Ek moes my huis verkoop

  Рет қаралды 6,521

Patmosstudio

Patmosstudio

Жыл бұрын

Please follow us on:
Twitter: https: / patmos_studio​​
​Instagram: / dailybible
​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
Website: www.patmosstudio.org

Пікірлер: 17
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
"Provider" het vir my geweldig baie beteken, so ook nou! Ek luister gereeld daarna! Dit is baie pragtig! Jip! Baie salwing! Baie dankie! God is getrou! Hyt maniere om dinge te doen. Hy is ons Voorsienigheid...altyd!! Dankbaar dat hy vir jou voorsien het! Glory!!! 🤗🤗🤗🤗😁😁😁
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Amen!!! Seëninge vir elkeen. Ek luister/kyk van uit Limpopo..😋😋😋
@hanneliekoekemoer9441
@hanneliekoekemoer9441 Жыл бұрын
Wow wat n pragtige jong man enige vrou se droom...enige ouer se trots....en nog mooi van binne en buite...N KONINGSKIND
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Boksie wat nie gebrand het nie....Geen ding sal by God onmoontlik wees nie. Hy bewys Homself oor en oor as die Almagtige!! Dankie liewe Heer!! 😍😍
@hannelierossouw6034
@hannelierossouw6034 Жыл бұрын
AMEN AND AMEN 🙌🙏 WONDERLIKE getuinis, ek glo dt. GOD werk op sy manier, en gee vir ons beter as wat ons hom vra.🙌🙏🙌🙏
@rosabotes9392
@rosabotes9392 Жыл бұрын
WOW jy is kosbaar vir Jesus so wonderlik om te luister Ja ek ook deur dit my Hui's verloor op Kenton maar Jesus het 2 weke met my elke gedeel Hy is my alles my Koning Hy is alles ons moet bly vashou aan Hom bly opkyk Jy het Pragtige ouers e sus Seen vir jou Shalom
@hannelierossouw6034
@hannelierossouw6034 Жыл бұрын
Ja, wat ń BEUTIFUL song ook. JESUS, gaan jou nog baiee gebruik Ruan. Jou bestemming vir JESUS CHRISTUS gaan Groot wees.🙌🙏🙌🙏🙌🙏
@evelyngertse3940
@evelyngertse3940 Жыл бұрын
Bemoedigende getuie dankie
@Poppievn
@Poppievn Жыл бұрын
Pragtige jongman. Ek wens hy wil meer gospel musiek sing.
@jariuss5443
@jariuss5443 Жыл бұрын
Dankie vriend. Waardeer jou gehoorsaamheid
@lindaclassens6931
@lindaclassens6931 Жыл бұрын
So inspirerend.
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 Жыл бұрын
Sing, sing, sing, hou v jou stem, mooi loop jong, ons bid vir jou🙏🏻🙏🏻🙌🙌💯
@evelyngertse3940
@evelyngertse3940 Жыл бұрын
Daai lammetjie koop n bottel met n tier Ek het ook so een gehad😂❤
@yvonnekruger9777
@yvonnekruger9777 Жыл бұрын
Juanita Du Plessis se seun Ruan Josh
@rosabotes9392
@rosabotes9392 Жыл бұрын
Ruan wat is die liedjie wat jy gesing ht wat nuut is Mag jy so gebruik word
@altacoetzee8286
@altacoetzee8286 Жыл бұрын
Namibia se kinders wil asb ook boksies hê Jou ma kom mos van Namibia af so moet nie ons kindertjies vergeet nie asb
Narsis skiet my nege keer
28:07
Patmosstudio
Рет қаралды 11 М.
Ado & Annatjie Krige Dwelmmisbruik
20:59
Patmosstudio
Рет қаралды 2,5 М.
Incredible magic 🤯✨
00:53
America's Got Talent
Рет қаралды 73 МЛН
A clash of kindness and indifference #shorts
00:17
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 59 МЛН
1 or 2?🐄
00:12
Kan Andrey
Рет қаралды 55 МЛН
Touring a €3,500,000 Palazzo in Cospicua, Malta
4:34
BE Luxury
Рет қаралды 8 М.
When you name your daughter SUNNY ☀️ #shorts
0:26
The Beeston Fam
Рет қаралды 3 МЛН
Every knee - Danie Botha
4:27
Hands on Africa NFP
Рет қаралды 30 М.
Is daar iets soos die gawes van onderskeiding
11:27
Patmosstudio
Рет қаралды 2,9 М.
Hilarious Mama Dog Freaks Out After Meeting Puppy!
0:16
The Pet Collective
Рет қаралды 22 МЛН
Cultuurkanaal Aflevering 140 Deel 1 Lars Verstraete
25:02
Cultuurkanaal
Рет қаралды 91
JY EN DIE ENGELE RONDOM JOU
19:50
Patmosstudio
Рет қаралды 6 М.
Visiting Relief Camps..🤩.. Motbung & Sapormeina..💯..
12:39
Jonathan Vlogs
Рет қаралды 558
BEKERING OP MY VOORSTOEP | Amanda in gesprek met Dr Johan Carstens
15:42
Lê plek van die leeu
20:14
Patmosstudio
Рет қаралды 2,8 М.
Кошкокрад и котики #юмор #рекомендации #прикол
0:31
鱿鱼游戏!小蚂蚁也太坏啦!火影忍者 #佐助 #家庭
0:46
火影忍者一家
Рет қаралды 11 МЛН
Хотела обмануть робота, но попала
0:58
Почему?
Рет қаралды 8 МЛН
How Many Balloons Does It Take To Fly?
0:18
MrBeast
Рет қаралды 91 МЛН