No video

Ek is met Vars Vreuge Olie gesalf

  Рет қаралды 14,538

Damian Engelbrecht

Damian Engelbrecht

Күн бұрын

Ek is met Vars Vreuge Olie gesalf
Ek is Vry in die Heilige Gees
Uit my hart wil ek sing, om Hulde te bring
Aan die Naam van Jesus my Heer
#Pinkstermusiek #pentacostal #koortjies #Hymns #praiseandworship #Lofprysing #aanbidding

Пікірлер: 21
@nervotica7991
@nervotica7991 9 ай бұрын
Op hierdie dag 22/11/2023 in Brisbane, hunker ek en my Vrou na sulke tye in die Here. Maranatha!
@cobusdewet4927
@cobusdewet4927 Жыл бұрын
Amen Jesus Red en Genees en hy Doop nog met sy Gees. Hallelujah
@rethyssen1720
@rethyssen1720 Жыл бұрын
Dankie liewe Jésus vir die jonkies die so die Hère lief het .. baie- baie drukkies uit Frankrijk van Robbie en zijn famille 😘😘😘
@annetjiedemiljo2159
@annetjiedemiljo2159 3 жыл бұрын
Dis soos Pinkster in my kinderdae was.....alles is deesdae so afgewater ....
@mickeyjansevanrensburg2822
@mickeyjansevanrensburg2822 Жыл бұрын
Amen...ernstige Here prysing🙏🙏🙏
@messengerofgod2788
@messengerofgod2788 Жыл бұрын
HalleluYah. HaleluYah. HalleluYah, want ons Koning leef. Hy het opgestaan, kyk Sy graf is leeg. Binnekort kom Hy om vir ewig as Koning oor Die Huis van Jakob te heers. Luk 1:30-33. Rev 19:6 En ek het iets gehoor soos die stem van ‘n groot menigte en soos die geluid van baie waters en soos die geluid van sterk donderslae wat sê: Halleluja! want die Here God, die Almagtige, het die koningskap aanvaar. Rev 19:7 Laat ons bly wees en ons verheug en aan Hom die heerlikheid gee, want die bruilof van die Lam het gekom en sy vrou het haar gereed gemaak.
@louisrautenbach935
@louisrautenbach935 Жыл бұрын
So heerlik. Sterk vuur vir die Here in my aan.
@merciacloete9311
@merciacloete9311 2 ай бұрын
Verlang na daardie dae. Pragtig geseend.
@conniewagner7824
@conniewagner7824 8 ай бұрын
AMEN PRYS DIE HERE❤
@janknoesen905
@janknoesen905 2 жыл бұрын
Halleluja 👏👏
@jacoday9278
@jacoday9278 2 жыл бұрын
Gaan kyk asb na PPK Ebenhaeser Carletonville. Dis alles behalwe afgewater.
@magdatesnaarmullerbrown9869
@magdatesnaarmullerbrown9869 3 жыл бұрын
Geseend
@JoelHitchcock
@JoelHitchcock 2 ай бұрын
Prys Sy Naam
@Charlenedefin
@Charlenedefin 14 күн бұрын
❤🙏🙏🙏🙌🙌🙌👏👏👏👏👏👏👏👏
@marius9397
@marius9397 Жыл бұрын
Goeie naand in watter ppk kerk is die video opgeneem
@boerdamian
@boerdamian Жыл бұрын
Hierdie was in Lede Christus opgeneem. In Pretoria
@marius9397
@marius9397 Жыл бұрын
@@boerdamian dit was seker in die 90's
@marius9397
@marius9397 Жыл бұрын
@@boerdamian ek soek n daai koortjie maar in n baie beter opname
@mistermornevanderberg
@mistermornevanderberg 3 жыл бұрын
Waar is dit opgeneem?
@rohanburger3487
@rohanburger3487 Жыл бұрын
Ek dink Jatniel
Pinkster Konferensie  1998
13:39
Damian Engelbrecht
Рет қаралды 14 М.
Lede in Christus Kerk_Mixed Videos
31:47
Jan Strydom
Рет қаралды 6 М.
Вы чего бл….🤣🤣🙏🏽🙏🏽🙏🏽
00:18
Son ❤️ #shorts by Leisi Show
00:41
Leisi Show
Рет қаралды 10 МЛН
Wandel in die Lig, die Heerlike Lig van God
5:57
Damian Engelbrecht
Рет қаралды 25 М.
AGS Konferensie 1983 Past Gerber prediker
1:15:42
Johan Klopper
Рет қаралды 9 М.
Lede in Christus Kerk. Kaap konf.Past Marius  Erasmus (1)
26:09
Johan Viljoen
Рет қаралды 1,3 М.
Net Jesus en jy
4:13
Paul van der Walt
Рет қаралды 15 М.
Aan God al die ere Hyt wonders gedoen
8:40
Damian Engelbrecht
Рет қаралды 28 М.
pinkster Koortjies-EK IS WAT EK IS-EVANG.D.C BOOYSEN
52:45
⛪️Pinkster Koortjies⛪️
Рет қаралды 173 М.
Lede in Christus Jeug Konferensie 1995_6
3:01
Lede in Christus Kerk Kort Videos
Рет қаралды 1,5 М.
Lede in Christus Kerk Nasionale Konferensie 2019
35:02
Lede In Christus
Рет қаралды 3,2 М.
Lede in Christus kerk. Konf.Hartenbos. Dr.Willie Frisby
41:31
LEDE IN CHISTUS KERK
Рет қаралды 8 М.
Kom Alle Volke/Die Lof En Die Eer - Oos-Moot Jeug - 19 Sep 2021 - Lede in Christus - Oos-Moot Gemeen
7:04
Lede in Christus Kerk Oos-Moot Gemeente
Рет қаралды 22 М.