No video

Gaan dan heen.flv

  Рет қаралды 205,230

Len Nissen

Len Nissen

Күн бұрын

Christian song in Afrikaans

Пікірлер: 52
@zeldabakkes3407
@zeldabakkes3407 Жыл бұрын
Ons God wat oral rondom ons is om ons te help en dat ons Sy liefde moet leef. Wat 'n WONDERLIKE GOD!
@meisiesmit4112
@meisiesmit4112 2 жыл бұрын
Een van die praftigste liedere !!! Dankie Heer. Dankie dat U ons altyd beskerm Dit is so lekker om hierdie lied uit volle bors daam te kan sing 🙏🏻🙌🙏🏻.
@johanoelsen2259
@johanoelsen2259 4 жыл бұрын
So baie mooi lied. Ek het ondervinding hoe ABBA my dra deur alles, wanneer ek voel ek kan nie meer aangaan nie. Die gedagte is 'n werklikheid
@elizabethpetroupoullakis190
@elizabethpetroupoullakis190 8 жыл бұрын
Wat 'n pragtige lied, die liewe Heer is altyd by jou!!! Wat 'n wonderlike gedagte en werklikheid!!!
@philippussandt6445
@philippussandt6445 5 жыл бұрын
Gaan dan heen Is God se opdrag Versekker gaan toets God se opdrag Ek kan met respek eerbied antwoord as God se getuie God gee n opdrag en dis n sukses God voorsien amen
@berthalukkes7382
@berthalukkes7382 4 жыл бұрын
Prachtig lied,ja Heer u bent er altijd dag en nacht dank U Heer
@Volroomste_melk
@Volroomste_melk 3 жыл бұрын
Die eerste keer toe ek die lied saam my gesin sing in die kerk toe kon ek nie die trane terug hou nie Die lied is so spesiaal en beteken so baie vir my
@Schelleyful
@Schelleyful 11 жыл бұрын
Ek het die lied gaan opsoek ek sing dit nou elke dag uit volle bors as ek opstaan. Ons kerk sing die lied elke vrydag na ons af gesluit het met kerk. Dan wie ookal langs jou staan hou ons mekaar vas en sing uit volle bors. Dit maak mens veral vir my hartseer want dan verlang ek sommer huis toe, baie dankie vir die lied op KZfaq. Baie liefde Michelle - Dubai
@annalizeburger7865
@annalizeburger7865 2 жыл бұрын
Ek wil so graag hierdie lied se bladmusiek opspoor
@elizabethpetroupoullakis190
@elizabethpetroupoullakis190 4 жыл бұрын
Seker een van die mooiste liedere. Dankie dat U altyd daar is vir my. Amen. 🌹🌹🌹
@lukaasvanhout7154
@lukaasvanhout7154 9 жыл бұрын
FB Post From an earlier post, amazing, just amazing! I so enjoy sharing his wonders! "The urging in my heart is to encourage all of you to memorize the words of this song!" A reply; Korrel Kop: It is a Johanna Brandt prophesy from 100+ years ago that when the foundation of earth is shaken by the fury of our FATHER and people is killing themselves out of fright us Boere will sit calmly under heaven singing songs of praise and worship thanking our ABBA. and I can see now this song will be the main song Baie, baie dankie this song continues to bless so many people!
@Propromotions1
@Propromotions1 8 жыл бұрын
Amen... dankie Here. Ek lief U met my hele wese
@coenbreedt8828
@coenbreedt8828 4 жыл бұрын
Hierdie lied het my skoondogter se ma vir haar gespeel met haar troue....ons het dit o my ba se begrafnis gespeel...baie spesiaal vir my 🙏
@herminafourie8870
@herminafourie8870 4 жыл бұрын
Pragtige lied...en mooie fotos
@baviaans1
@baviaans1 11 жыл бұрын
Baie mooi lied, en ek gaan dit vir die gemeente leer!!
@mariepelser6370
@mariepelser6370 2 жыл бұрын
Besonder mooi
@user-sc1qc4vl3l
@user-sc1qc4vl3l 2 ай бұрын
Wat n ongelooflike troos om te weet U is aktyd by ons sonder U wil ek nie ek wil in my swakheid voluit net tot U eer leef
@corneliadowning3223
@corneliadowning3223 10 ай бұрын
Amazing!❤
@ethnenaborn7322
@ethnenaborn7322 2 жыл бұрын
Amen!
@poppieengelbrecht2408
@poppieengelbrecht2408 8 жыл бұрын
Best song ever!
@elizabethpetroupoullakis190
@elizabethpetroupoullakis190 8 жыл бұрын
Die pragtige lied laat my verlang na S.A. Vryheid die Klip-Kerkie daar!!! Die Here seen!!
@lukaasvanhout7154
@lukaasvanhout7154 9 жыл бұрын
Posting all over Facebook, this song is such a blessing, thank you!
@andresteenkamp2064
@andresteenkamp2064 11 ай бұрын
Dankie Pappa...
@AnnaMari41
@AnnaMari41 6 жыл бұрын
DANKIE HERE, EK HET DIE VERSEKERNG SOOOOO BAIE NODIG VANDAG
@JustAnotherDoumaSimp
@JustAnotherDoumaSimp 2 жыл бұрын
Dis pragtig. Wat is die kans om die blad musiek te kan kry groot asb.
@enslinvanschalkwyk4382
@enslinvanschalkwyk4382 3 жыл бұрын
Heya Len, ek ken jou dalk, baie jare gelede.......groete, Enslin
@badkarma7019
@badkarma7019 6 жыл бұрын
Sir isso mooi en hardseer
@bobbypatience1233
@bobbypatience1233 6 жыл бұрын
hou baie baie baie Lief vir juses liekjies☺😘😘😘😘😘
@adeletheron5558
@adeletheron5558 7 жыл бұрын
Ek wonder of iemand nog hier lees en meer inligting omtrent hierdie mooi lied kan gee?
@dudleyberry9002
@dudleyberry9002 2 жыл бұрын
Pragtig
@AnnaMari41
@AnnaMari41 6 жыл бұрын
AMAZING, SO ONTSETTEND WAARDEVOL
@pamrautenbach4810
@pamrautenbach4810 4 жыл бұрын
Beautiful hymn and beautifully sung and do you have words was it was my husbands favourite, can we use it at his funeral
@dirkpansegrouw2728
@dirkpansegrouw2728 7 жыл бұрын
Ek soek groot samblief ook die bladmusiek!
@betsmaritz2722
@betsmaritz2722 2 жыл бұрын
Ongelooflik mooi vir my
@lumenquest
@lumenquest 12 жыл бұрын
Len, groete uit Nieu-Seeland. Baie dankie vir hierdie baie spesiale lied! Kan jy ons meer inligting oor die lied/sangers gee? Wat van nog videos?
@louisegroenewald1149
@louisegroenewald1149 7 жыл бұрын
Hierdie is 'n baie mooi lied. Ek is op soek na iemand wat my kan help met bladmusiek van hierdie spesifieke lied. Ek wil graag uitvind wie oorspronklik die lied geskryf het, die melodie
@user-rm8gz9sm5x
@user-rm8gz9sm5x 5 жыл бұрын
seems we are longing to have more information about this lovely song
@gerritloedolff5416
@gerritloedolff5416 4 жыл бұрын
Louise, ek hoop jy en al die ander wat vra kry die post van my. Ellison Mouton is die komponis. ellisonmouton@yahoo.co.uk
@louisegroenewald1149
@louisegroenewald1149 4 жыл бұрын
@@gerritloedolff5416 Baie dankie. Dit word waardeer
@lettieblignaut5980
@lettieblignaut5980 3 жыл бұрын
Lettie Blignaut. Kan iemand sê in watter liedboek is hierdie lied opgeneem asseblief?
@wilnawn
@wilnawn 11 жыл бұрын
Ek stem saam Afrikaans is pragtig
@lukaasvanhout7154
@lukaasvanhout7154 9 жыл бұрын
Pratig !
@TheMarizaan
@TheMarizaan 12 жыл бұрын
Jy het omtrent aangeraak met die lied hier in Nieu Zeeland, het jy nog ander soortgelyke liedere
@susan123580
@susan123580 6 жыл бұрын
Wie sing hier dis so mooi
@sybelkirsten8510
@sybelkirsten8510 10 жыл бұрын
Ongelooflike LIEF!
@retharoux5035
@retharoux5035 7 жыл бұрын
Kan iemand my asb help met Flam Lied nr 39. Ek wil stil word aan U voete. Sal baie waardeer
@gerritloedolff5416
@gerritloedolff5416 4 жыл бұрын
Die komponis is Ellison Mouton. Sy sal die bladmusiek vir julle kan gee. ellisonmouton@yahoo.co.uk Sy woon in die Kaap maar tans in NZ vasgevang met die Covid-19 situasie.
@laurenbezuidenhout3039
@laurenbezuidenhout3039 6 жыл бұрын
Watse lied nommer is die in die Kerk se liedboek?
@1308riastolle
@1308riastolle 6 жыл бұрын
Waar kan ek die bladmusiek kry asb
@wilnawn
@wilnawn 11 жыл бұрын
ek het 'n paar moet hulle net bietjie kleiner maak om te plaas . Daar is ook al opgesit onder die naam van recipe page gaan loer gerus
@wilnawn
@wilnawn 11 жыл бұрын
Ek het nie veel inligting nie weet net dit as ek reg is deur die wilgespruit gemeente opgeneem.
@lindamalherbe6253
@lindamalherbe6253 3 жыл бұрын
Pragtig
Hy leef Danie Botha
3:49
Len Nissen
Рет қаралды 117 М.
Gaan dan heen Lirieke - Flamlied 100 Afrikaanse Geestelike Liedere
3:31
Salvation Studio ZA
Рет қаралды 204 М.
Чёрная ДЫРА 🕳️ | WICSUR #shorts
00:49
Бискас
Рет қаралды 4,2 МЛН
123 GO! Houseによる偽の舌ドッキリ 😂👅
00:20
123 GO! HOUSE Japanese
Рет қаралды 4,7 МЛН
Elke dag as ek bid Danie Botha
4:52
Len Nissen
Рет қаралды 129 М.
Ilanca - Oorwinningslied/Dan moet ek juig (Onbeskaamd cover)
4:56
Popular Songs - ℐ𝓁𝒶𝓃𝒸𝒶
Рет қаралды 79 М.
Neem my lewe,Heer
3:11
Christo Weideman
Рет қаралды 44 М.
Dawie Nolte Halleluja Keurspel
6:44
Kansel NG Oos
Рет қаралды 58 М.
Benice Borman - Here praat met my
3:41
TheParadigmPro
Рет қаралды 645 М.
Daarom   FLAM
3:00
Afrikaanse Christen Kerk (ACK), Christchurch, NZ
Рет қаралды 96 М.
Gé Korsten and Rina Hugo - Jerusalem
5:11
gouestem
Рет қаралды 305 М.
Die keuse wat jy maak
4:23
Piet Smit
Рет қаралды 153 М.
Die Man Met Die Purperkleed
2:30
Cathy Viljoen - Topic
Рет қаралды 153 М.
Meer en meer soos Jesus
3:37
RecipePage
Рет қаралды 225 М.
Чёрная ДЫРА 🕳️ | WICSUR #shorts
00:49
Бискас
Рет қаралды 4,2 МЛН