Ek is Geliefd (feat. Carlé Van Deventer) | Doxa Deo Aanbidding | Revelation Enterprises

  Рет қаралды 18,443

DOXA DEO WORSHIP (REvelation Enterprises)

DOXA DEO WORSHIP (REvelation Enterprises)

Жыл бұрын

Ek is Geliefd (feat. Carlé Van Deventer) | Doxa Deo Aanbidding | Revelation Enterprises | Musiek Video
Verse 1:
Ek juig in die wete My verlede is in die verlede
Die prys is betaal U het opgestaan
Verse 2:
Gekroon met U liefde ‘n Kind in die huis van my Vader
U hart openbaar n Liefdesverhaal
Chorus:
Ek staan hande omhoog In elke storm se oog
U is by my ek weet die Koning is hier
En ek is geliefd
U belofte oor my het elke vrees laat verdwyn
U is vir my ek weet die Here is hier
En ek is geliefd
Verse 3:
Ek staan in verwondering U het my naam uitgesonder
Vir die res van my dae Sal ek dit verklaar
In Jesus se naam Sal my storm bedaar
Chorus:
Ek staan hande omhoog In elke storm se oog
U is by my ek weet die Koning is hier
En ek is geliefd
U belofte oor my het elke vrees laat verdwyn
U is vir my ek weet die Here is hier
En ek is geliefd
Bridge:
Want so lief het God die wêreld
So kosbaar is ons vir Hom
Dis genade sonder perke
Dis hoe lief Hy is vir ons
Want so lief het God die wêreld
So kosbaar is ons vir Hom
Dis genade sonder perke
Dis hoe lief Hy is vir ons
Chorus:
Ek staan hande omhoog In elke storm se oog
U is by my ek weet die Koning is hier
En ek is geliefd
U belofte oor my het elke vrees laat verdwyn
U is vir my ek weet die Herel is hier
En ek is geliefd
Tag:
Ja ek weet die Here is hier
En ek is geliefd
Ek Is geliefd

Пікірлер: 14
@777Grace-j7d
@777Grace-j7d 25 күн бұрын
Carlé, jy sing ongelooflik mooi (engelstem) en jy gebruik jou talent vir die regte redes!! Pragtige worship song. Wow! Hoendervleis mooi. ❤
@audreyscheepers7477
@audreyscheepers7477 3 ай бұрын
Ongelooflik mooi!
@martiebredenkamp5499
@martiebredenkamp5499 Жыл бұрын
Ek is geliefd, kosbaar vr HOM !!!GENADE!!!
@geraldineschoonraad9833
@geraldineschoonraad9833 Жыл бұрын
Absoluut beautiful!!! Ek is geliefd❤💕💃
@user-ol8sw7uy5n
@user-ol8sw7uy5n 11 ай бұрын
Ongelooflik mooi en inspirerend, dankie, eks geliefd..
@leonajansevanrensburg805
@leonajansevanrensburg805 Жыл бұрын
Glory halleluya❤❤❤️‍🔥🙌🙌🙌👏👏👏👏💃💃💃
@adele197614
@adele197614 Жыл бұрын
Baie mooi!!!
@drieniedebeer4247
@drieniedebeer4247 Жыл бұрын
Baie mooi! 💕
@zeldabredenhann5328
@zeldabredenhann5328 Жыл бұрын
Pragtig🙏
@jasonferreira5011
@jasonferreira5011 Жыл бұрын
Powerful guys!!!!!
@idapotgieter2122
@idapotgieter2122 Жыл бұрын
Wow
@tiaandupreez
@tiaandupreez Жыл бұрын
🔥❤️🔊
@TheSteakGamer
@TheSteakGamer Жыл бұрын
Great song, die hemel is wel nie hier nie :D #StreetsOfGold
@lieslmarx-davel8791
@lieslmarx-davel8791 Жыл бұрын
Hi Thanks for the like. Side note: Die Heilige Gees is in ons dus is Hy hier- beeldspraak Please read Ephesians 2:6-10 & Luke 17:21
Stuur My | Tot in Ewigheid | Revelation Enterprises | Doxa Deo Worship
5:05
DOXA DEO WORSHIP (REvelation Enterprises)
Рет қаралды 10 М.
Sing My Aan Die Slaap - Carle van Deventer & Joe Foster
3:50
World’s Largest Jello Pool
01:00
Mark Rober
Рет қаралды 63 МЛН
НРАВИТСЯ ЭТОТ ФОРМАТ??
00:37
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 7 МЛН
God van Wonders | Tot in Ewigheid  | Doxa Deo Aanbidding |  Revelation Enterprises
4:09
DOXA DEO WORSHIP (REvelation Enterprises)
Рет қаралды 32 М.
Roep Sy Naam
4:54
Remalia Esau - Topic
Рет қаралды 3,2 МЛН
AS IT IS IN HEAVEN (feat. Morné Oosthuizen) | DOXA DEO WORSHIP | REVELATION ENTERPRISES
4:30
DOXA DEO WORSHIP (REvelation Enterprises)
Рет қаралды 8 М.
Wie U Sê Ek Is - Hillsong In Afrikaans
5:30
Hillsong In Afrikaans
Рет қаралды 85 М.
I Speak Jesus | BOTT 2022 | POA Worship (feat. Charity Gayle) [Live]
7:25
The Pentecostals of Alexandria
Рет қаралды 7 МЛН
Ianao
8:40
Release - Topic
Рет қаралды 15 М.
Dewald Gouws & Carle van Deventer - Bring U Vrede
5:01
GVR / Gerhard van Rooyen
Рет қаралды 25 М.
The Way of Love (Feat. Arno van Wyk) | Doxa Deo Worship | Revelation Enterprises | Music Video
5:31
DOXA DEO WORSHIP (REvelation Enterprises)
Рет қаралды 2,8 М.
Oorweldig | Tot in Ewigheid | Revelation Enterprises | Doxa Deo Worship
5:05
DOXA DEO WORSHIP (REvelation Enterprises)
Рет қаралды 7 М.
Lig Op Jou Oë - Gillaume & René Worship | Henrico & Anja
4:22