Рет қаралды 10,919
Die stemme is in en die laaste finalis vir vanjaar se Dorp van die Jaar-kompetisie is bekend! Die wenner uit Namibië is Gobabis!
Wees deel van kykNET se KZfaq kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!