Prys die Here ! So pragtig en mooi vir die Here! Hy is my Leidsman! ❤❤❤
@bvanzyl78793 жыл бұрын
Hoe wonderlik om saam met jul God te kan loof vir elke dag se genade
@SAREL19632 ай бұрын
Brother Oswald deserve more than he received from country music in USA really at least a Hall of Fame. He were a Mater of music.Im from South Africa and see Talent.❤❤❤❤
@fransbotha46413 ай бұрын
Ek weet vir seker. Prys die Heer. Pragtig. Hy is hy my Lydsman.
@bvanzyl78793 жыл бұрын
Hoe wonderlik om saam met jul God te kan loof
@janhofmeyr2 жыл бұрын
Ek sou graag wou weet dat HY jou GOD ook is !!
@samanthahegemann82113 жыл бұрын
So mooi Amen Hy leef en is goed vr my Amen 🙏🙏
@tanyabotha95002 жыл бұрын
Ongelooflike liefde in daardie stemme, note en ritmes!!! Baie dankie dat julle julle geloof met ons deel❤️
@babsielegrange3922 жыл бұрын
Pragtig om so jong mense te sien wat ons Koning sl die eer gee. AMEN
@eisbeinGermanyАй бұрын
Yes I agree 💯
@florisslabber175811 ай бұрын
EK WEET VERSEKER DAT HY LEEF!!!! Dankie vir die pragtige sang.
@eisbeinGermanyАй бұрын
Oh yes definitely I know He is my Lord and Savior 🙏
@lucialombard35683 жыл бұрын
Julle sing bai mooi worship die Here Ek Wen's Ek Kon ook so gesing het Maar Ek Kan ni so mooi sing Ni
@anacleto6610 Жыл бұрын
What a exciting and enlightening music indeed. Band is truly on the move to dance, with mood, it's a wonderful, thanks a lot- Anacleto De Souza of Goa-India.
@PB-gz7di2 жыл бұрын
Talentvolle musikante! Verlusting my in die talent en dit versterk net die aanbidding!
@veronicanaude12698 күн бұрын
Dis tog so waar
@schouliecampher31363 жыл бұрын
Pragtig !!!
@tersakorff21819 ай бұрын
AMEN🙏🙌🙏🙌🙏
@bemuller69652 жыл бұрын
Dit is werkelijk prachtig !!!
@jantrossouw11793 жыл бұрын
Pragtig
@johanvanderwezthuizen50342 жыл бұрын
Dit is die mooiste musiek en ek geniet dit baie
@nevillelottering48512 жыл бұрын
Amen! in Jesus naam.
@stuartkiloh13 жыл бұрын
Dankie vir hierdie mooi lietjie. Mag ons Hêre julle sêen
@LynetteFourie-qu1xd7 ай бұрын
❤amen!!!
@maggiegriesel785 Жыл бұрын
Mis jou Ek het jou Eerste CD gesien life Pretoria noord