No video

Dronk op Liefde (ft. Early B)

  Рет қаралды 1,109,736

VAN PLETZEN

VAN PLETZEN

Күн бұрын

The official Music Video for DRONK OP LIEFDE (ft. Early B) by VAN PLETZEN from the album Love & Legehness: orcd.co/legehness
Follow us on Instagram: / vanpletz
CREDITS:
Filmed and Edited by PJ Kotze
Lighting and Grips by Maxwell Mabota
Sound Design & Final Mix: Planet Awesome
Special thanks to all the extras for being so legeh and to the three legends at Romeos! A Groot dankie to you for kyking this video and for sharing it with your best friends and your grootest vyande! Remember to always versprei liefde and you will have inner legehness.
Lyrics:
Rook my asof ek ’n zaab is
Meisiekind jy is marvelous
Ek dink aan jou as ek wakker word
En in die aande en in die stort
Ek verdrink in jou groot groen oe
Iewers daar binne het ek myself verloor
Help my hier kom die verdriete
Ek is dronk, eks dronk op die liefde
Dit voel so lekker
En dan kom more
Vanaand is lekker
Maar wag tot more
Jy soen my asof jy skaam is
maar noem my Lief asof dit my naam is
Jy speel my asof ek skaak is
Check mate baby don’t know if I smaak this
Alles in my lyf voel so goor
Ek dink ek gaan my balans verloor
Help my hier kom die verdriete
Ek is dronk, eks dronk op die liefde
Dit voel so lekker
En dan kom more
Vanaand is lekker
Maar wag tot more
Wag laat ek my shot vat hier is my speech
Jys my Flaming Lamborghini baby girl ek soek daai heat
As jy ‘n zaab was i wont pass i play for keeps
Want ek soek ietsie meer as maar net sex on the beach
Sukkel met woorde op jou liefde is ek besope
Nou en dan gooi ek n huk want in jou oe sien ek my oge
Flip jou oor is seker warm want ek noem jou oor en oor
My spoor verloor help my na voor want die dronk verdriet vat nou weer oor
Kom ons raak dronk, dronk op die Liefde
Dit voel so lekker
En dan kom more
Vanaand is lekker
Maar wag tot more

Пікірлер: 276
@tiaandupreez
@tiaandupreez 4 жыл бұрын
♥️ "Oi!!! Your Late.... No Man I'm EARLY." 😎🤣👌🤭🎵😬
@catswart5590
@catswart5590 4 жыл бұрын
Haha, love it
@GriffenSkoonpa
@GriffenSkoonpa 4 жыл бұрын
hahaha classic. dit hit mens elke keer. haha
@tiaandupreez
@tiaandupreez 4 жыл бұрын
@@GriffenSkoonpa is ja😂😂 Lekker line daai.
@ruanjvvuuren3728
@ruanjvvuuren3728 4 жыл бұрын
100 bugs 😂
@GollieCoetzer
@GollieCoetzer 13 күн бұрын
Hi
@TheDJGuVna
@TheDJGuVna 3 жыл бұрын
When you don't understand what's being said but you still bopping you're head cos it's that good...
@erikdehaan9455
@erikdehaan9455 4 ай бұрын
its about drinking on love or being drunk by love in way
@rje2110
@rje2110 4 жыл бұрын
Hoe is daar 160 mense wat die song nie like nie. Een van die beste liefdes liedjies in Afrikaans!!
@rvh4034
@rvh4034 3 жыл бұрын
Hulle Zaberfluten nie tjom. They are not groot, they dood
@poelmeister
@poelmeister 2 жыл бұрын
Denking dat is omdat sy nie verstaan kunne.
@arianavosloo9562
@arianavosloo9562 3 жыл бұрын
Damn... This might be the 1st Afrikaans song I actually enjoy
@mke1ms
@mke1ms Жыл бұрын
Lekker man! Die song moeten jullie in Nederland uitbrengen, wordt vast een grote hit
@svenerikgolden7069
@svenerikgolden7069 3 ай бұрын
Ze gaan hier spelen - 24 Mei Amsterdam, 25 Mei Groningen
@GollieCoetzer
@GollieCoetzer 13 күн бұрын
Ek is drink op die liefde❤
@thaabitvanschoor5107
@thaabitvanschoor5107 4 жыл бұрын
Van pletzen die suid afrikaanse post Malone!! Die ou en early b is goud!
@rochelleschophaus5406
@rochelleschophaus5406 4 жыл бұрын
Haha.
@MrOwl1985
@MrOwl1985 4 жыл бұрын
That ending! Every South African muso can relate!
@jovanberg8798
@jovanberg8798 Жыл бұрын
flippen awesome, mense kyk na my as ek dit hard in my kar speel en saam sing ek is min gespin daaroor!!!!
@bluehar5505
@bluehar5505 4 жыл бұрын
This makes me happy. Was hoping early b was gonna gooi when i saw him cameo as the barman.
@mojakisto
@mojakisto 4 жыл бұрын
pure south african hiphop,feeling it
@Altusfonz
@Altusfonz 4 жыл бұрын
Ah die goeie ou Dae toe mens nog na kuier plekke toe Kon gaan 👌
@VANPLETZEN
@VANPLETZEN 4 жыл бұрын
Speel dit vanaand en maak asof jy uit is
@riaandupreez3723
@riaandupreez3723 4 жыл бұрын
@@VANPLETZEN speeldit alli pad uit NZ!
@bloodwolf9428
@bloodwolf9428 4 жыл бұрын
@@VANPLETZEN Uit soos 'n kers pappie
@conradschoice
@conradschoice Жыл бұрын
😆kAkGroot!
@devonduplessis5778
@devonduplessis5778 4 жыл бұрын
Julle beats hit harder in quarantine
@ts5368
@ts5368 3 жыл бұрын
Discovered julle while ek oorsee bly and now is ek 'n groot fan 👏
@GlazeAndMaren
@GlazeAndMaren 4 жыл бұрын
"no man, i'm Early" oof good one
@harry_the_heathen
@harry_the_heathen 4 жыл бұрын
Great shit bras. "Rook my asof ek 'n zaab is" - The words of a man who truly understands love.
@ignatiusmeyer5680
@ignatiusmeyer5680 3 жыл бұрын
Groothond weet waarvan hy praat.
@2Air
@2Air 2 жыл бұрын
wat wil dat eigenlijk zeggen? ik spreek Nederlands maar geen zuid afrikaans :)
@harry_the_heathen
@harry_the_heathen 2 жыл бұрын
@@2Air All good bruh! It means "Smoke me like a joint" 😂
@2Air
@2Air 2 жыл бұрын
@@harry_the_heathen haha :) Top! Leuk taaltje
@JustGo286
@JustGo286 4 жыл бұрын
Awesomeness boyz ....love the song its befok lekke me and my girl lovvvveeeee it lekker lekker 🤩🤩🤩🤩🤩
@scottburns6610
@scottburns6610 3 жыл бұрын
[Vers 1] Rook my asof ek ‘n zaab meisiekind Jy is marvelous Ek dink aan jou as ek wakker word en in die aande en in die stort Ek verdrink in jou groot groen oë, iewers daar binne het ek myself verloor [Koor] Help my hier kom die verdriete Ek is dronk, eks dronk op die liefde Eks dronk op die liefde Eks dronk op die liefde Ek is dronk op die liefde Dit voel so leke en dan kom môre Vanaand is leke ma wag tot môre [Vers 2] Jy soen my asof jy skaam is maar noem my lief asof dit my naam is Jy speel my asof ek skaak is Checkmate baby don’t know if I smaak this Alles in my lyf voel so goor Ek dink ek gaan my balaans verloor [Koor] Help my hier kom die verdriete Ek is dronk, eks dronk op die liefde Eks dronk op die liefde Eks dronk op die liefde Ek is dronk op die liefde Dit voel so leke en dan kom môre Vanaand is leke ma wag tot môre [Vers 3: Early B] Wag laat ek my shot vat dies my speech Jys my flaming lamborghini baby girl ek soek daai heat As jy ‘n zaab was I won’t pass, I play for keeps Want ek soek ietsie meer as ma net sex on the beach Eke sukkel met woorde op jou liefde is ek besope Nou en dan gooi ek ‘n huh want in jou oë sien ek my oge Flip jou ore is seker warm want ek noem jou oor en oor My spoor verloor help my na voor want die dronk verdriet vat nou weer oor, chise [Outro] Kom ons raak dronk Dronk op die liefde Kom ons raak dronk Dronk op die liefde Kom ons raak dronk Dronk op die liefde Kom ons raak dronk, dronk Raak dronk op die liefde Dronk op die liefde Dronk op die liefde Dronk op die liefde Eks dronk op die liefde Dit voel so leke en dan kom môre Vanaand is leke ma wag tot môre
@MrWessel007
@MrWessel007 Жыл бұрын
Jirrr hierdie legeh liedjie bly darm daangeraas.
@daniedeklerk1914
@daniedeklerk1914 4 жыл бұрын
Nog n great song ouens, 👍 Liefde uit Namibia uit🇳🇦
@Bankrupt95
@Bankrupt95 2 ай бұрын
2024 nogsteeds "dronk op die liefde" :)
@tiaanknoetzen5303
@tiaanknoetzen5303 4 жыл бұрын
GROOOOT HOND! Sien uit na 3 April. Become gereed
@VANPLETZEN
@VANPLETZEN 4 жыл бұрын
We are so opgewonde we are sukkeling to wag!
@mark63006
@mark63006 4 жыл бұрын
Why's this track so groot? Kos its kak legeh! I'm wees gereet!
@kentwhoo
@kentwhoo 4 ай бұрын
Nax, you’re too precious. & early b, too. Peaches, great voice, brœr.
@claudiavisser5463
@claudiavisser5463 3 жыл бұрын
Jis ek love die song
@cyclops8927
@cyclops8927 4 жыл бұрын
"Your late...no i'm Early" Well done nog n great song.
@GriffenSkoonpa
@GriffenSkoonpa 4 жыл бұрын
Die song is vir my die Kak Groootste!!
@unthinkablegaming400
@unthinkablegaming400 4 жыл бұрын
Ek is dronk op liefde 😎jy noem dit n goeie song!!
@MrSquirrel1693
@MrSquirrel1693 4 жыл бұрын
"Now didn't I told ya it was gonna be leggeh?"
@the_car_guy-
@the_car_guy- 4 жыл бұрын
Love die song
@gizelle6210
@gizelle6210 4 жыл бұрын
Die song is regtig amazing, die musiek video ook, mooiste paartjie. ❤️
@thyssensthyssens6159
@thyssensthyssens6159 4 жыл бұрын
This song made my day. Just another good one. Greetings from the Netherlands!
@VANPLETZEN
@VANPLETZEN 4 жыл бұрын
Thank you! Can't wait to come to Netherlands in August :)))
@poelmeister
@poelmeister 2 жыл бұрын
Al wy wilt naar Suyd Afrika komen, broer, where is dan die party?!
@jasonvigeland1997
@jasonvigeland1997 4 жыл бұрын
Well done guys, making SA proud! Looking forward to the Album and the show at Melkweg.
@VANPLETZEN
@VANPLETZEN 4 жыл бұрын
We are super excited for the show at Melkweg!
@rooikop_sarie
@rooikop_sarie 4 жыл бұрын
Obsessed met hierdie!!!😍🔥Knap gedaan.
@suneschonken9496
@suneschonken9496 4 жыл бұрын
Dit was eerlikwaar amazing 🙌 Well done 🎉
@GollieCoetzer
@GollieCoetzer 13 күн бұрын
Yes it is
@eugenemakwena6792
@eugenemakwena6792 4 жыл бұрын
Easy om na te luister. Is lêkke ouens.
@pierrefitchat3787
@pierrefitchat3787 4 жыл бұрын
Keep making this leggeh musiek ouens.
@enokcoop4429
@enokcoop4429 4 жыл бұрын
Greetings from Colorado, US. You guys are awesome. Dope music and I really dig the vibe you guys put down or should I say the legehness!
@george941
@george941 4 жыл бұрын
Het almal genoeg skyf vir die lockdown😁 Die wat yiree is😌
@cheneytheron2826
@cheneytheron2826 4 жыл бұрын
Awesome song!!! Defnintief die hoogte punt van die lockdown 😂❤ #FollowUrDrome
@SolheimTore
@SolheimTore 3 жыл бұрын
man i love your music! never stop please!
@ilzedippenaar
@ilzedippenaar 4 жыл бұрын
loveit so baie! what a love song!
@abigalejordaan9545
@abigalejordaan9545 4 жыл бұрын
Love die song my ou het dit Vir my gestuur omdat my oë Groen is toe Se by dit pas by my 🤣🤣
@Benjamin-xh3hj
@Benjamin-xh3hj Жыл бұрын
🍻 💗 fron love to love thanks so
@reagansmith3616
@reagansmith3616 4 жыл бұрын
Oaks julle music is leke. Go groot!
@spoddermansweg9077
@spoddermansweg9077 4 жыл бұрын
Die song laat my so lekker chill, thanks julle!!!🙌
@warrengrant9073
@warrengrant9073 4 жыл бұрын
Its 3oclock in the morning and I'm DRONK OP DIE LIEFDE
@conradmsnyman2951
@conradmsnyman2951 Жыл бұрын
Die is my favourite Groot Hond song.
@kylesearle3495
@kylesearle3495 4 жыл бұрын
Kan nie wag vir die om op spotify te kom nie 🤟
@VANPLETZEN
@VANPLETZEN 4 жыл бұрын
Vrydag!
@juanthiart2411
@juanthiart2411 4 жыл бұрын
@@VANPLETZEN YAY Ekt dit nou net of spotify gesoek. toe kom ek maar weer hier na toe
@Rballyram
@Rballyram 4 жыл бұрын
Loving it guys. Thanks for dropping the new album during lockdown. It's keeping us Irie. @Nax loving the look.
@trisnel305
@trisnel305 4 жыл бұрын
Ohhhh yess!!! Love die song!🥵❤
@Cvs1058
@Cvs1058 4 жыл бұрын
Track maak die lockdown beter, love die!! ❤
@reagansmith3616
@reagansmith3616 4 жыл бұрын
my nuwe fav love song💪💪leke groot
@tyron8930
@tyron8930 4 жыл бұрын
Early b real rapper thts a real legend
@VANPLETZEN
@VANPLETZEN 4 жыл бұрын
Total legend!
@baasjan9488
@baasjan9488 4 жыл бұрын
Legeh boys🤙🏻
@dezdannhauser
@dezdannhauser 4 жыл бұрын
Lockdown jam!
@offroadracer268
@offroadracer268 4 жыл бұрын
Dis n fokken doos leggeh song😍😍😍
@sianhickson9360
@sianhickson9360 4 жыл бұрын
that's it, I'm moving to SA
@simeonvanvuuren5827
@simeonvanvuuren5827 4 жыл бұрын
Lol where yu from?
@nervebender2464
@nervebender2464 4 жыл бұрын
Don't
@pieterfourie4513
@pieterfourie4513 4 жыл бұрын
Just dont wonder were your car is after shopping
@jarreddebruyn6028
@jarreddebruyn6028 4 жыл бұрын
EARLY B! Baas van n klong!
@madi_7pops121
@madi_7pops121 4 жыл бұрын
Nawww lekker
@laurenlegrange9914
@laurenlegrange9914 4 жыл бұрын
Ek is dronk verlief op hierdie song.
@Plbartie
@Plbartie 4 жыл бұрын
Jirre dis wild!
@zandrebester3213
@zandrebester3213 4 жыл бұрын
Die 3de april moet nou net kom dit gaan KAK GROOT wees🤘🏻🔥🔥
@ceciljamesfrost9011
@ceciljamesfrost9011 4 жыл бұрын
siiiiiick track
@rianolivier5479
@rianolivier5479 4 жыл бұрын
Keep it up boyz
@darkomega4787
@darkomega4787 4 жыл бұрын
Love vir Early. Graet song guys!!!!
@jessejardim8175
@jessejardim8175 4 жыл бұрын
die is befok ouens, really legeh
@elrohunt8843
@elrohunt8843 3 жыл бұрын
Lekker song en goeie video dankie
@gershwinrhode1441
@gershwinrhode1441 4 жыл бұрын
Ek is dronk op die liefde_ Jagse number die .. Goeies manne #flamme🔥
@goucha879
@goucha879 2 жыл бұрын
The translation is more like: I am drunk on love_Jagse(👍) song this.. Good one guys #flames My pleasure #google
@corryroets5313
@corryroets5313 4 жыл бұрын
Love die nuwe stuff!!!
@NintendoKnightThefirst
@NintendoKnightThefirst 3 жыл бұрын
Uggga Bigga look at them toes!!!
@shaunkolesky7948
@shaunkolesky7948 4 жыл бұрын
Die tune in die begin voordat almal praat is INSANE!
@mrboredj
@mrboredj 4 жыл бұрын
Ek's dronk op die legehness
@rynhardtlandman5634
@rynhardtlandman5634 4 жыл бұрын
Die guys weet net hoe om dinge lekker te maak 🍾🚬
@arnohendrikse2268
@arnohendrikse2268 4 жыл бұрын
Leggeh track🙌🏻🔥🔥🔥🔥
@cfunkful
@cfunkful 4 жыл бұрын
super cool track
@cl0wnby712
@cl0wnby712 2 жыл бұрын
Wie kyk actualy die hele moment net vir hulle aksent😂😂👌propher south afrikhaans,love julle tog
@theirishviking5545
@theirishviking5545 4 жыл бұрын
so leka slow-boat vibe
@jarrettvdb5916
@jarrettvdb5916 4 жыл бұрын
Bra lyk soos die 80s version van Wikus van der Merwe in District 9
@RageousZA
@RageousZA 4 жыл бұрын
Ek sien Nax is die Grooooooot Hond nou, haha kak legeh track ouens
@michalpotgieter8212
@michalpotgieter8212 4 жыл бұрын
Ek het op ander planete gedans toe van pletzen in pull by rock in potch. Kan gelukkig nou weer 'n biertjie geniet saam die legheness .
@MissFunnyBunneh
@MissFunnyBunneh 4 жыл бұрын
Hoe mis ek dit?! Wanneer het dit gebeur
@loophole6725
@loophole6725 3 жыл бұрын
so laaaaate
@DewanG-xh2ig
@DewanG-xh2ig 4 жыл бұрын
Ek is dronk op die legeh tune
@tiaan308
@tiaan308 4 жыл бұрын
Naas!!! Very naas!!!
@antoonaal5689
@antoonaal5689 2 жыл бұрын
Awe my bru
@unthinkablegaming400
@unthinkablegaming400 4 жыл бұрын
Die man is Awesome
@SBC2317
@SBC2317 4 жыл бұрын
Lekker liedjie om met 'n Black Label te jol
@tiaanknoetzen5303
@tiaanknoetzen5303 4 жыл бұрын
Het jy darem genoeg Black labels tydens lockdown?
@SBC2317
@SBC2317 4 жыл бұрын
@@tiaanknoetzen5303 Als is binne innie corsa bakkie chom. Hou jy van Lion. JAS bier om gesuip te raak
@tiaanknoetzen5303
@tiaanknoetzen5303 4 жыл бұрын
@@SBC2317 Hahaha well done chom. Ja love Lion Lager.
@jay-ceescanlen5366
@jay-ceescanlen5366 4 жыл бұрын
Awesome song!
@Mielie321
@Mielie321 4 жыл бұрын
Naks se lag oor hy jou rob op die einde lol best bra
@connorbarbour8390
@connorbarbour8390 4 жыл бұрын
This song is lekker ya I love it so much
@charliedos
@charliedos 4 жыл бұрын
Classic
@jeremivandenberghe1293
@jeremivandenberghe1293 4 жыл бұрын
lekker vibe
@bernhardtherbst7679
@bernhardtherbst7679 4 жыл бұрын
You guys are following ur drome legeh. Respek
@quintonbothma8832
@quintonbothma8832 4 жыл бұрын
Nee bra dis n tos song!!!!
@conradschoice
@conradschoice Жыл бұрын
🔥💛💛💛💛🔥
@marcelfanoe1292
@marcelfanoe1292 4 жыл бұрын
Nice ou goeie job
@GollieCoetzer
@GollieCoetzer 13 күн бұрын
I like this song I don't know why I'll be show map of the song
@mikeyy_578
@mikeyy_578 4 жыл бұрын
Yiireeeee
@mikeyy_578
@mikeyy_578 4 жыл бұрын
Somme got a hartjie also :)
Awaken The Legehness (ft. Early B)
6:18
VAN PLETZEN
Рет қаралды 1,2 МЛН
JY BLY STIL (ft. JACK PAROW)
4:26
VAN PLETZEN
Рет қаралды 5 МЛН
小丑把天使丢游泳池里#short #angel #clown
00:15
Super Beauty team
Рет қаралды 43 МЛН
Doing This Instead Of Studying.. 😳
00:12
Jojo Sim
Рет қаралды 36 МЛН
DIT IS WAT DIT IS
4:21
VAN PLETZEN
Рет қаралды 170 М.
Loufi - Tony van Benoni (Official Music Video)
3:41
Loufi
Рет қаралды 580 М.
Fokofpolisiekar - Komma (Official)
3:23
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 10 МЛН
Die Beats Amazing (ft. Early B)
3:51
VAN PLETZEN
Рет қаралды 499 М.
Biggy - Dames
3:45
Biggy
Рет қаралды 10 МЛН
Robbie Wessels - Bobjan
4:00
Robbie Wessels
Рет қаралды 5 МЛН
Loufi - Wit Skoene ft. Jayms
4:41
Loufi
Рет қаралды 4 МЛН
DIS KAK, MAARIT NAAI
3:35
VAN PLETZEN
Рет қаралды 327 М.
Loufi - Baas Vannie Plaas (Official Music Video)
4:11
Loufi
Рет қаралды 5 МЛН
Francois van Coke | Dagdrome in suburbia ft Spoegwolf (official)
3:51
Francois Van Coke
Рет қаралды 7 МЛН
小丑把天使丢游泳池里#short #angel #clown
00:15
Super Beauty team
Рет қаралды 43 МЛН