Edik van Nantes: Blapse (deel 2)

  Рет қаралды 16,441

kyknettv

kyknettv

8 жыл бұрын

Hier is nog ’n kykie na van die blapse wat agter die skerms plaasgevind het tydens die verfilming van Edik van Nantes.
Wees deel van kykNET se KZfaq kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Пікірлер: 6
@deonellis8577
@deonellis8577 4 жыл бұрын
Wat 'n voorreg om in Europa te kan bly!!! Elke dag baie dankbaar daarvoor...
@jonathanstrydom4604
@jonathanstrydom4604 3 жыл бұрын
Ok moet nou net nie te groot koppie kry nie. Dis net danksy jy daar gebore is dat jy daar is. Dis nie so groot prestasie nie.
@mistermornevanderberg
@mistermornevanderberg 3 жыл бұрын
@@jonathanstrydom4604 kom nou oor jouself
@mistermornevanderberg
@mistermornevanderberg 6 жыл бұрын
ai wat 'n voorreg om Frankryk te besoek
@jonathanstrydom4604
@jonathanstrydom4604 3 жыл бұрын
Ek is bly jy het die voorreg gehad. Maar dis nie n vreeslike prestasie nie. Nie nodig om te spog daaroor nie
@mistermornevanderberg
@mistermornevanderberg 3 жыл бұрын
@@jonathanstrydom4604 tipies Gun 'n ander niks nie Jy weet nie hoe hard ek dalk gewerk het nie Jy weet nie hoe lank ek dalk gespaar het nie Al waarin jy belangstel is om my kommentaar af te kraak Eintlik maar pateties
Edik van Nantes: Blapse (deel 3)
1:05
kyknettv
Рет қаралды 10 М.
Banket met Nataniël
2:54
RSG 100 - 104 FM
Рет қаралды 66 М.
ТАМАЕВ УНИЧТОЖИЛ CLS ВЕНГАЛБИ! Конфликт с Ахмедом?!
25:37
Llegó al techo 😱
00:37
Juan De Dios Pantoja
Рет қаралды 33 МЛН
Heartwarming moment as priest rescues ceremony with kindness #shorts
00:33
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 38 МЛН
Mom's Unique Approach to Teaching Kids Hygiene #shorts
00:16
Fabiosa Stories
Рет қаралды 18 МЛН
Paal en Punt
6:26
Agent005
Рет қаралды 243 М.
Die Nataniël Tafel
8:01
kyknettv
Рет қаралды 25 М.
Nataniel Aunt Hayley
5:36
Agent005
Рет қаралды 102 М.
Antoinette Pienaar op Theefontein video 1
5:21
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 1,5 М.
Nataniël’s tips for a hopeless cook
4:13
Jacaranda FM
Рет қаралды 33 М.
Nataniël visits ASHOKA in Nantes, 2018
2:54
NATANIËL OFFICIAL
Рет қаралды 410
Nataniël visits LA CERISE in Nantes, 2018
2:19
NATANIËL OFFICIAL
Рет қаралды 756
Nataniël (Afrikaans story)
8:49
Next Music Distribution
Рет қаралды 251 М.
Приятного аппетита 🤣
0:15
Dragon Нургелды 🐉
Рет қаралды 7 МЛН
покупки за продуктами сейчас вс раньше
0:23
He doesn’t like illusions
0:17
V.A. show / Магика
Рет қаралды 7 МЛН