Ek praat met John Steenhuisen

  Рет қаралды 20,650

Nuuspod

Nuuspod

Ай бұрын

Пікірлер: 148
@betssteyn-vd9sq
@betssteyn-vd9sq Ай бұрын
Mooi so John ek as n DA is trots op jou bou voort ❤
@doratheacoetzee3185
@doratheacoetzee3185 Ай бұрын
John is jy bewus dat die ink verkleur het by die DA stem opsommige kiesers lyste vramaar net ondettsteuner
@nickypotgieter6208
@nickypotgieter6208 Ай бұрын
Ek is so dankbaar dat daar soveel werk gedoen word om goeie opposisie teen ANC te skep . Dankie DA vir al die harde werk. Vir n gewone burger van die land hulle teenwoordigheid hou darem die vrese waarmee ons spook binne perke en gee mens darem hoop vir die toekoms.
@user-bd3ri7lq7n
@user-bd3ri7lq7n Ай бұрын
Ek se GOD 1 en dan die mens.maar dankie dat hulle wil saam werk.liefde
@joeymatthysen5105
@joeymatthysen5105 Ай бұрын
If whe don't put God back in parliament nothing will ever go smoothly!!!
@user-zr4uo3td4t
@user-zr4uo3td4t Ай бұрын
ALLES IS ONSE VADER SE BESLUIT..S.A. IS N LAND VIR CHRISTINE...nog steeds bly ons op ons kniëe
@maggie81180
@maggie81180 Ай бұрын
Amen
@kingmufasa8929
@kingmufasa8929 Ай бұрын
AMEN!
@user-hg9cu2fe9y
@user-hg9cu2fe9y 28 күн бұрын
Mr John Steenhuisen put the Lord God back in parliament and you will succeed soos Psalm 55 :23 Gee aal jou kommer oor aan die Here Hy sal vir jou sorg Hy sal gelowiges nie teleurstel nie Amen 🙏 😊 😀 ❤❤
@hermanlochenberg6397
@hermanlochenberg6397 Ай бұрын
Middag Izak. Dankie vir dit wat ons ook mag kennis neem van. Ons waardeer jou opoffering.
@fanievermeulen8386
@fanievermeulen8386 Ай бұрын
Uitstekende onderhoud met John, hou van sy integriteit as leier👋👋
@heliensnyman4886
@heliensnyman4886 Ай бұрын
Ek se dankie vir ons Hemelse Vader. Sonder Hom sou Suid Afrika dit nie gemaak het nie.
@joandebruin3847
@joandebruin3847 Ай бұрын
Ja-en vir al die mense wat vir die amptelike opposisie party gestem het.My volgende wens is dat die DA en VRYHEIDFRONT+ n sterk koalisie moet vorm.
@user-wc8rh4tj4k
@user-wc8rh4tj4k Ай бұрын
Rampies rusbankie moet nou gaan!!Hoog tyd!!
@sion1677
@sion1677 Ай бұрын
Of jy DA of Vf+ stem, is presies dieselfde.
@tersiamarais5191
@tersiamarais5191 Ай бұрын
DANKIE DA ons staan agter julle❤
@DianneSmith-fv1vi
@DianneSmith-fv1vi Ай бұрын
Praying john for our DA
@karenburger2447
@karenburger2447 Ай бұрын
Dankie Sakman vir jou harde werk, dis te lekker om die uitslae sommer so uit die perd se bek te hoor 😜
@user-zr4uo3td4t
@user-zr4uo3td4t Ай бұрын
My grootste vraag..GAAN ONS DIE HERE DANK in n groooot DIENS...nie party...LOF AAN ONS GOD❤❤❤❤
@sion1677
@sion1677 Ай бұрын
Nie te vinnig nie, wie weet ooit hoe al hierdie gaan uitdraai...
@joeymatthysen5105
@joeymatthysen5105 Ай бұрын
Kry Mogoeng Mogoeng in parliament 🙏
@elizeoosthuizen1875
@elizeoosthuizen1875 Ай бұрын
John, ek vra mooi, jul gaan baie druk kry van die publiek. Baie hou nie van jou as politikus nie, nou moet daar gekyk word na ons mense wat nie water, riool wat so vryelik vloei. Ons is nie varke nie
@user-zr4uo3td4t
@user-zr4uo3td4t Ай бұрын
Ek glo John BID❤❤❤
@karelgericke9172
@karelgericke9172 Ай бұрын
Moegeng MOEGENG as president.
@lilianhaggland2031
@lilianhaggland2031 Ай бұрын
Yes
@user-nl3kf3bk2w
@user-nl3kf3bk2w Ай бұрын
Ek stem
@niekoosthuysen7570
@niekoosthuysen7570 Ай бұрын
Dankie DA en sterkte vorentoe. Neem net Jeffreysbaai onder julle vlerke dat JayBay dorp ioj soos n dorp in die Weskaap lyk. (ek verwys na potholes spesifiek)
@magdalenadebeer1085
@magdalenadebeer1085 Ай бұрын
Wat se rol.gaan JESUS speel in julle nuwe bedeling? Dit gaan sukses van nuwe besluit nemings van ons land sake bepaal
@Straightdeal
@Straightdeal Ай бұрын
Dawie Roodt het dit goed saamgevat deur te noem dat nie veel verander het. Die resultate toon dat steeds twee derdes van die bevolking nie omgee oor issues soos integriteit, anti-korrupsie, werkskepping ens nie. Hoe anders kan 'n mens verduidelik dat in alle provinsies behalwe die Wes-Kaap, twee derdes van die kiesers steeds die ANC, EFF en MK ondersteun?
@MarthaHavenga-ny9ip
@MarthaHavenga-ny9ip Ай бұрын
Ek Wil weet, Kan daar nou weggedoen word met BEE.
@PaulLeroux-zu3vw
@PaulLeroux-zu3vw Ай бұрын
Dear is net been opregte party en dit is die DA
@charleslottering292
@charleslottering292 Ай бұрын
Kan iemand my net bietjie reghelp. Vir 'n klein party om te registreer moet jy 14,000 handtekeninge hê, maar met die stemdag kry hulle skaars 'n 1,000 stemme.?
@joandebruin3847
@joandebruin3847 Ай бұрын
Dis mos maklik om handtekeninge te vervals.Kleiner partye mors in elke geval net almal se tyd.
@Karen-ig6bp
@Karen-ig6bp Ай бұрын
Goeie vraag. Dink party het net besluit om anders te stem uit paniek...🤷🏼‍♀️
@user-zn1ox5go9s
@user-zn1ox5go9s Ай бұрын
Ons sal sien of die ANC vir almal huise water en elektrisieteit en spoel toilette gee . NEE NEE beslis Nee
@lynneagar3620
@lynneagar3620 Ай бұрын
Beindruk met john en helen wat moeite doen om Afrikaans te praat ❤
@Opendoordesignsonja
@Opendoordesignsonja Ай бұрын
Ek wil net weet of die baie mense wat nie kon stem nie ... al is hulle geregistreer .. is dan net verlore of gaan die saak aandag geniet. As julle die kommentare volg op die IEC se site .. kan mens sien hoeveel mense kon nie stem nie. Hulle was verseker nie gegear vir die groot opkoms nie. .. verder is ons baie bly oor wat besig is om te gebeur.
@renettehattingh9988
@renettehattingh9988 Ай бұрын
goeie vraag😊
@heinrichkellerman1783
@heinrichkellerman1783 Ай бұрын
Ek dink daar is te veel partye, dit moet op n manier mindee gemaak word.
@paullombard00
@paullombard00 Ай бұрын
Beindruk met John se Afrikaans - hy's 'n Durban boytjie so dis noggal indrukwekkend. Mooi so John.
@authurkent6567
@authurkent6567 Ай бұрын
Kan die ANC val tot Onder 40%?
@veronicaduplessis8405
@veronicaduplessis8405 Ай бұрын
Dankie vir die program,Ek stem Saam met U,van die Klein partye 😢
@balsak007
@balsak007 Ай бұрын
Jyt OHM gestem jou neut
@gerriedoll154
@gerriedoll154 Ай бұрын
Hoe kry die mense dit reg om nog ANC te stem , as hulle sien hoe die land vergaan het ??
@breunissensanta393
@breunissensanta393 Ай бұрын
Ja ek brand om dit te weet. Ek dink daai mense weet niks van politiek hulle volg nie die nuus weet niks. Stem vir persone wat hulle van hou. Intussen is hulle skelms.
@lynneagar3620
@lynneagar3620 Ай бұрын
Grants...
@marindanorval8954
@marindanorval8954 Ай бұрын
Daar het baie gebed ingegaan vir die verkiesing, mag die Here se wil geskied, Hy is ons enigste redder en uitweg in die land, mag ons mense terugkom na die Here
@Opendoordesignsonja
@Opendoordesignsonja Ай бұрын
Ek stem saam met jou persoonlike opinie en oor die perk. My ander vraag. Wanneer gaan die criteria vir die top leierskap strenger wees. Soos bv .. geen kriminele rekord ...
@johandutoit4624
@johandutoit4624 Ай бұрын
Thanks!
@lavinadaneel-pn9ws
@lavinadaneel-pn9ws Ай бұрын
Dankie John. Jy het hard gewerk en ons het reg gestem. Nou bid ons vir die regting.
@Leon-ph7br
@Leon-ph7br Ай бұрын
Ramaphosa looks "UP" to ZANU PF. Please give him a one way ticket to Zimbabwe with a meal voucher from KFC.
@GawieNel-wf7ve
@GawieNel-wf7ve 16 күн бұрын
JOHN U glo in GOD glo en staan vas en se dit asb. Oor die lug
@1jjopperman
@1jjopperman Ай бұрын
Vra vir Johan wat drink hy vir die stress
@loukiesmith5393
@loukiesmith5393 Ай бұрын
DA...........Mooi so!!!!!! julle het hard gewerk!!!!!!!
@user-mg2bj3uw9o
@user-mg2bj3uw9o Ай бұрын
EK WAS BAAAAIE NEGATIEF, MAAR VOEL NOU SO SO POSITIEF!!! MY HELE FAMILIES HET DA GESTEM...... HARTLIKE GELUK DA!
@user-rw1sz4uo8l
@user-rw1sz4uo8l Ай бұрын
More more kan die Da nie die kaap afhangiklik maak so dat die ANC nie kan se het nie asblief
@chriscloete1549
@chriscloete1549 Ай бұрын
onafhanklik??
@hermankern3939
@hermankern3939 Ай бұрын
John is reg, ANC/MK/EFF sal beslis 'n oordeelsdag koalisie wees!!!
@Karen-ig6bp
@Karen-ig6bp Ай бұрын
Gelukkig kou Zuma en Ramaphosa nie aan dieselfde wortel nie....
@user-dj6nk2me2k
@user-dj6nk2me2k Ай бұрын
Dankie vir die onderhoud Izak!
@ShirleyGoliath
@ShirleyGoliath Ай бұрын
Dankie John ek's DA en trots bruin Suid-Afrikaanse burger dankie vir dit vír ons land doen
@donnyscott6227
@donnyscott6227 Ай бұрын
Julle is nog steeds VREK bang vir wat hy gaan doen julle se al weer wat hy moet doen
@elmariesmit1501
@elmariesmit1501 Ай бұрын
Wat is die VF Plus se stem persentasie
@hermankern3939
@hermankern3939 Ай бұрын
Klank is 100%
@gideonmouton
@gideonmouton Ай бұрын
Hi Izak het die moonshotpak toe die maand gemis???😂
@louishurter4952
@louishurter4952 Ай бұрын
Sterkte vir die toekoms John en mag God jou seen en bewaar
@susanlourens5152
@susanlourens5152 Ай бұрын
Lekker biltong eet die naweek. Saam met die Glas wyn
@825701291
@825701291 Ай бұрын
Jy mag nie alleen eet en drink nie
@user-gh6ku3lg9q
@user-gh6ku3lg9q Ай бұрын
Uitsteekende werk so trots op DA
@KoobLourens
@KoobLourens Ай бұрын
Dis nou iemand met rugraad! Baie dankie vir alles meneer Steenhuisen. John vir president!
@user-jv4gf2pz8n
@user-jv4gf2pz8n Ай бұрын
Ons wag in spanning Vir die finale uitslag, die Hemelse Vader Sal Vir ons voorsien, Bly net Jul kniee en bid.
@landeize
@landeize Ай бұрын
Is die oorsee stemme al getel. Sien niks op telbord
@Dkolt6456
@Dkolt6456 Ай бұрын
Ek is ook bekommerd, is daai stemme al bygewerk ?
@polliestemmet
@polliestemmet Ай бұрын
🇿🇦🙏🙏🙏🙏
@hendrikmathysen2555
@hendrikmathysen2555 Ай бұрын
Hi Izak, die klank is mooi
@jameswhite4731
@jameswhite4731 Ай бұрын
Die klank is D A mooi
@825701291
@825701291 Ай бұрын
Jy sal nie kan sê, want die wat was, het net vir self gesorg. Gee NIKS om vir ander. Alles oor die SELF
@renniedavis2104
@renniedavis2104 Ай бұрын
Don't Laught John knows how it feels. He is going to make the calls.
@ratioxcmcsa263
@ratioxcmcsa263 Ай бұрын
Stem 100% saam met John enige iets is beter as ANC/EFF/MK koalisie.. as die DA een moet vat vir die span en in tree sal ek hulle ondersteun
@t.a.victor
@t.a.victor Ай бұрын
Hoe gaan dit met Grayston?
@williekeyl850
@williekeyl850 Ай бұрын
So wat sê jy van Liebs se uitmuntende prestasie?😂
@nellasmith-cz7fs
@nellasmith-cz7fs Ай бұрын
Uit Namibiè....Wonderlik. waaroor vanoggend die klagtes van oortel🤨???
@FranzBottcher-ev7yu
@FranzBottcher-ev7yu Ай бұрын
Klank règ
@mariusgoedeman5795
@mariusgoedeman5795 Ай бұрын
Nuuspod Jy moet hulle nat hou met ernstige en moeilike vra wat ons as mense nooit sal kan kans kry om te vra nie
@user-if5ni8qd4d
@user-if5ni8qd4d Ай бұрын
Wil graag weet die Vrystaat hoe het die stemme van DA gevaar
@petroceronio3073
@petroceronio3073 Ай бұрын
Onthou DA GOD is ons Skepper. Maak nou die beste vir die bou van SA
@craiglegrange6350
@craiglegrange6350 Ай бұрын
Hoe doen die uim
@inventions2k
@inventions2k Ай бұрын
Ek dink die ouens wat n persoontlike lening uitgevat het om te registreer is so bietjie in die kaka nou
@user-jm7fp5gl4m
@user-jm7fp5gl4m Ай бұрын
Ons het nou twee dae vir a ambulance gewag in Silvertown twee ure ons kry iemand om di vrou in sy kar te sit en haar te neem reguit groote scheur toe so asseblief man dis dan western cape ne ai john
@antoinetteellis3667
@antoinetteellis3667 Ай бұрын
Gaan hulle koalisies vorm en met Watter partye. Groetnis
@825701291
@825701291 Ай бұрын
Ek sal graag wil weet wat die hordes ambulanse langs die Ou Moedersbond maak. Staan net daar nuut en oud!
@jacquesheunes6041
@jacquesheunes6041 Ай бұрын
Gayton kan nie vertrou word nie hy weet nie eers wat hy voor staan nie.
@gideonmouton
@gideonmouton Ай бұрын
Maan gemis
@hermanfourie7426
@hermanfourie7426 Ай бұрын
Klang 100%
@johantaljaard9529
@johantaljaard9529 Ай бұрын
Het Hy Nog eenige hoop Vir mpc
@renniedavis2104
@renniedavis2104 Ай бұрын
How does it feel to be President?
@825701291
@825701291 Ай бұрын
Waar sit jy Sakkie
@willemdejager9689
@willemdejager9689 Ай бұрын
Hulle wil weet wie wen hier in zambia
@magdasmith1421
@magdasmith1421 Ай бұрын
Klank is goed.
@fredelinejosephinmoolman3589
@fredelinejosephinmoolman3589 Ай бұрын
Hy sal ons nie uitverkoop nie
@noelinedutoit
@noelinedutoit Ай бұрын
Gaan John staan vir President?
@JulyWestraadt
@JulyWestraadt Ай бұрын
Da kom bo .sterkye die here is met jou
@kingmufasa8929
@kingmufasa8929 Ай бұрын
Wat van die boggerop in EC? MEER GETEL AS WAT DAAR VOTERS IS
@825701291
@825701291 Ай бұрын
Waar moet werk gegee word as alles AI gaan gebeur. Tegnologie neem mense hande en breins oor.
@PaulLeroux-zu3vw
@PaulLeroux-zu3vw Ай бұрын
Dear is net een opregte party en dit is die DA
@user-fv1gj4or2x
@user-fv1gj4or2x 29 күн бұрын
Kzn moet Onafhanklikheid kry en ons sal vrede he, sonder MK.Hulle sal self regeer
@user-oj8me8tx8h
@user-oj8me8tx8h Ай бұрын
Gaan wes kaap onafhaklik word?
@IzakLoots
@IzakLoots Ай бұрын
Die klank is 100%. Hoe lyk die moontlikheid van ʼn koalisie in die nasionale regering?
@stephenjurgens6271
@stephenjurgens6271 Ай бұрын
Is waar wat u sè...die klein party's moet ook besef dit is ander storie om net iets aan te pak hulle moet net by die groter inval
@johanvanderwalt1660
@johanvanderwalt1660 Ай бұрын
Louis Liebenberg😂?
@user-iu3yk3yi9w
@user-iu3yk3yi9w Ай бұрын
WELKOM SAKKIE VANUIT P.E.
@sf_bell_ggbell2957
@sf_bell_ggbell2957 27 күн бұрын
Gewiggies verloor hoor
@bendewet2459
@bendewet2459 Ай бұрын
Movers julle nie dalk julle tyd nie😮😅
@PatriciaAlexanderRyan
@PatriciaAlexanderRyan Ай бұрын
Ek hoop hy gooi die handoek in en bedank. Want hy is nie sy sout werd as n leier nie.
@PatriciaAlexanderRyan
@PatriciaAlexanderRyan Ай бұрын
Wat Mcenzy betref hy is meer geintereseerd in wat hy Kan Delf vir hom self en nie die behoefte van mense nie.
@johandutoit4624
@johandutoit4624 Ай бұрын
Loop net weg van agtergrond asb
@emmarudman4187
@emmarudman4187 Ай бұрын
IS DIE OORSEE SE STEMME AL GETEL
@frederikbrits9559
@frederikbrits9559 Ай бұрын
Waar is Pieter en Corne?.......seker besig om die Vrotheidsfront se deure te sluit
@Straightdeal
@Straightdeal Ай бұрын
Ja, ek teleurgesteld met FF+. Corne en sy span is strategies sterk en beter as die DA se leiers wat my betref.
@anne-marieharmse8610
@anne-marieharmse8610 Ай бұрын
Klank 5:5
@SgtScud
@SgtScud Ай бұрын
nie mal oor sy antwoord oor coalition met die anc nie....Ek sal nooit weer vir hulle stem as hulle saam die anc gaan nie.
@yolandainsel5342
@yolandainsel5342 Ай бұрын
Niks gaan goedkoper word
@Freeasabird699
@Freeasabird699 Ай бұрын
Te oulik dat hy afrikaans praat.
@johandutoit4624
@johandutoit4624 Ай бұрын
So jy like om salaamedia lugtyd te gee
Ontleding van kabinet II Maandag 1 Julie 2024
1:20:48
NUUSPOD
Рет қаралды 7 М.
Helen Zille
16:31
NUUSPOD
Рет қаралды 20 М.
БОЛЬШОЙ ПЕТУШОК #shorts
00:21
Паша Осадчий
Рет қаралды 6 МЛН
Increíble final 😱
00:37
Juan De Dios Pantoja 2
Рет қаралды 111 МЛН
Dr. Matthews Phosa se boodskap aan die kerk
1:38
Kaapkerk
Рет қаралды 314
Ontleding van nuwe kabinet Maandag 1 Julie 2024
1:52:03
NUUSPOD
Рет қаралды 18 М.
DIE BOEKEMAN | Gerald Burger - Die Siener | Is daar hoop vir Suid-Afrika?
30:34
"Ek het al die bloede in my … ek ís die nuwe Suid-Afrika."
27:59
Kabinetaankondiging Sondag 30 Junie 2024
1:55:51
NUUSPOD
Рет қаралды 26 М.
Auf ein Wort...Universum | DW Deutsch
42:38
DW Deutsch
Рет қаралды 283 М.