannpapenhagen4813 6 жыл бұрын
BEFOK!!!
@pretty_dull_eyesme3631
@pretty_dull_eyesme3631 6 жыл бұрын
Dis so flippen oulik
Die Heuwels Fantasties - Sonrotse (Amptelike Musiek Video)
5:31
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 3,4 МЛН
Die Heuwels Fantasties - Die Volkslied (official video)
4:26
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 353 М.
Dad Makes Daughter Clean Up Spilled Chips #shorts
00:16
Fabiosa Stories
Рет қаралды 1,9 МЛН
The Joker saves Harley Quinn from drowning!#joker  #shorts
00:34
Untitled Joker
Рет қаралды 72 МЛН
Вы чего бл….🤣🤣🙏🏽🙏🏽🙏🏽
00:18
❌Разве такое возможно? #story
01:00
Кэри Найс
Рет қаралды 3,4 МЛН
Reën - Vrystaat Vlaktes (Official Music Video)
3:37
Reën Musiek
Рет қаралды 3,1 МЛН
Joshua na die Reën - Voshaarnooi (Ballade vir 'n Enkeling)
2:53
The Film Factory South Africa
Рет қаралды 888 М.
Die Heuwels Fantasties - SY (Amptelike Musiek Video)
3:46
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 622 М.
Jo Black - Skepe
3:26
Jo Black
Рет қаралды 11 МЛН
Tussen Stasies (feat. Die Heuwels Fantasties)
3:41
Jack Parow - Topic
Рет қаралды 723 М.
Die Heuwels Fantasties ft. The Soweto Gospel Choir, HHP & JR - Our Heritage
6:07
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 355 М.
Karlien van Jaarsveld - HANDE
3:29
Karlien van Jaarsveld
Рет қаралды 1,7 МЛН
Wouter van de Venter - As Die Hippies Begin Dans
4:41
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3,5 МЛН
Die Heuwels Fantasties - Leja (official musicvideo)
4:37
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 109 М.
Die Heuwels Fantasties - Shangri-LA (official)
3:51
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 665 М.
Dad Makes Daughter Clean Up Spilled Chips #shorts
00:16
Fabiosa Stories
Рет қаралды 1,9 МЛН