Рет қаралды 1,075
Die GROOT Ontbyt
Mama Mia! A Mother’s Day Special kan die 7de Mei by die Good Hope Christian Centre in Ottery beleef word. 'n Hele paar kunstenaars is deel van hierdie moedersdag-musiekfees en Tarryn Lamb kuier saam om ons meer te vertel.