Die LYK in die TAS - Die Boksburgmoord in 1964

  Рет қаралды 4,354

Basie van Heerden

Basie van Heerden

Жыл бұрын

Die lyk in die tas wat in die Boksburgmeer in 1964 gevind is, het die hele land destyds aan die praat gehad. Wie was die vrou? Wat het van haar ander liggaamsdele geword? Wie het haar vermoor? Hierdie raaisel sou die mense vir vier jaar lank aan die gis hou voordat die waarheid op die lappe gekom het.
FOTO’s
Unsplash - Nick Fewings, Waldemar, Erwan Hesry, Gio, Brian Yurasits, Genessa Panainte, Debby Hudson
SKAKELS
www.ancestors.co.za/was-your-...
vvandyksteenkamp.co.za/die-tas/
en.wikipedia.org/wiki/Boksburg
gobetweenflames.wordpress.com...

Пікірлер: 10
@peetschabort1080
@peetschabort1080 2 ай бұрын
Ja, ek onthou dit! Ek kan egter my nie herinner dat die moordenaar opgespoor was. Baie dankie.
@lizziebarnardo-wy5vs
@lizziebarnardo-wy5vs 19 күн бұрын
Ek was 10 jaar oud toe ek, saam my moeder en broer na die Polisie-museum gegaan het en die foto's en gebeure daar geleer. Ek was in 1961 gebore.
@basievanheerden
@basievanheerden 19 күн бұрын
Hopelik was dit baie interessant?
@petelovesbevsills
@petelovesbevsills 2 ай бұрын
Robert Bekker was my class teacher in Standard 5. Finding that suitcase must have had a massive impact on his life.
@basievanheerden
@basievanheerden 2 ай бұрын
Definitely not something that you will forget...
@aljmann
@aljmann 2 ай бұрын
Compelling; thank you.
@basievanheerden
@basievanheerden 2 ай бұрын
Thanks!
@user-ve1mh4zs5s
@user-ve1mh4zs5s 3 ай бұрын
😢😢creepy
@nicohurter2973
@nicohurter2973 2 ай бұрын
Baie dankie, ek waardeer jou suiwer Afrikaans
@basievanheerden
@basievanheerden 2 ай бұрын
Dankie, ek probeer...
Vrou vir MOORD gehang!  Dorethea Kraft van der Merwe
6:12
Basie van Heerden
Рет қаралды 16 М.
Die Legende van Scotty Smith, Suid-Afrika se perdedief
5:19
Basie van Heerden
Рет қаралды 962
Опасность фирменной зарядки Apple
00:57
SuperCrastan
Рет қаралды 11 МЛН
ЧУТЬ НЕ УТОНУЛ #shorts
00:27
Паша Осадчий
Рет қаралды 10 МЛН
Moord op die Oop See - Die Patryspoortmoord - Moord in Kajuit 126
6:13
Basie van Heerden
Рет қаралды 1,7 М.
Mariska se spoke
3:40
Basie van Heerden
Рет қаралды 295
The South African Spy Who Took On the West | True Life Spy Stories
20:51
Philip Thompson
Рет қаралды 382 М.
22. juli: Bomben i Oslo
8:15
Faktisk
Рет қаралды 74 М.
22. juli: Massakren på Utøya
13:51
Faktisk
Рет қаралды 146 М.
Ken jy jou H2A visa reëls ?
10:20
Just me JD Wolf
Рет қаралды 7 М.
My Naam is Dingetjie 1975 Afrikaanse Rolprent
1:27:12
Old Afrikaans Country Music & South African Movies
Рет қаралды 53 М.
Ryk de Villiers gesels oor Bendes, Blokhuise, en Bomme
7:02
Basie van Heerden
Рет қаралды 140
Опасность фирменной зарядки Apple
00:57
SuperCrastan
Рет қаралды 11 МЛН