Dit gaan goed met Trixie se spene

  Рет қаралды 5,621

Nuuspod

Nuuspod

2 жыл бұрын

Teresa het 'n heerlike gesprek met die beminde akteur Tobie Cronje. Hy vertel meer oor die bedryf en waarmee hy hom deesdae besig hou.
Die onderhoud is gehou by The Bioscope, 'n onafhanklike fliekteater in Milpark, Johannesburg. Hulle is geleë in 44 Stanley Laan, Milpark. Jy kan hulle kontak by 061 900 4457, of hulle webwerf besoek by www.thebioscope.co.za

Пікірлер: 10
@dorothyjohnson4653
@dorothyjohnson4653 2 жыл бұрын
Ek is so mal oor Tobie, dankie vir die onderhoud en ń blik in ons legendes se lewe.
@ronellwilliams8781
@ronellwilliams8781 2 жыл бұрын
Dit was die mooiste onderhoud Ek het dit waarlik geniet. Dankie Tobie vir jare se vermaak 🤩
@ansiejoubert9722
@ansiejoubert9722 Жыл бұрын
Tobie ons geniet jou onderhoud baie. Wil jy dit nie asb oorweeg om van daardie Indiese geregte met ons te deel nie. Veral daardie suurlemoen rys.
@zanebeswick3551
@zanebeswick3551 2 жыл бұрын
Baie dankie
@TeresaRoodtCoetzee
@TeresaRoodtCoetzee 2 жыл бұрын
Tobie het my nou laat weet hy het een (onbelangrike) foutjie gemaak. Hy was twee jaar in Binnelanders en nie 7de Laan nie.
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 2 жыл бұрын
Hallo Izak/kykers...nie so koud vandag in Tzaneen. Mooi dag vir elkeen...
@sue-zedejager204
@sue-zedejager204 2 жыл бұрын
Ek is gek oor Tobie!!
@Morne_Smith
@Morne_Smith 2 жыл бұрын
Baie goeie onderhoud! Ai ou oom Tobie was maar nog altyd n goeie mens. Dis tyd dat ons ook a akteurs pad of plaveisel kry...sommer daar in Sandton!! PS: Jammer die klank was bietjie...meh?
@johannfourie7979
@johannfourie7979 2 жыл бұрын
Dankie Tobie vir jou net mens wees. En natuurlik Trieksie en Soekmekaar. Mooi loop.
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 2 жыл бұрын
Hi Tereza
Wyshede met Tobie Cronje - Kwêla  | kykNET
21:00
kyknettv
Рет қаралды 73 М.
Clown takes blame for missing candy 🍬🤣 #shorts
00:49
Yoeslan
Рет қаралды 45 МЛН
Heartwarming Unity at School Event #shorts
00:19
Fabiosa Stories
Рет қаралды 24 МЛН
Hiroshima - the unknown images
52:01
La 2de Guerre Mondiale
Рет қаралды 7 МЛН
Mimi Coertse word 90!
6:32
NUUSPOD
Рет қаралды 6 М.
Old South African News TV1 - Nuus Netwerk 1987
14:35
Anton Olwage
Рет қаралды 458 М.
STERRE - Willem Botha gesels met Tobie Cronjé by die KKNK 2016
2:51
Gesprek met Gerda Senekal
20:49
Vryheidsfront Plus / Freedom Front Plus Gauteng
Рет қаралды 21
Tobie Cronje Embarrassing Moment
1:54
Victory Street Productions
Рет қаралды 895
Die wêreldwye aanslag teen Christene. Maandag 29 Julie 2024
1:07:20
Gayton stop die verandering van dorpsname Dinsdag 30 Julie 2024
1:15:34
Gesprek met Gerda Senekal
13:29
Vryheidsfront Plus / Freedom Front Plus Gauteng
Рет қаралды 7
Clown takes blame for missing candy 🍬🤣 #shorts
00:49
Yoeslan
Рет қаралды 45 МЛН