O Jesus, dankie dat u "OOK" vir my gesterwe, en weer op die derde dag opgestaan het, opgevaar het na die Hemel, en sit vir my aan die regter hand van God die Vader. O Jesus, wees my genadig, help my oh Here! Asseblief Here, lei my nie in versoekings, en verlos my van die Bose, in Jesus se Naam bid Ek. Amen.