Рет қаралды 4,600
Die digter Elisabeth Eybers (oorlede 2007) in gesprek met Sandra Prinsloo in Amsterdam in 2002. Mej Eybers was voor haar verhuising na Nederland in 1961 met die Suid-Afrikaanse nyweraar Albert Wessels (stigter van Toyota SA) getroud.