No video

Elvis se Seun - 'Wil Jy in My Arms Lê Vanaand'

  Рет қаралды 4,461,911

Elvis se Seun

Elvis se Seun

Күн бұрын

Facebook: Elvisseseun
Nuwe CD op iTunes: itunes.apple.c...
Besprekings: stefan.ludik@gmail.com
Digitale CD beskikbaar by: elvisseseun.sales@gmail.com
Die amptelike musiek video vir Elvis se Seun se nuwe enkelsnit, 'Wil Jy in My Arms Lê Vanaand'
Video Krediete:
Direksie, redaksie, effekte en gradering, en addisionele kamerawerk deur Fathom Media
Kamerawerk deur Valo Pictures

Пікірлер: 333
@stevendegieter5034
@stevendegieter5034 Жыл бұрын
Waarom horen we die leuke liedjes nooit in Vlaanderen/België of in Nederland ? We kunnen alles goed begrijpen...alles eigenlijk. Afrikaans is zo leuk en een toffe taal. En er is veel talent
@edg3one
@edg3one 9 ай бұрын
wow geweldig van Nederland!
@tracykoorsten5386
@tracykoorsten5386 5 жыл бұрын
Still a favourite of mine ♥️ Never gets old.
@manda6068
@manda6068 Жыл бұрын
Ydy78😅
@bazookalegend
@bazookalegend Жыл бұрын
Wat n song! Love die beat en ritme en lyrics!🤩well done Elvis se seun!
@emmysmall8508
@emmysmall8508 11 жыл бұрын
Ek glo nie in re-inkarnasie nie maar jy het my verkeerd bewys, Elvis is terug. Jy gaan nog opslae maak.
@jacquelinedupreez1607
@jacquelinedupreez1607 11 жыл бұрын
Eks mal oor julle musiek. Sit hier en dans in my stoel. Dis lekker goedvoel musiek hierdie vir alle ouderdomme. Eks al 46 en hou baie daarvan.
@hermannbuys5385
@hermannbuys5385 10 жыл бұрын
My ou pal jy kan maar baie geluk. Eks mql oor jou songs. .. Elvis se seun rock big time
@elvisseseun
@elvisseseun 10 жыл бұрын
Baie dankie Hermann!:)) Waardeer dit!
@flipf7028
@flipf7028 9 жыл бұрын
bevok ons in amerika geniet dit om u braai hosh
@tristiandebeer5570
@tristiandebeer5570 8 жыл бұрын
+Elvis se Seun noooh sthaaaapp nooohhh ( *wtf* ) ... Jy het my in Afikaans music gekry broer ! ... Nice song neh ...
@melanievanstaden4718
@melanievanstaden4718 10 ай бұрын
Cute !!! Love dit
@corneliusvanmollendorf2352
@corneliusvanmollendorf2352 3 жыл бұрын
Luister die nog in 2020!! Mis die ou se musiek!! LEGEND!
@annelinejanzen388
@annelinejanzen388 11 жыл бұрын
Dit is 'n baie oulike liedjie... Dink ek 'n 'n lekker dans liedjie vir my troue gekry. Dankie ek dans sommer op die liedjie die 3 maande om tot die troue
@elvisseseun
@elvisseseun 11 жыл бұрын
Baie dankie Dewald jou yster, ek waardeer! Hoop ons sien gou weerr by n fees of kuier! Groete
@PoquePal
@PoquePal 10 жыл бұрын
My gunsteling liedjie ! Ek hou van die lyrieke. Ek is Finse en ek studeer Afrikaans, ek het amper alles verstaan! Baie Dankie! ^_^
@jeaniesteyn7645
@jeaniesteyn7645 3 жыл бұрын
Elvis se Seun, sjoe jy is darm maar lekker hoor, en die lekkerste liedjie om mens in 'n lekker bui te sit.
@Craftylizette
@Craftylizette 9 жыл бұрын
Baie lekker liedjie! Gaan dit koop as ek Suid Afrika toe gaan in Desember.
@CHARNESTEYN-sl7lp
@CHARNESTEYN-sl7lp 10 ай бұрын
Ek like sy song dis amazing love dit ❤️❤️❤️❤️🔥🔥🔥
@wandrag1430
@wandrag1430 8 жыл бұрын
Well done Elvis se seun! Ek het hierdie song venaand eers ondek en het my respek wragtig weer vir Afrikanse musiek gekry. Jyt 'n awesome stem en stage personality. Keep it up!!
@tanzyrileyfun6724
@tanzyrileyfun6724 5 жыл бұрын
kzfaq.info/get/bejne/ic-bbJCCntzaomQ.html
@TicTacToken
@TicTacToken 9 жыл бұрын
Can't believe I only heard this song for the first time last night?! Dit liedjie is ontsagwekkende (apologies if that's wrong, still learning Afrikaans) :)
@chandregerber8188
@chandregerber8188 Жыл бұрын
No your right
@pios934
@pios934 8 жыл бұрын
mooi gesing by indoor cricket se nationals gala aand. jy het n mooi stem en dit was baie great om jou daar te sien ek het vir EP U18 gespeel
@leondeklerk7200
@leondeklerk7200 9 жыл бұрын
Se net waar en wanneer. Ek is daar om in jou arms te kom le vanaand... love die liedjie
@elvisseseun
@elvisseseun 11 жыл бұрын
;D Mal oor jou boodskap liewe Emmy! Waardeer jou mooi woorde. Boere Rock groete, Elvis se Seun
@caitlynross4105
@caitlynross4105 9 жыл бұрын
I love Alvis se seun .Ek is mal oor hom en sy musiek .♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡
@francoisesterhuysen996
@francoisesterhuysen996 8 жыл бұрын
Sit in New Zealand en wat n plesier om na die song te luister. Dis awesome, dankie en doen so voort.
@elvisseseun
@elvisseseun 11 жыл бұрын
:)) Dankie Andries! Jy't my dag gemaak! Waardeer dit opreg! Groete en beste wense, Elvis se Seun
@levernebarnard4714
@levernebarnard4714 4 жыл бұрын
Ek is mal oor jou luister die lietjie 24/7 awesome love dit hoop om die viireg te kry om jou live te gaan kyk iewers😍
@levernebarnard4714
@levernebarnard4714 4 жыл бұрын
Vooreg meen ek😂
@jobtait5910
@jobtait5910 10 жыл бұрын
Great song ,great video.Beste afrikaanse liedjie vir 'n lang tyd.Hou so aan !!!!
@xanderstrydom
@xanderstrydom 10 жыл бұрын
Maak nie saak hoeveelkeer ek die liedjie hoor nie, voete bly wiggel, en my kop bly hop, thx man en dis n baie mooi song, ek en my vroukie mal oor hom!!
@snoopylovepeanut
@snoopylovepeanut 9 жыл бұрын
Stefan Ludik jy kan maar, Elvis se seun is goed op die ore en iets om na te kyk! Awesome! Rock aan!
@carienmcpeters6935
@carienmcpeters6935 10 жыл бұрын
My absolute fav song op die oomblik... kom hou bietjie vir ons konsert in NZ! Baie goed gedoen! *
@juriabrand4585
@juriabrand4585 9 жыл бұрын
hou van Elvis se seun en sy musiek. dit is my fave lieQ!!!!
@davidnievas2243
@davidnievas2243 8 жыл бұрын
I love the rythm of this song. Cheerful and lively, yet romantic. I'm following your channel from now on ;). A big hug from an spanish fan.
@elvisseseun
@elvisseseun 8 жыл бұрын
Thank you David!:) Appreciate it! You can check out my facebook page as well.. facebook.com/Elvisseseun
@davidnievas2243
@davidnievas2243 8 жыл бұрын
I will ;)
@fabb4i2
@fabb4i2 10 жыл бұрын
I like this one. It's great even I don't understand anything. Greetings from Europe!
@Stingray-oy1qr
@Stingray-oy1qr 3 жыл бұрын
DUDE, beste song OOOOIIIT!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
@meganstorm307
@meganstorm307 11 жыл бұрын
stunning dink eks verslaaf aan jou songs nie eers te praat jou nie!!!! great werk
@marnoengpthecoolchannel557
@marnoengpthecoolchannel557 3 жыл бұрын
Hello Elvis se seun mal oor jou mesiek ❤❤
@elvisseseun
@elvisseseun 11 жыл бұрын
Dankie Riekie! Boere Rock groete, Elvis se Seun
@madalethielke5975
@madalethielke5975 11 жыл бұрын
Ek absoluut love die video.Well done Elvis se Seun XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX
@karinadelaporta4007
@karinadelaporta4007 10 жыл бұрын
Daai sexy outjie wat nie elvis is nie is my boetie!!! yea soo trots op jou Konstant ;P haha
@cristobalito1966
@cristobalito1966 3 жыл бұрын
Good song. Good to see the Afrikaaner culture is so alive.
@chante-leeschoeman5293
@chante-leeschoeman5293 10 жыл бұрын
Jou musiek is awsome**. Afrikaanse musiek is die beste. :) Mal oor die song van jou*.. Baie oulik!
@marykebezuidenhout9459
@marykebezuidenhout9459 10 жыл бұрын
Beste Afrikaanse musiek video wat ek in 'n lang tyd gesien het, kan nie help om op te wil spring en te dans nie. dis maar nou net een van daardie liedjies wat jou in 'n goeie bui sit
@kingnelsevilla4077
@kingnelsevilla4077 5 жыл бұрын
Love this Song. Dankie vir' n great song
@belindagroenewald8977
@belindagroenewald8977 4 жыл бұрын
Baie nice liedjie
@vixen706
@vixen706 10 жыл бұрын
LOVE dit!!!! Wow!!
@elvisseseun
@elvisseseun 11 жыл бұрын
:) Baie dankie, ek waardeer dit! Sal bietjie n plan maak en iets in Engels probeer. Groete, Elvis jr.
@ritavanjaarsveld9561
@ritavanjaarsveld9561 2 жыл бұрын
jou brei ....................... omw dis so cool ek moet se ek hou nogals baie van jou musiek
@melinkejansenvanvuuren7574
@melinkejansenvanvuuren7574 7 жыл бұрын
Awesome coolness liedjie elvis love you
@elvisseseun
@elvisseseun 7 жыл бұрын
baie dankie Melinke Jansen Van Vuuren Luister bietjie na ons nuwe songs soos Kry my op die dansvloer as jy van die een hou.. kzfaq.info/get/bejne/kJuHm5abrNbTfmQ.html
@johannahuddlestone1584
@johannahuddlestone1584 6 жыл бұрын
Melinke Jansen Van Vuuren vvffgxbf vc
@cronettenel
@cronettenel 11 жыл бұрын
Dit is nou my ringtone van vandag af - of ek nou 'n tannie is of nie!!!
@elvisseseun
@elvisseseun 11 жыл бұрын
:) Groot kompliment! Baie dankie! Sal dit waardeer as jy die woord versprei! Groete, Elvis se Seun
@pieterblignaut
@pieterblignaut 8 жыл бұрын
Die song word net beter hoe meer mens na dit luister - awesome
@tanzyrileyfun6724
@tanzyrileyfun6724 5 жыл бұрын
kzfaq.info/get/bejne/ic-bbJCCntzaomQ.html
@jessicavictor9561
@jessicavictor9561 8 жыл бұрын
Elvis se Seun is te mooi vir woorde ;)
@jaccieellmann1331
@jaccieellmann1331 11 жыл бұрын
Hou baie van die liedjie, dit groei op mens!!!!! Video ook baie goed gedoen. Wel gedaan 'Elvis se Seun', wel gedaan Fathom Media.
@hennierootman8695
@hennierootman8695 9 жыл бұрын
Love this song
@victorviljoen8723
@victorviljoen8723 5 жыл бұрын
dit is mooi
@petrostrauss98
@petrostrauss98 5 жыл бұрын
Stunning mal oor jou songs💕
@MsKimMarko
@MsKimMarko 8 жыл бұрын
Stunning Stef
@tocalifechannel1232
@tocalifechannel1232 2 жыл бұрын
Ek love die lietjie dy is awesome
@emilegouws6706
@emilegouws6706 2 жыл бұрын
Fantastiese video
@ewirdtoneill2847
@ewirdtoneill2847 9 жыл бұрын
Awesome song
@elvisseseun
@elvisseseun 11 жыл бұрын
Baie dankie liefste Madale xxx
@chaneytji
@chaneytji 8 жыл бұрын
Mal oor die liedjie!! Luister dit heeldag!
@nitatjie1
@nitatjie1 11 жыл бұрын
dis awesome love dit en sjoe Elivs se Seun jys flippen hot!!!
@djreflex911
@djreflex911 11 жыл бұрын
Brilliant !! julle is uniek en baie Goed !! love die songs en style !! ek sal die woord versprei
@Tanyawiltz
@Tanyawiltz 10 жыл бұрын
Dit is wat ek mos mooi noem....:)
@zelmariebotha5131
@zelmariebotha5131 2 жыл бұрын
Joe hierdie man is... eish 🤦🏼‍♀️🔥🔥🔥🔥😬🤫🤣🤣🤣🤣😝😝😝❤❤❤❤
@tanyaduplooy9354
@tanyaduplooy9354 11 жыл бұрын
Love dit!!!!! Soos n vars briesie
@cherisewilkens2285
@cherisewilkens2285 8 жыл бұрын
Ek love julle musiek. En my 2 jarige seuntjie sing heeldag net hou vas... :-) Baie cool!!!!
@AudioNotes_Lyrics
@AudioNotes_Lyrics 8 жыл бұрын
@hooftikster
@hooftikster 3 жыл бұрын
freak nou nog uit oor die song
@Grotman224
@Grotman224 10 жыл бұрын
Great song!!! Baie dankie!!
@heleenbotes9632
@heleenbotes9632 5 жыл бұрын
Mooi Gooi Hom Stefan..
@vamphorus4
@vamphorus4 Жыл бұрын
Hi love die song my vrou ook as ek hom in my kar speel dan gooi ons daai volume wane sing jy weer ek jou laaste in heidelberg gesien
@andreventer7710
@andreventer7710 7 жыл бұрын
nice !!! lekker vasdans liedjie !!
@jacoverkes2685
@jacoverkes2685 10 жыл бұрын
JAMMER vir die onkruit in my taal tuin maar dis fokin awsome daans moerse lekker great job
@catalaya9942
@catalaya9942 5 жыл бұрын
jeukvoete...kwart voor drie in d more laat jy my dans....💃💃
@michellevanvuuren35
@michellevanvuuren35 8 жыл бұрын
jy is amazing love al jou songs
@TheNamibRose
@TheNamibRose 10 жыл бұрын
Luister die song oor en oor Elvis Jr. Wanneer kom jy weer bietjie na Namibia toe??
@louislombaard
@louislombaard 8 жыл бұрын
love jou liedjies elvis jy is awaosem
@annelizealbertse8357
@annelizealbertse8357 7 жыл бұрын
STUNNING SONG!!! LOVE IT!!!!!!!♡♡♡♡♡
@elvisseseun
@elvisseseun 11 жыл бұрын
:) Baie dankie! Jy kan ook na my ander liedjies luister op facebk.. Hoop jy laaik dit. Groete, Elvis se Seun
@jerryberry5480
@jerryberry5480 7 жыл бұрын
Cool song! Deserves more views....Greetings all the way from Philippines here! :)
@elvisseseun
@elvisseseun 7 жыл бұрын
Thank you Jericho!:) You can check out my music on facebook.com/Elvisseseun
@mariemare4786
@mariemare4786 7 жыл бұрын
MANIE JACKSON
@richardsmook6253
@richardsmook6253 6 жыл бұрын
Jericho Bullecer i
@rodelycoy1853
@rodelycoy1853 6 жыл бұрын
YEAH! I do agree. Kababayan here.
@deonbarnard7568
@deonbarnard7568 10 жыл бұрын
Excellent, Sjoe dis baie cool!
@VictorGomezJ
@VictorGomezJ 10 жыл бұрын
Congrats for your amazing music man! Congrats from Chile! The Afrikaans language is interesting :)
@brendonbornman4652
@brendonbornman4652 6 жыл бұрын
Victor Gómez Dankie (thanks)
@tiaandupreez
@tiaandupreez 5 жыл бұрын
Gaan Jou Mis Stefan! #ElvisSeSeun #SterkteMetDieNuweAvonture! Jou Musiek Was En Is Nogsteeds So Lekker! Dit Sal Verseker Steeds Nog Oral Gespeel Word!!! T.
@leonoreferreira1939
@leonoreferreira1939 3 жыл бұрын
Stunning song!!
@dina-mariethompson1377
@dina-mariethompson1377 4 жыл бұрын
Best song
@punkrockblader5632
@punkrockblader5632 6 жыл бұрын
dis is mooi lekker meisies
@ilsekotzevanwyk1157
@ilsekotzevanwyk1157 10 жыл бұрын
ai, ai, ai....jy maak my hartjie klop jong!!!!!!
@francoisvanvuuren4960
@francoisvanvuuren4960 4 жыл бұрын
Awesome liedjie
@elvisseseun
@elvisseseun 11 жыл бұрын
:) Great! Dan moet ek hom nog net kom sing by jou troue ook!;) Groete en mooi wense, Elvis se Seun
@elvisseseun
@elvisseseun 11 жыл бұрын
Baie dankie! Ek's bly jy laaik!:) Groete, Elvis se Seun
@jay-ceemenge4034
@jay-ceemenge4034 8 жыл бұрын
Puik songs! Dit cheer my lewe op!
@elizebotha2420
@elizebotha2420 9 жыл бұрын
WOW! Ek LOVE die song! :-)
@bethebest4
@bethebest4 9 жыл бұрын
Great song luister al die pad van Brazil
@thetwinsisters.415
@thetwinsisters.415 7 жыл бұрын
Love it
@elvisseseun
@elvisseseun 7 жыл бұрын
BAie dankie DAnel! Luister bietjie ons nuwe songs hier iTunes: itunes.apple.com/za/album/goeie-tye/id1248038904
@eckhardtbooysen2058
@eckhardtbooysen2058 10 жыл бұрын
Super song wel gedaan.
@albertoengelbrecht1991
@albertoengelbrecht1991 10 жыл бұрын
Afrikaans is the way forward... Cool song... Namibia
@elvisseseun
@elvisseseun 10 жыл бұрын
Ek stem saam met jou Alberto! Dankie vir jou kompliment! Groete, Elvis Jr.
@hermannbuys5385
@hermannbuys5385 10 жыл бұрын
Dit is so n nice liedjie en jy mag maar sing vir ons!!!!!!! Mal oor jou musiek Stefan :) Keep up the good work.
@yolanderudolph5057
@yolanderudolph5057 10 жыл бұрын
EK LOOOOOVE DIE SONG!!!!!
@juligroenewald7737
@juligroenewald7737 3 жыл бұрын
jour song is osam
@ciskahutton145
@ciskahutton145 11 жыл бұрын
Definitief 'n voel goed liedjie!
Elvis Se Seun ft Irene-Louise Van Wyk  - Jy Speel 'n Game Met My
3:35
Irene-Louise Van Wyk
Рет қаралды 196 М.
Elvis se Seun - Gestuur van bo
4:03
Elvis se Seun
Рет қаралды 322 М.
这三姐弟太会藏了!#小丑#天使#路飞#家庭#搞笑
00:24
家庭搞笑日记
Рет қаралды 56 МЛН
Magic trick 🪄😁
00:13
Andrey Grechka
Рет қаралды 52 МЛН
Before VS during the CONCERT 🔥 "Aliby" | Andra Gogan
00:13
Andra Gogan
Рет қаралды 10 МЛН
Karlien Van Jaarsveld - Dans In Die Reën
3:23
KarlienVanJVEVO
Рет қаралды 4,2 МЛН
As Jy My Nie Nou Liefhet Nie
3:51
Juan Boucher
Рет қаралды 762 М.
Mwah! - "Sandra Prinsloo" ft. Elvis Se Seun
3:47
MwahGirls
Рет қаралды 7 МЛН
Elvis se Seun - Ek mis jou
4:02
Elvis se Seun
Рет қаралды 223 М.
As Jy Dit Bedoel
3:57
RianaNel
Рет қаралды 50 М.
Bok Van Blerk - Koue Voete En Warm Liefde
3:33
Bok van Blerk
Рет қаралды 12 МЛН
Kom Terug
3:52
Arno Jordaan
Рет қаралды 172 М.
Elvis se Seun - Goeie Tye (amptelike musiek video)
4:04
Elvis se Seun
Рет қаралды 56 М.