Have you started networking? There are plenty of Agricultural business groups in America that would benefit from new members 🇺🇲
@mienaroux239611 ай бұрын
Trots op ons boerseuns. Sterkte vir julle.
@EricPretorius-s9d15 күн бұрын
Trots op julle Sterkte
@matthewmcleod9024 жыл бұрын
my oom boer nou ook daar in Mississippi SY NAAM IS BERNARD BOTHA
@mississippifarmer4301 Жыл бұрын
Yes Casper. As mens youtube premuim het,kan jy enige musiek add tot videos?
@hendrik1636c3 жыл бұрын
Waar boer jy? Ons ook hier. Maak ook so paar videos
@lukasoosthui42693 жыл бұрын
Kan ek ook daar kom werk....
@rickyivey85964 жыл бұрын
Where do you farm at in Mississippi?
@allcapsguy56292 жыл бұрын
Gee bietjie video oor die proses vir mense wat nie boer ervaring het nie en hoe so iemand kan in kom?
@SRLvlogs3 жыл бұрын
Casper Ek bly tans in New Zealand het 2 jaar trug hierna toe getrek maar will volgende jaar bietjie daar in America kom boer want ek maak die jaar klaar met skool so will vir n jaar daar kom boer en dit bietjie uit toets kan jy my enige raad gee oor waar ek kan apply
@gregoryscheepers42983 ай бұрын
Het julle enige boerdery ervaring gehad voor julle oor gegaan het?Of het julle alles daar geleer?
@Antonia-p4r5 жыл бұрын
Hi
@SarelDeJager-wp8mc2 ай бұрын
Lekker Bear Bones . Verlang die ou dae
@hugodutoit346910 ай бұрын
Is of was dit regtig die moeite werd??
@hendrik1636c3 жыл бұрын
Waar kry jy jou musiek vandaan
@goingintoalltheworld2 жыл бұрын
Hi, how can one apply to these schemes?
@phillipuskotze77962 жыл бұрын
Waar kan ek a werk kry
@GComedy.3 жыл бұрын
Hello my name is Gajanan my from is India. I'm farmer 👦boy. I have 10 years experience in farm. And i can do everything works there. So can I work there in your farm?
@arzumundar12083 жыл бұрын
I need job.. Brother
@petruspretorius3112 Жыл бұрын
Hello Casper ,my naam is Petrus Pretorius van siud afrika ,wil net hoor of jy nie vir my enige agentskappe kan voor stel om plaas werk in amerika te gaan doen nie en watse kwalifikasies het n mens nidig ...sal baie wardeer ...dankie