Ek Weet verseker (Lyrics) - Onbeskaamd

  Рет қаралды 304,174

Gregory Modungwa

Gregory Modungwa

8 жыл бұрын

Пікірлер: 38
@martievangraan822
@martievangraan822 10 ай бұрын
Ek is lief vir U God.Amen
@ruanopperman7356
@ruanopperman7356 3 жыл бұрын
Ek is baie baie baie baie baie lief vir Jesus
@a.j.kaastra1317
@a.j.kaastra1317 2 жыл бұрын
Ik voeg m toe aan mijn playlist!
@coravandijk9088
@coravandijk9088 4 жыл бұрын
In Nederland zingen wij: Volle verzekering, Jezus is mijn. Prachtige Suidafrikaanse tekst, ik ga hem leren. 😊
@hopscotch30
@hopscotch30 Жыл бұрын
Dit is net verkeerd. Dit is "ek weet vir seker" . "Verseker" is 'n werkwoord of beteken om "insured" te wees.
@berthalukkes7382
@berthalukkes7382 3 жыл бұрын
Ik vind deze text mooier dan de onze ,dit zegt me meer.Thank you to share this Beautiful Song God bless you
@marn200
@marn200 7 жыл бұрын
Groet uit Nederland, I become always so happy when I hear this language music, it's another language and still I can know what it's meaning.
@saffasaffa5084
@saffasaffa5084 7 жыл бұрын
marn200 fantastic that you know what it means. God will always help us to understand his word.
@faithfulservant83
@faithfulservant83 7 жыл бұрын
Hierdie beteken so baie vir my nou...op 34 jaar is ek nou gered! Nou kan ek hierdie met oorgawe sing...want EK WEET VERSEKER DAT JESUS LEEF!! Na 2000 jaar, red Hy nog lewens. Prys sy wonderlike naam! Dankie Jesus! Dankie vir die opgewekte weergawe van die lied...ons moet bly wees en jubel en juig want die Koning regeer!
@a.j.kaastra1317
@a.j.kaastra1317 2 жыл бұрын
Veels geluk!!!
@ArnoBach
@ArnoBach 2 жыл бұрын
Bly vir jou! Mag die Here jou lei en seën met Sy teenwoordigheid.🕊❤️✝️
@maureenydupreez
@maureenydupreez 4 жыл бұрын
Een ding weet ek vir seker Hy leef, Hy red, Hy is getrou. Dankie Vader vir U Seun Jesus, die Redder en Heer
@eisbeinGermany
@eisbeinGermany Ай бұрын
oh yes He is My Lord Saviour and Master, Jesus is a live
@helenasmit1905
@helenasmit1905 2 жыл бұрын
Hy is my Anker en my rots Amen🙌
@johannesboois4048
@johannesboois4048 10 ай бұрын
Amen
@aila_vdwalt1646
@aila_vdwalt1646 6 жыл бұрын
Ek is so lief vir U GOD
@yurithumbran9488
@yurithumbran9488 5 жыл бұрын
Pragtig. Hy is my leidsman. Hy bly getrou.
@user-mv4zn2sb7p
@user-mv4zn2sb7p 5 ай бұрын
❤😂Amen Haulua in Jesus Naam
@Creationshot
@Creationshot 7 жыл бұрын
pray for me and for my brothers and sisters
@GregoryModungwa
@GregoryModungwa 7 жыл бұрын
Will most definitely do... We serve a God who is faithful!
@Creationshot
@Creationshot 7 жыл бұрын
Gregory Modungwa danke broeder
@PunkDogCreations
@PunkDogCreations Ай бұрын
@lunepieterse9873
@lunepieterse9873 6 жыл бұрын
Joy so mooi dit is by skool
@albertdiener8601
@albertdiener8601 5 жыл бұрын
N .
@ildamarys2584
@ildamarys2584 6 жыл бұрын
what is this language?
@GregoryModungwa
@GregoryModungwa 6 жыл бұрын
This is the 'Afrikaans' language, one of the 11 Official languages in South Africa.
@ildamarys2584
@ildamarys2584 6 жыл бұрын
oh! thank you for answering me! I'm happy! Do you know if there is any version of this song in English or Spanish? I want to know what it says, and of course learning it in Afrikaans :)
@GregoryModungwa
@GregoryModungwa 6 жыл бұрын
There is no English/Spanish version of this song currently... It is an incredible song...
@ildamarys2584
@ildamarys2584 6 жыл бұрын
yes! I loved it! although I do not understand everything haha. I really liked it!
@hopscotch30
@hopscotch30 6 жыл бұрын
Don't know, because they can't spell!
@jacobtack1945
@jacobtack1945 4 жыл бұрын
Wie volg jy regtig? Die Heilige Woord sê ons moet die voorbeeld volg van ons Messias: 1Pe 2:21 For to this you were called, because Messiah also suffered for us, leaving us an example, that you should follow His steps, Die volgers van Jesus, die Griekse Messias: Heidense name word vir ons Vader en Seun gebruik; Sondag rusdag; Heidense feeste van Goeie Vrydag en Paas Maandag; Kersfees; pope; nonne; heilige water; sakramente van die kerk; of enige skeiding van Ons Messias se liggaam in ‘n priester en lekedom; onreine kos ens (nie gevind in die Heilige Woord nie). Volgers van Yahusha, die Hebreërse Messias: Noem die Vader en Seun op SY Heilige Hebreërse Naam; 7de dag Sabbat; onderhou die Torah en die Skriftelike feeste(Lev 23); eet rein kos; is besny; dra van Tzitzits (alles in die Heilige Woord gevind). Is deel van die geloof VAN ons Messias of OOR ons Messias! Maw, volg jy Jesus, dan volg jy die een wat in sy eie naam gekom het: Joh 5:43 “I have come in My Father’s Name and you do not receive Me, if another comes in his own name, him you would receive. Maar volg jy Yahusha, dan het jy Hom lief en gehoorsaam Hom: Joh 14:15 “If you love Me, you shall guard My commands. Jy is van die een wie jy gehoorsaam: Rom 6:16 Do you not know that to whom you present yourselves servants for obedience, you are servants of the one whom you obey, whether of sin to death, or of obedience to righteousness? Die fout dat die Christen kerk glo hulle is die nuwe uitverkore volk, dis wat ons Vader te sê het daaroor: Rev 2:9 “I know your works, and pressure, and poverty - yet you are rich - and the blasphemy of those who say they are Yahuḏim and are not, but are a congregation of Satan.
@hopscotch30
@hopscotch30 6 жыл бұрын
stupids. Dis vir seker! Maar definitief nie verseker nie. Of moet ek julle verseker op 'n ander manier dat julle vir seker verkeerd is?
@vdmjengineeringptyltd4945
@vdmjengineeringptyltd4945 6 жыл бұрын
Ken jy die Here Hy het aan die kruis gesterf en opgestaan vir jou en my Hy kom ons weer haal ,want Hy het vir ons met sy bloed betaal. Ek weet verseker dat hy lewe Waar gaan jy heen wanneer hy weer kom?
@hopscotch30
@hopscotch30 Жыл бұрын
@@vdmjengineeringptyltd4945 Ai, kan jy nie verstaan dat daar 'n reuse verskil is tussen om verseker te wees van iets of te weet dat jy vir seker gered is nie? Ai, foei tog. Ek sal bid vir jou.
@johannesboois4048
@johannesboois4048 Жыл бұрын
Amen
Naby (Lyrics) - Onbeskaamd
5:38
Gregory Modungwa
Рет қаралды 106 М.
Hoe groot is ons God.wmv
4:14
BlancheCloete
Рет қаралды 626 М.
World’s Deadliest Obstacle Course!
28:25
MrBeast
Рет қаралды 159 МЛН
아이스크림으로 체감되는 요즘 물가
00:16
진영민yeongmin
Рет қаралды 22 МЛН
30 minutes MORNING DEVOTION  worship songs with lyrics
29:19
Songs of Life
Рет қаралды 5 МЛН
Ons Koning kom
4:14
deneysdam
Рет қаралды 549 М.
In Christ Alone (My Hope Is Found) - Adrienne Liesching | LYRIC VIDEO
5:49
Hadleigh Baptist Church
Рет қаралды 30 МЛН
Oorwinningslied
3:39
Afrikaanse Christen Kerk (ACK), Christchurch, NZ
Рет қаралды 298 М.
Neville D - Die Here Weet Wat Hy Doen Ft. Kevin Booysen (Lyric Video)
4:32
Ek Sien Kans Vir More / Omdat Hy Leef
6:03
Onbeskaamd
Рет қаралды 550 М.
AS EK VOOR U VOETE VAL // Retief Burger // OFFICIAL lyric video
8:51
Retief Burger
Рет қаралды 589 М.
Riana Nel - Hou Die Hemel Oop
4:04
RianaNel
Рет қаралды 2,9 МЛН
God is Liefde(Lyrics) - Retief Burger
4:29
Gregory Modungwa
Рет қаралды 348 М.
Saam sing - Ons Koning kom
4:14
MyVideoproductions1
Рет қаралды 96 М.
World’s Deadliest Obstacle Course!
28:25
MrBeast
Рет қаралды 159 МЛН