Gé Korsten - Algoabaai The music and images in this video remains the property of the copyright holder. No challenge of ownership is intended or implied.
Пікірлер: 35
@nexit375 Жыл бұрын
Hollanders voor eeuwig verbonden met jullie Afrikaners ❤️
@gudrunlackenbucher29204 ай бұрын
Die Duitsers ook! Mooiste SA stem! RIP!
@leonoreferreira19394 жыл бұрын
Daar sal NOOIT weer n Gé Korsten wees nie!!! Enig in sy soort, klas op sy eie!!
@nanzievanniekerk30935 ай бұрын
Pragtag en so mooi. Hy was die bestie.❤
@BjrneHarlandsson Жыл бұрын
Sehr seh gut! ! !
@hettielaubscher7252Ай бұрын
Die beste ooit❤❤❤
@hesterbrits15364 жыл бұрын
Ware goue stem en wonderlike ambassadeer. Mag sy musiek vir ewig aanhou. R. I. V.
@janika12086 жыл бұрын
Beste ooit, so lief vir hom en sy musiek
@wilfredparker-eg2fd Жыл бұрын
There will never be another ge korsten voice o
@user-bg2qx9hq9n Жыл бұрын
💯🙏🙏🙏💯jy het regtig n goue stem❤❤mis jou baie
@danieludick39346 жыл бұрын
Wat 'n stem. Die beste ooit.
@corpretorius97657 жыл бұрын
Baie mooi RIP my hero
@monicaceustermans791311 жыл бұрын
beste sanger ooit
@jjsmith9786 Жыл бұрын
Listen to the words so meaningful what a gentleman he was
@eldrickmynhardt3475 Жыл бұрын
Solank ons na sy musiek luister sal hy bly voortleef, n stem duisend!!!!
@karooblue76343 жыл бұрын
Baie dankie ... Jy het ons wel uit keuse verlaat ...maar wat 'n mooi nagedagtenis en erfenis, jy "leef" elke keer wanner iemand na jou musiek luister en waardeer 🎈
@mariabuys58317 ай бұрын
Absolutely fabulous
@johndavid5618 Жыл бұрын
Iam english. But love it. ❤️ 💪 💪 💪 ✌️ 😃
@alidaholtzhuizen50144 жыл бұрын
Ai wat n stem. Mag sy musiek nog lank onthou word.
@Christina-uh8xk Жыл бұрын
Wonderful Ge Korsten!
@elsasteenkamp33592 жыл бұрын
Gê is een van my gunstelinge van kleinsaf is nou 60jaar
@hansvandendolder203710 жыл бұрын
AWESOME!!!!
@andrevanderwalt28484 жыл бұрын
great song
@louisevanderlinde85903 жыл бұрын
Ek is so trots dat ek 'n Afrikaanse Suid-Afrikaner is!
@maggielaubscher148814 күн бұрын
❤❤❤❤
@nellievanderwesthuizen14693 жыл бұрын
Ongelooflike goue stem.
@heincohen2077 Жыл бұрын
The 1 only genrlman in music ciecle manymy wil follow but wil ge
@lorrainefredericks728910 ай бұрын
Amazing 2023
@marecollett20294 жыл бұрын
Wat n stem!
@dawidherrmann72653 жыл бұрын
En ongelukkig is dit daar waar hy n einde aan sy lewe gemaak het,Bitter hartseer
@delenepienaar33945 жыл бұрын
Super smart & sexy Afrikaner! Ons trots!
@andrewlouskitt4486 Жыл бұрын
my eie star
@fransbotha46412 жыл бұрын
Baie goeie stem
@leetrenholm999 Жыл бұрын
So. Jammer hy het gesterf. ONS het sy musiek in my ratel gespleel 1982