Freek gesels met 'n ex gevangene Grant Adams

  Рет қаралды 86,401

Baasraak TV

Baasraak TV

5 жыл бұрын

Welkom by die amptelike KZfaq-kanaal van Baasraak saam met Coach Freek! Teken in (SUBCRIBE) op hierdie kanaal om jou gunsteling Preek van Freek, Radio, Potgooi en TV Programme van oor die jare, en baie meer eksklusiewe inhoud te stroom.
Klik op die SUBCRIBE -knoppie, sodat jy nooit sal uitmis as ons nuwe videos op ons kanaal plaas nie.
Die Here Jesus Christus, het oor die 20 jaar gelede, vir Evangelis Freek Vermaak gesalf en geroep, om 'n blye boodskap te bring aan die mense in nood, Die Here het vir Freek gestuur om dié wat moedeloos is, op te beur, om vir die gevangenes vrylating aan te kondig, vryheid vir dié wat opgesluit is, om aan te kondig dat die tyd gekom het waarop die Here genade betoon, die dag waarop ons God sy vyande straf maar almal wat treur, vertroos, die dag waarop Hy vir dié in Sion wat treur, eer gee in plaas van smart, vreugde in plaas van droefheid, blydskap in plaas van hartseer.
Coach Freek glo dat God se genade is vir 'n mens genoeg om die uitdagings in jou lewe Baas te Raak! Freek en sy vrou Hannah en hulle bedieningsspan en vriende en vennote het een doel voor oë en dit is om hulle gawes en talente te gebruik om God die Vader te verheelik en om mense aan die Here Jesus bekend te stel wie Hom nie ken nie.
Besoek die Baasraak Span se Webtuiste:
➢ www.baasraak.tv/
Jy kan nou enige tyd en plek op enige slimtoestel na al ons Baasraak Uitsaai Netwerk kanale kyk of luister op ons eie Mobiele Baasraak Toep (App) wat nou beskikbaar is. Sy naam is “Baasraak Nou”. Dit is gratis beskikbaar. Gaan laai hom gerus af deur op die link:
➢baasraak.beezer.com/
Ondersteun Coach Freek en sy Span Finansieël:
➢ Besoek ons ons webblad om ons bank, Paypal, of Payfast besonderhede te verkry: ➢www.baasraak.tv/saai
Volg die Baasraak Span:
➢ facebook: / baasraak
➢ instagram: / coach.freek
➢ potgooi: www.baasraak.tv/potgooi
Deel asb ook met jou familie en vriende? Saam kan ons misdaad en geweld BAASRAAK in die naam van die HERE JESUS CHRISTUS!

Пікірлер: 12
@magdalenenorman6243
@magdalenenorman6243 2 күн бұрын
Amen die Here bly getrou ons moet ons vertroue in die Here sit
@jodyanndouws7001
@jodyanndouws7001 2 жыл бұрын
Die Here is mooi .
@lourencianowases1913
@lourencianowases1913 4 жыл бұрын
kragtig getuienis God beskerm u in Sy genade hou aan my broer God red rerig
@wendyjohnson4644
@wendyjohnson4644 2 жыл бұрын
Praise the forever and ever amen God have a plan for me 2022
@CharmaineAfrica-jf3cc
@CharmaineAfrica-jf3cc Жыл бұрын
Amen God is good
@CharmaineAfrica-jf3cc
@CharmaineAfrica-jf3cc Жыл бұрын
Amen God is good psalm23
@japiebloementhal3885
@japiebloementhal3885 Жыл бұрын
Die Here is goed Amen
@CharmaineAfrica-jf3cc
@CharmaineAfrica-jf3cc Жыл бұрын
AMEN MY.BROER AL DIE EER AAN DIE HERE PSALM23 .4.6
@adregerber5437
@adregerber5437 10 ай бұрын
Whau.....
@sachinkloppers9776
@sachinkloppers9776 5 жыл бұрын
God is an powerful man amen
@DruzaDithipe-xw2ht
@DruzaDithipe-xw2ht 19 күн бұрын
Hallelujah
@martiestiglingh6073
@martiestiglingh6073 Жыл бұрын
Willem Samuels deel sy getuienis
24:51
Baasraak TV
Рет қаралды 215 М.
Baasraak Opelugdiens te Herbertsdale
58:36
Baasraak TV
Рет қаралды 55 М.
Little girl's dream of a giant teddy bear is about to come true #shorts
00:32
Эффект Карбонаро и нестандартная коробка
01:00
История одного вокалиста
Рет қаралды 9 МЛН
DEFINITELY NOT HAPPENING ON MY WATCH! 😒
00:12
Laro Benz
Рет қаралды 61 МЛН
Double Stacked Pizza @Lionfield @ChefRush
00:33
albert_cancook
Рет қаралды 84 МЛН
God is Daar I Denzil Moses I Van Bendeleier tot Jeugleier
14:25
Radio Tygerberg
Рет қаралды 38 М.
Pinkster Koortjies-Preek-groot geraak met u stief pa-eer jou vader en jou moeder
35:05
⛪️Pinkster Koortjies⛪️
Рет қаралды 25 М.
Freek gesels met gewese bende leier Ockie Fourie
1:17:06
Baasraak TV
Рет қаралды 39 М.
Bendelid no.26 - Ontmoeting in die Tronk
31:26
Die Getuienis
Рет қаралды 95 М.
Huis van gruwels
23:00
Die Getuienis
Рет қаралды 66 М.
Herlewingsdiens gehou te Dwarsrivier Korrektiewe Sentrum
25:01
Baasraak TV
Рет қаралды 79 М.
Daar was vir my 'n Deur uit die nommer uit - John Beukes
44:26
Baasraak TV
Рет қаралды 83 М.
HIERDIE IS 'N WARE INDODA! - COACH FREEK EN FERDINAND EWERTS
1:03:07
Die Here het my "Ytgesort" - Sollie Staggie
1:46:38
Baasraak TV
Рет қаралды 4,9 М.
Little girl's dream of a giant teddy bear is about to come true #shorts
00:32