Ek was oppad hel toe

  Рет қаралды 40,022

Patmosstudio

5 жыл бұрын

Hierdie is Program 1 van Piet vd Merwe - Ek was oppad hel toe aangebied deur Amanda Loftus
Please follow us on:
Twitter: Patmos_Studio
Instagram: dailybible....
Facebook: Patmosstudio1/
Pinterest: www.pinterest.com/patmosstudio/
Website: www.patmosstudio.co.za/

Пікірлер: 21
@baulhabooysen9556
@baulhabooysen9556 4 жыл бұрын
Ek het ook haar boek ook gelees, en my lewe het verander, God het met my begin praat, en wonderlike drome wat Jesus my laat sien het.... Dis nou 6Mei 2020 en ek het nou die dag in die troonkamer gewees, waar ek my Jesus geprys, geloof en koning kon aanbid..... en n duidelike stem wat se..... Hier kom Jeseus ek kon Hom sien Sy voete het geblink soos koper, Sy spierwit rok op die wolke.....net nadat ek Choo Thomas se boek gelees het in 2008,het die wonderlikste drome en verhouding met my God Jeshua begin!!! Amen Amen
@joelloftus9940
@joelloftus9940 4 жыл бұрын
CHOO THOMAS.......HEAVEN IS SO REAL..........of Choo Thomas Die Hemel is n werklikheid is gratis beskikbaar op internet gaan laai dit af GRATIS
@hendrikprinsloo6454
@hendrikprinsloo6454 Жыл бұрын
Wat kos die boek? En is dit nog beskikbaar?
@DanieJanseVanRensburg
@DanieJanseVanRensburg 5 жыл бұрын
Hy het Sy tyd wat jy gestop word met jou lewe vir n nuwe lewe & ek kyk nou anders na die Lewe met ander oe na alles-ek het die Here geken maar nie soos nou na 18 jaar nie Hy het my lewe gestop.Ek was in n bakkie ongeluk & was vir 16 weke in n koma-dokters het my as dood verklaar.Hulle wou die masjiene afgesit het maar moes eers toestemming kry by my ouers & my Pa het toe nee gese.Nou het ek n ander dink proses & inspireer mense want mense gee nie so vinnig op nie want met God in jou lewe is dit nooit te laat nie.Hy kyk eers of jy dit waarna Hy jou vat of jy dit sal maak want God dreig jou nie om Hom te aanbid of in die Hemel te gaan nie dit is jou Besluit~!
@LxloveGOD
@LxloveGOD 4 жыл бұрын
Hi Ek woon in NZ en is dit moontlik dat ek n kopie kan kry of iewers kan bestel?
@13spottie
@13spottie 4 жыл бұрын
Ek woon in Ukraine hoe kan ek die boek kry? Ek het op e books gekyk maar daar is baie met die titel. Wie is die skrywer?
@andriestaljaard311
@andriestaljaard311 4 жыл бұрын
Jy gaan eers hel toe met die oordeelsdag. Hel beteken gat in grond. Gehenna of hades is in bybel.
@kingmufasa8929
@kingmufasa8929 4 жыл бұрын
Die oom het ń boek vol leuns gelees
@empielouw5161
@empielouw5161 4 жыл бұрын
Wonderlike getuienis, byna ook my storie. Bly by Jesus se voete en wandel in Sy weë...of dit goed gaan of sleg. Hou net vas aan Sy belofte.
@kingmufasa8929
@kingmufasa8929 4 жыл бұрын
Beth, die ma, het gesê die boek is ń leun!!! Die oom is gerook!!! Heaven is for real- Lies by Alex and his mother Beth😒 die heaven is for real boeke is leuns! Almal van hulle!!
@susanm9545
@susanm9545 Жыл бұрын
God die Vader werk deur wie en wat en hoe Hy wil - ons klein mensies op n klein planeetjie (die ganse aarde lyk soos n klein albastertjie teen die groot bal van die son gemeet), kan Hom nie in n boksie, in ons beperkte gedagtetjies, sit nie.
@rethabasson4552
@rethabasson4552 3 жыл бұрын
Ek wens die aanbieders wil ophou om die gaste so in die rede te val. Dit breek 'n mens se aandagspan.
@khanjan-ky7ho
@khanjan-ky7ho 18 күн бұрын
Ja,steurend
@onlyblakenjan
@onlyblakenjan 4 жыл бұрын
Besondere getuienis Piet.
@JH-zq7xd
@JH-zq7xd 4 жыл бұрын
Waarom vertel julle niks van die kruis nie? Julle mis die punt. Jou fokus is sonde, jou fokus is nie Christus nie. So Christus het verniet gesterf
@empielouw5161
@empielouw5161 4 жыл бұрын
Ek glo hy het wel by die kruis uitgekom...moenie net oordeel nie. In elk geval staan ons nie stil by die kruis nie maar wend ons na hoop en vertroue deur Jesus se opstanding. In die Woord staan duidelik dat dit nie vir jou is om te oordeel nie.
@matthewthomas8432
@matthewthomas8432 4 жыл бұрын
Jesus het vir die hele wereld op die Kruis gesterf. Nie net vir hierdie ou nei. Is is van 83 uit die land. Bly goed almal. Matt in NZ en in paar ander plekke. Lekker om hier te vees: ❤️😂🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼👍🏽👑🌈🌈🌈🌈🌈🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼❤️