Рет қаралды 10,850
Die GROOT Ontbyt
OppieStoep het onlangs 'n nuwe aanbieder verwelkom en beide aanbieders Lyntjie Jaars en Pietman Geldenhuys kuier saam met Die GROOT Ontbyt span.