Рет қаралды 338
Plaas TV / Farm TV
Die gewilde Ellisras-beesskou vind vanjaar weer vanaf 4 - 6 Julie plaas. ‘n Verskeidenheid beesrasse sal hier ten toon gestel word. Guy Emslie, die voorsitter van die skou, brei nou hieroor uit.