FOKOFPOLISIEKAR - Die goeie ou dae (Official)

  Рет қаралды 75,393

Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar

3 ай бұрын

'Die goeie ou dae' was captured at Kirstenbosch National Botanical Gardens on Sunday the 10th of March 2024.
Special thanks to Jägermeister and everyone involved that made this video possible.
Dankie aan almal wat kom saam sing het. Julle is fkn awesome!
Super special thanks to Sarah and the Kirstenbosch Botanical Gardens team. You guys are always on it and great to work with.
Directed and edited: Snakehead.
Camera operators: Sheldon Yoko, Johannes Pieter Nel, JT Ferreira, Heinrich Laubscher and Nelis Botha.
Colourist: Abdul Samaai @ Refinery Cape Town.
Recorded live by Lindsay Barton.
Mixed and mastered by Dane Taylor.
'Die goeie ou dae' is track 3 on our latest release titled 'Dans deur die donker'.
Stream it: ffm.to/dansdeurdiedonker
Get a vinyl: fokof.store/collections/produ...

Пікірлер: 52
@christianschulz6654
@christianschulz6654 11 күн бұрын
We were traveling South Africa about that time and we were visiting that concert. Unfortunately as Germans, we did not understand much, but we felt the unique vibe and loved the concert in this beautiful scenery. Everyone was having so much fun, but respectful to each other. Now, I even find myself in a music video of such a great band. Thank you very much!
@TheXaskrew
@TheXaskrew 3 ай бұрын
Elke Fokof tune het my nog altyd getref, maar die een praat met my in ‘n plek wat ek nie eers geweet het ek het nie 🤘🏼
@ryanbritton2345
@ryanbritton2345 3 ай бұрын
Fokn Beautiful Boys ❤
@user-vo9gd5de8r
@user-vo9gd5de8r 3 ай бұрын
ASB release die live show as n album op Spotifiy!
@mfnman1625
@mfnman1625 3 ай бұрын
Alles van hierdie album af is net fokken amazing, soos legit !
@Fokofpolisiekarband
@Fokofpolisiekarband 3 ай бұрын
dankie vir die luister
@donsmith8679
@donsmith8679 3 ай бұрын
Ek stem. Vir my persoonlik is dit die beste album sedert Swanesang. Al die songs fokken kick ass. Sien die ouens saam my ander fav band Offspring next year😲😎😎😎😎
@NathansLife
@NathansLife 3 ай бұрын
Ek hoop ons kan die by julle show in Ireland hoor, insanely goeie song - love it.
@Fokofpolisiekarband
@Fokofpolisiekarband 3 ай бұрын
defenitief. hy sal by elke show die jaar gespeel word
@mfnman1625
@mfnman1625 3 ай бұрын
Enigste song wat ek nog live moet hoor is Belowe Jou Belowe My... Ek hoop julle doen hom by FNB next year
@simonjaspermusic
@simonjaspermusic 3 ай бұрын
Ek stem saam! Ek dink nie hulle het al ooit dit live gedoen nie 🤔
@TheXaskrew
@TheXaskrew 3 ай бұрын
Right? Dis een van die befokste tunes op Selfmedikasie. Ek wil dit ook nog live hoor!
@simonjaspermusic
@simonjaspermusic 3 ай бұрын
Kan nie wag nie! Was 'n lekker show
@Fokofpolisiekarband
@Fokofpolisiekarband 3 ай бұрын
soon soon
@user-vo9gd5de8r
@user-vo9gd5de8r 3 ай бұрын
Ek was daar!!!!
@etiennelombard7365
@etiennelombard7365 2 ай бұрын
Franna, julle tunes is timeless man! En die een volg mooi! Vir ewig fokof en van coke! \m/
@theperson3360
@theperson3360 3 ай бұрын
Great vid
@xkidrileyx
@xkidrileyx 3 ай бұрын
Super Kief !
@WillieErasmus
@WillieErasmus 2 ай бұрын
Ek is verskriklik bly ek was daar vir daai show, gevlieg van Australië vir die een en het nie my teleurgesteld gelaat nie. Fokken fantasties
@fbuys
@fbuys 3 ай бұрын
Lovit!
@BaasdeBeer
@BaasdeBeer 3 ай бұрын
Stunning!
@chriscocks3670
@chriscocks3670 3 ай бұрын
Awesome. Dynamite no less. Fantastic sound.
@Fokofpolisiekarband
@Fokofpolisiekarband 3 ай бұрын
Thank you
@jordanbarber6486
@jordanbarber6486 3 ай бұрын
Lekker video!! Kannie wag vir julle show by Calabash volgende jaar 🤟🤟🤟
@Fokofpolisiekarband
@Fokofpolisiekarband 3 ай бұрын
check jou daar!
@UnrealBenji
@UnrealBenji 3 ай бұрын
Gaan befok wees 🤘🏻
@soneclark1537
@soneclark1537 3 ай бұрын
🔥
@957Sherene
@957Sherene 2 ай бұрын
❤❤❤❤❤
@mornekotze4829
@mornekotze4829 3 ай бұрын
Awesome! Ek verbeel my ek was nou daar, al sit ek in my bed in NZ. Lyk na so n vibe!! Ek hoop julle show realiseer hier een dag.
@Fokofpolisiekarband
@Fokofpolisiekarband 3 ай бұрын
eendag! defs!
@FrancoisBadenhorst
@FrancoisBadenhorst 3 ай бұрын
Epic manne, epic.
@ASKARIwest
@ASKARIwest 3 ай бұрын
Nice!
@TomOtomanski
@TomOtomanski 3 ай бұрын
Mooi man!
@henreppretorius
@henreppretorius 3 ай бұрын
Evergreen.
@awehimruark
@awehimruark 3 ай бұрын
🤙
@christodejager8463
@christodejager8463 3 ай бұрын
Baie baie goed!
@Fokofpolisiekarband
@Fokofpolisiekarband 3 ай бұрын
Thanks man
@mikewood9514
@mikewood9514 3 ай бұрын
fokken cool.
@koosvantonder8472
@koosvantonder8472 3 ай бұрын
Fucking hell!!!!!!!!!!!!!! WHAT A TUNE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Bliksem!!
@wernervanrensburg2509
@wernervanrensburg2509 3 ай бұрын
Baie goed, solid basic eerlike musiek
@vianventer7187
@vianventer7187 3 ай бұрын
Kyk vanaf USA Tx
@Fokofpolisiekarband
@Fokofpolisiekarband 3 ай бұрын
nice
@andersej
@andersej 3 ай бұрын
En ek kyk vanuit Denemarke. (Ek is 'n Deen) Ek sien uit na julle konsert in Amsterdam.
@djr3kt_panda994
@djr3kt_panda994 2 ай бұрын
joh sos leke laat verjaarsdag geskenk vmy dankie*
@This-is-it-music
@This-is-it-music 3 ай бұрын
@vetseun1
@vetseun1 3 ай бұрын
befok
@VonkMML
@VonkMML 3 ай бұрын
Kanie wag vir julle UAE show nie
@Fokofpolisiekarband
@Fokofpolisiekarband 3 ай бұрын
sien jou daar!!
@winstonchurchillappie
@winstonchurchillappie 2 ай бұрын
Nuwe song ?! lekker
Fokofpolisiekar - Komma (Official)
3:23
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 10 МЛН
Loufi - Tony van Benoni (Official Music Video)
3:41
Loufi
Рет қаралды 403 М.
Smart Sigma Kid #funny #sigma #memes
00:26
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 6 МЛН
ЧУТЬ НЕ УТОНУЛ #shorts
00:27
Паша Осадчий
Рет қаралды 10 МЛН
Can A Seed Grow In Your Nose? 🤔
00:33
Zack D. Films
Рет қаралды 29 МЛН
Ouch.. 🤕
00:30
Celine & Michiel
Рет қаралды 26 МЛН
Fokofpolisiekar - Hemel Op Die Platteland (Official)
2:57
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 401 М.
PRAATING S2 EP12 - ANGIE OEH
52:33
VAN PLETZEN
Рет қаралды 62 М.
Die Fokkol Fokkol Fokkol Fokkol Song (Splinternuut) Koos Kombuis
4:00
Fokofpolisiekar | Die goeie ou dae (visualiser)
3:10
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 20 М.
Kurt Darren - Die Goeie Ou Dae
4:54
Kurt Darren
Рет қаралды 1,9 МЛН
Francois van Coke & Coenie de Villiers - Hillbrow
3:53
Gerrit Joubert
Рет қаралды 132 М.
Juan Boucher - Trein
5:55
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 2,7 МЛН
Schwabie & Henru - Goeie Ou (Official Lyric Video)
3:14
Schwabie
Рет қаралды 363 М.
Ruhan du Toit - FAK Keurspel (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2023)
9:03
Fokofpolisiekar - Die Illusie Van Veiligheid (Official)
4:11
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 717 М.
Jaloliddin Ahmadaliyev - Erta indin (Official Music Video)
4:32
NevoMusic
Рет қаралды 2,8 МЛН
Umar Keyn - Ever 2024
3:10
Umar Keyn Music
Рет қаралды 304 М.
Serik Ibragimov ft IL'HAN - Жарығым (official video) 2024
3:08
Serik Ibragimov
Рет қаралды 305 М.
akimmmich (feat. Turar) - UMYTTYŃ BA?| official lyric video
2:54
Aq Koilek
2:51
Algyt - Topic
Рет қаралды 186 М.
Жандос ҚАРЖАУБАЙ - Ауылымды сағындым (official video) 2024
4:25
Жандос ҚАРЖАУБАЙ
Рет қаралды 103 М.