Рет қаралды 899
Ontmoet Hennie van der Walt - eienaar van die Massey Ferguson-tak in Standerton. Kom vir 'n toer deur die Massey Ferguson-tak in Standerton en sien hoe diens 'n prioriteit is. Klik op die skakel vir meer inligting of vir 'n kwotasie: www.jwlstanderton.co.za. Jy kan ook Hennie skakel by 072 110 8225 vir meer inligting.
#AGCO #MasseyFerguson #JWLStanderton #FarmSpace #OnsPraatBoer