Рет қаралды 122
Wat 'n Petalje
Ek en Ester kuier by Duikersdrift Winelands Country Escape naby Tulbagh. Pragtige omgewing. Lekker plaas atmosfeer met 'n restaurant langs ons eenheid wat van die beste kos maak in die omgewing. Die wyn is ook lekker.