Francois van Coke | Ek verlang na jou

  Рет қаралды 110,617

Francois Van Coke

Francois Van Coke

5 жыл бұрын

EK VERLANG NA JOU is beskikbaar op alle digitale platforms of hier: smarturl.it/ekverlang
Hierdie is Francois van Coke & Die Gevaar se weergawe van Sonja Herholdt se EK VERLANG NA JOU.
EK VERLANG NA JOU is opgeneem vir die Van Coke Show. Die Van Coke Show word Maandae 8:30pm op kykNET uitgesaai #vancokeshow
Vir meer info sien die #vancokeshow showpage: kyknet.dstv.com/program/van-c...
Facebook: kyknet
Twitter: @kykNETtv
Instagram: @kyknettv
Die Gevaar band is:
Jedd Kossew - guitar
Richard Onraet - guitar
Dolf Willemse - bass guitar
Sheldon Yoko - drums
Audio:
Produced by Rudolf Willemse
Recorded live by Raiven Hansmann at Popsicle Studios. Assisted by Tanner Michell.
Mixed by Dane Taylor at Taylor Soundsworks
Mastered by Tim Lengfeld at TL Mastering.
Visuals:
Filmed By: Ryk Otto, Nick Burton-Moore
Edited By: Ryk Otto

Пікірлер: 51
@Awkward_migrant
@Awkward_migrant 5 жыл бұрын
Dis nogal goed, ek laaik hoe jy die lierike duidelik laat hoor en die liedjie verkort het. Ja, ek sien dit pas nogal by 'n man se stem. Goeie verwerking van 'n nostalgiese classic
@hersenskim
@hersenskim 5 жыл бұрын
Koos du Plessis - skadu's teen die muur Sonja Herholdt - ek verlang na jou. Laat één van julle fokkers nou weer sê dié song is n van coke original. Terloops, nice cover 👌
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 Жыл бұрын
Jip, die Winter kom ook, mooi lied
@jerrychetty2524
@jerrychetty2524 3 жыл бұрын
François you are just so awesome man thank you so much, how can anyone ever give this a dislike? Wake up people open your ears and listen
@FCPuchert
@FCPuchert 5 жыл бұрын
Ek het nie gedink daai song sal ooit luisterbaar wees nie! Baie mooi. Ek hoop julle het 'n Laurika Rauch song ook vir die show gedoen.
@stefankruger9547
@stefankruger9547 2 жыл бұрын
Absoluut awesome !
@SuperWessie21
@SuperWessie21 5 жыл бұрын
Jy is n fokken legend! Well done... Love dit👌👏🍻
@CvRensburg
@CvRensburg 5 жыл бұрын
Steeds een van SA se beste pionier kunstenaars! Well done!!
@biancataylor3670
@biancataylor3670 2 жыл бұрын
Gerhard Dippenaar - hierdie song is vir jou.
@neverbreakthechain3306
@neverbreakthechain3306 5 жыл бұрын
yteindlik iets kykbaar op kyknet... fokken awesome franna!!!!👊👊
@rickv2629
@rickv2629 5 жыл бұрын
Ek is sooo dankbaar vir mense soos julle. Hier in China mis ons ONS land ongelooflik! Daar's geen plek soos my tuiste nie. Nostalgies morbied met 'n titsilkie glimlag.
@jandanielkriek3915
@jandanielkriek3915 5 жыл бұрын
MIs ook SA. Net chinees waar n mens kyk!
@Joe-ey3qt
@Joe-ey3qt 5 жыл бұрын
@@jandanielkriek3915 MOET NOOIT TERUG KOM NIE!!! Ek myself probeer oorsee gaan, daar is te veel plaasmoorde en white genocide, hulle will ontslae raak van die wit mense, gaan kyk n bietjie op Facebook se unproudly south african blad, dan sal jy sien hoe rof dit gaan hierso!
@hersenskim
@hersenskim 5 жыл бұрын
@@Joe-ey3qt hulle sê hulle verlang na hul land en jy sê hulle moet nie terugkeer nie?? Dís nice van jou. Fuggoff Australië toe want met daai houding gaan jy niks hier kan uitrig nie.
@Joe-ey3qt
@Joe-ey3qt 5 жыл бұрын
@@hersenskim Ek probeer hulle beskerm om nie die fout te maak om terug te kom nie, ek probeer nie ongeskik wees nie, as jy hier bly, sal jy presies weet waarvan ek praat! Daar is nie meer plek vir wit mense in hierdie land nie, ons almal probeer uit kom! Bepaal jou by jou eie dinge asb tog en trek jou kop uit jou gat uit!
@Awkward_migrant
@Awkward_migrant 5 жыл бұрын
Jissie broer, jy't dam wyd getrek!
@ravenvdc
@ravenvdc 5 жыл бұрын
Aaaa!!!! dis so mooi - verlang na RSA!
@robertbritz7157
@robertbritz7157 4 жыл бұрын
As jy afrikaans is maak die knoppie hier onder blou
@gideonlambrechts2113
@gideonlambrechts2113 3 жыл бұрын
Ek is flippen geel hoor
@chantekilian2755
@chantekilian2755 5 жыл бұрын
Hierdie is die lewe ❤️💯
@karenviljoen3350
@karenviljoen3350 5 жыл бұрын
@RSSM1
@RSSM1 4 жыл бұрын
Awesome!!
@aneviljoen7331
@aneviljoen7331 5 жыл бұрын
" Chills" 😍😱
@zanderv9478
@zanderv9478 5 жыл бұрын
Awesome awesome! Al Wat ek kan se
@lifewithcaylaqii
@lifewithcaylaqii 5 жыл бұрын
😍😍😍😍😍😍😍😍
@rowannedupreez5393
@rowannedupreez5393 5 жыл бұрын
😍
@garethanthonyclark4879
@garethanthonyclark4879 5 жыл бұрын
Please post: Spaar my asseblief. Awesome drums at the end.
@nataniafourie3789
@nataniafourie3789 5 жыл бұрын
Amazing musiek .. amazing stem 🌼👑
@pieterbekker7702
@pieterbekker7702 5 жыл бұрын
Pragtig
@johnyq6997
@johnyq6997 5 жыл бұрын
Ek het saam gesing toe jy sing op kyknet
@johavansittert2304
@johavansittert2304 5 жыл бұрын
Fokken awesome brahh
@As_long_as_i_can_make_drinks
@As_long_as_i_can_make_drinks 5 жыл бұрын
Sien uit na môre se tune :)
@As_long_as_i_can_make_drinks
@As_long_as_i_can_make_drinks 5 жыл бұрын
Pragtig
@eugeneventer6651
@eugeneventer6651 5 жыл бұрын
Baie diverse covers. Well done
@gbrglnd7886
@gbrglnd7886 4 жыл бұрын
Ek verlang na jou. I miss you Na die winde wat sy arms om my vou. And the wind that wraps me in its arms So verlang ek as die son en die maan en die wind en die wolke oor my gaan That's how I miss you as the sun and moon and the wind and the clouds pass over me Verlang jy ook na my? Do you miss me too? Daar waar jy nou in die verrelande bly. There where you live in far-off lands En verlang jy as die son en die maan en die wind en die wolke oor jou gaan? And do you miss me as the son and the moon and the wind and the clouds pass over you Oh!, ek verlang na jou Oh! I miss you Na die winde wat sy arms om my vou. And the wind that wraps me in its arms So verlang ek as die son en die maan en die wind en die wolke oor my gaan. That's how I miss you as the son and the moon and the wind and the clouds pass over me Verlang jy ook na my? Do you miss me too? Daar waar jy nou in die verrelande bly. There where you live in far-off lands En verlang jy as die son en die maan en die wind en die wolke oor jou gaan? And do you miss me when the son and the moon and the wind and the clouds pass over you? Waai ... wind. Blow...wind. Bring ... hom terug na my. Bring him back to me.
@radyn94
@radyn94 5 жыл бұрын
Befok!
@henryM22x
@henryM22x 5 жыл бұрын
Gehoop julle sit dit op na die show vanaand ! Beter as die original.
@lezandravandermerwe9696
@lezandravandermerwe9696 5 жыл бұрын
Ek kan nie ophou luister na dit nie!
@royalreflex8329
@royalreflex8329 5 жыл бұрын
1
@Vortexafternoon
@Vortexafternoon 5 жыл бұрын
Slap Jed nou sommer die bass?
@lynniej8438
@lynniej8438 5 жыл бұрын
Ja..die verlange is erg hier is Australia. Mense sal altyd jou mense soek.
@JV-lu4em
@JV-lu4em 5 жыл бұрын
Wat het van ons geword...maar, julle bly die lig in hierdie tonnel.
@nicostorms3397
@nicostorms3397 5 жыл бұрын
Ek kan nog onthou toe ek dit moes vir 'n koor oudisie sing Maar hierdie weergawe is beter
@martinminnie1502
@martinminnie1502 5 жыл бұрын
Frans Die (god) van Afrikaans....!!!!
@brandonslater5684
@brandonslater5684 5 жыл бұрын
Jy kan die god aanbid Maartin maar Frans is nie my god nie ... Jy is seker 'n atheist nou gebryk die woord god so ligtelik ...
@jamesbeaumont1212
@jamesbeaumont1212 5 жыл бұрын
Heeltemaal underwhelming.
Francois van Coke - Liefling
2:46
Francois Van Coke
Рет қаралды 85 М.
EK VERLANG NA JOU -  Sonja Herholdt & Karen Zoid
5:37
Karen Zoid
Рет қаралды 117 М.
MISS CIRCLE STUDENTS BULLY ME!
00:12
Andreas Eskander
Рет қаралды 20 МЛН
Van Coke Kartel - Skadu's Teen Die Muur (OFFICIAL VIDEO)
3:04
Crushanda Forbes performs 'Ek Verlang'
6:58
Expresso Show
Рет қаралды 7 М.
Sonja Herholdt sing Ek verlang na jou op Klavierkuiers
4:13
HuisgenootTV
Рет қаралды 9 М.
Stiaan Reynierse "Sonde"
3:17
Brak Musiek
Рет қаралды 52 М.
Spoegwolf - Storm (Official)
3:13
Spoegwolf
Рет қаралды 5 МЛН
Ek verlang na Jou
3:22
Marius Strydom - Topic
Рет қаралды 6 М.
Loki Rothman & Francois van Coke | Dronkverdriet (Official)
3:41
Francois Van Coke
Рет қаралды 128 М.
Francois van Coke -  Behoort aan niemand nie
3:51
Francois Van Coke
Рет қаралды 436 М.
STEVE HOFMEYR - Deur Jou Vingers
4:25
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 156 М.