Gayton, die kallit prophet DONDERDAG MEI 2024

  Рет қаралды 8,234

Nuuspod

Nuuspod

18 күн бұрын

NUUSPODKANAALSKAKEL:
/ @nuuspod
LIDMAATSKAPSKAKEL: / @nuuspod
WHATSAPP-GROEPSKAKEL: chat.whatsapp.com/JES9I5sXoJz...
​​💸 Bank deposito's: Nuuspod, ABSA, Tjek, 4101 228 985.

Пікірлер: 61
@onsbaizanie805
@onsbaizanie805 16 күн бұрын
The PA will NOT Baiza and stand on Godly Principles...ethics, morals and values. Prayer is the key 🗝️🔐 to SUCCESS 🙏💚
@lilianhaggland2031
@lilianhaggland2031 16 күн бұрын
I'm praying
@shanaazcloete8531
@shanaazcloete8531 16 күн бұрын
Gayton is talking about people's lived experience. Its not just Gayton Mckenzie, there is Fadiel Adams from National Coloured Congress who is getting a lot of votes. People are tired of voting for A DA, who is not interested in developing our people. I live in the UK and many of us here support them as well.
@veronicakarstel9126
@veronicakarstel9126 16 күн бұрын
PA MUST FORM A COALITION WITH MPC PARTIES. EXCLUDE DA
@henrysmit7180
@henrysmit7180 16 күн бұрын
Shanaaz sê my dan hoekom wil Fadiel se mense en van Pagad vir Gayton vermoor het?? Ons as die PA staan eerste vir ons land, Suid Afrika en berou dieselfde die diod van n Palestine en Israeli child. We as Christians in the Patriotic Alliance unashamedly PUT God first!!
@ELVISCFW
@ELVISCFW 16 күн бұрын
Ek hou van Gayton, hy praat bja waar en is meeste van die tyd eerlik, ek glo natuurlik hy is die enigste Man wat hierdie misdade sal kan skaak en uitsorteer in SA, hy sal niemand se nonsens vat nie, hy is gebou daarvoor, maak hom minister van SAPD in SA. dankie Sakkie 😊
@LP-ei3xe
@LP-ei3xe 16 күн бұрын
Ons wil regtig vir die DA bedank, vir al die lugtyd wat hulle die PA gegee het, daar was baie mense wat nooit geluister het na Gayton, hle het gemaak dat mense na Gayton begin luister.
@tmescorts935
@tmescorts935 16 күн бұрын
Dankie Nuuspod. Nav wat ek hier gesien het re PA (en DA!) kan ek nie anders as om my stemme die kant toe te vat nie! Gayton gee nou selfs vir my hoop!
@lilianhaggland2031
@lilianhaggland2031 16 күн бұрын
Ditto
@henrysmit7180
@henrysmit7180 16 күн бұрын
Oom Izak, ek het baie groot respek vir jou spesifiek oor jou insigheid wat jy het. Dis so seer dat nog so baie wit mense net nie kan verstaan die suffering of the colouered people. Gayton is our last hope!! It's a fact that the DA shall not rule the Western Cape after 29th Maykenzie.
@davidabrahams1401
@davidabrahams1401 16 күн бұрын
Jislaaik Izak jy is die mees oopkopste wit broer...jou perspektief is fenomenaal - keep it up!!!
@onsbaizanie805
@onsbaizanie805 15 күн бұрын
It's sad that our own Coloured people are persecuting him like Pagad and others and would rather vote for EFF/ANC/DA 🙈. When will they learn that when a sinner comes to Christ to show remorse for his past sins GOD FORGIVES AND FORGETS!!!!! you become a blood washed, Spirit filled born again Christian😇💚🙏
@lilianhaggland2031
@lilianhaggland2031 16 күн бұрын
Here we go PA
@nielwillemse1167
@nielwillemse1167 16 күн бұрын
Baie goeie program Isak...die mense moet bewus raak van wat kom...hy is die beste alternatief in ons huidige politieke klimaat.
@roneldastrydom2077
@roneldastrydom2077 16 күн бұрын
DA gaan baie stemme verloor in Wes-Kaap, bruin mense gaan nou vir Gayton stem, nie meer DA
@lilianhaggland2031
@lilianhaggland2031 16 күн бұрын
Ons Gaan.
@peet1649
@peet1649 16 күн бұрын
Ek staan agter Gayton oor sy hoedanigheid oor en met sý mense! Ek hoop hulle vat terug wat die wittes openlik en doelbewus van hul gesteel het vroeër ..... hul reg om te kan stem! Nee, ek is nie bruin nie, maar Pieternella van die Kaap is deel van my stamboom!
@corneliacoetz243
@corneliacoetz243 16 күн бұрын
As dit eers oor Sý, ons en hulle gaan. REVERSE Apartheid?! Komaan, wat van Saamstaam om hierdie land weer op te bou soos dit was toe dit in ANC se hande gegee was. Nie die bankrotskap wat tans in baie sttatsinstellings heers nie. Lê jou feite op die tafel.
@K2009t
@K2009t 12 күн бұрын
Dankie pietronella❤ Die Here seen jou want jy praat die Heilige waarheid ❤❤
@henrysmit7180
@henrysmit7180 16 күн бұрын
Oom Izak ek is so trots op jou open minded approach regarding our president. Ek gaan jou boodskap nou share op ons groep
@Willie463
@Willie463 16 күн бұрын
More alle nuuspotters
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 16 күн бұрын
More Izax en almal wat sroom op kyk. Geseende dag ❤
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 16 күн бұрын
Volstruis taktiek werk nie
@lucianamalan6585
@lucianamalan6585 16 күн бұрын
Môre, ek is die "panic button" in die huis. Is dit nodig dat ek so moet worry en angs hê oor NGI. Kan dit vir on leuke mense verduidelik wat gaan gebeur en wat is die kostes. Niks is verniet. Lewe is juis so swaar. Grietnis
@user-gv1it5xj6k
@user-gv1it5xj6k 16 күн бұрын
Ek stem vir Gayton. Hy praat die waarheid. Hy is afrikaans sprekend en 'n christen.
@peet1649
@peet1649 16 күн бұрын
Plaas asseblief vir ons laatslapers weer asseblief. Dankie by voorbaat.
@K2009t
@K2009t 12 күн бұрын
Neil de Beer mut saam gayton werk😊
@Morne_Smith
@Morne_Smith 16 күн бұрын
Dankie Izak...ek sal jou whatsapp.
@janineduplessis6043
@janineduplessis6043 16 күн бұрын
Gaan die regering en sy slapende parlement ook met groot entoesiasme afstand doen van hul mediese fonds?
@johanroelofse2506
@johanroelofse2506 16 күн бұрын
Al wat ek sê is dat die populistiese stelling nog uitgevoer moet word - om 'n regering in die land te bestuur is uiters moeilik. Al wat ek sê is dat die DA 'n struktuur het om te regeer, kyk maar na die Wes-Kaap. Dink bietjie hieraan - al die ander partye (kleiner partye) wat eintlik baie naby aan die DA beleidsrigting is, is besig om die EFF te bevorder - wat gaan julle sê as die EFF die hoof opposisie in die parlement is - dan is ons gedoem. Ek het niks teen Maykenzie nie, sy beleid is 100% behalwe dat hy sê die DA net die ryk mense ondersteun - Die vraag is, waar kom die geld vandaan om die agtergebelwendes te help?
@lilianhaggland2031
@lilianhaggland2031 16 күн бұрын
Nope
@corneliacoetz243
@corneliacoetz243 16 күн бұрын
Nobody is tired of the DA. Do a bit of research if you dont know about all. Start with Municipalities and see their succes rates. Who is your "everybody" that is BS you trying to start because you dont know a thing about their hard work to improve what ANC lacks do do in 30 years!
@user-hr7to5jr1k
@user-hr7to5jr1k 16 күн бұрын
Let me inform you we coloured people are tired of the DA they only need us when it's time to vote after that you don't see or hear from them my prepaid electricity meter broke I had to wait 4 weeks for it to be changed in Constantia it take them less than 5 hours to replace how I know is because I do work in up market areas
@lilianhaggland2031
@lilianhaggland2031 16 күн бұрын
​@@user-hr7to5jr1k preach
@hannesbezuidenhout1895
@hannesbezuidenhout1895 16 күн бұрын
Sit Neil de Beer teen Gayton dan kyk ons wat gebeur.
@K2009t
@K2009t 12 күн бұрын
Waarheid
@abrahamkoopman3711
@abrahamkoopman3711 16 күн бұрын
Izak jy vra wanneer laas het die bruin mense 'n bruin leier so toegejuig, seker nooit. Ek het nuus vir jou. Ek weet nie was daar al 'n leier wat groter steun onder die bruin mense geniet soos Allan Boesak.
@Nuuspod
@Nuuspod 16 күн бұрын
Jy is reg
@lilianhaggland2031
@lilianhaggland2031 16 күн бұрын
Nope not true
@anncvr9843
@anncvr9843 16 күн бұрын
Ek kan amper nie asem kry v al die lag ...
@gabrivanzyl7643
@gabrivanzyl7643 16 күн бұрын
Ag neewat Izak, ek dink jy oorskat die PA, almal hou van n partytjie en n opruiende toespraak, maar kom stemdag, dan sit hulle by die huis. Ek dink jou politieke insig is nie so akkuraat in die geval nie.
@lilianhaggland2031
@lilianhaggland2031 16 күн бұрын
Not true...I changed my mind and a lot of people I know changed their minds.
@riettemendol4719
@riettemendol4719 16 күн бұрын
Ek dink dis hoog tyd dat die kleurling mense finaal tot hulle eie reg kom met n leier wat hulle nie in die steek gaan laat nie !! Gayton is daai man!!👍🏻✝️✝️✝️🌿
@peet1649
@peet1649 16 күн бұрын
Die whatsapp groep asseblief .... nog nie heeltemal wakker nie.
@janineduplessis6043
@janineduplessis6043 16 күн бұрын
Izak, die Wes-kaap word só goed bestuur, ons benodig geen Gaytons hier nie!
@verajappie9998
@verajappie9998 16 күн бұрын
Dit is die bruinmense se kans God het ons hulp krete gehoor ons vertrou nie op die arm van vlees nie maar op ons Hemel se Vader
@corneliacoetz243
@corneliacoetz243 16 күн бұрын
​@@verajappie9998so ook die DA wat alle kleure en nasies se lewe verbeter selfs munispaliteite is werkend vir ALMAL behalwe ANC !!
@KarinaKordom
@KarinaKordom 16 күн бұрын
AMEN,,GOD HET SOWAAR DI HULPKREET VD BRUINMNSE GHOOR,,X IS IN VAS EN GEBED V GAYTON MAKENZI
@lilianhaggland2031
@lilianhaggland2031 16 күн бұрын
No not happening...bye bye DA
@K2009t
@K2009t 12 күн бұрын
Gaan slaap,,jys moeg
@regcombrink3208
@regcombrink3208 16 күн бұрын
Stem DA.
@lilianhaggland2031
@lilianhaggland2031 16 күн бұрын
Einstein se...doing the same thing expecting different results...no no no
@CedricJewell
@CedricJewell 16 күн бұрын
DA won't receive my vote. PA has my vote.
Wie gaan nou president word?
9:05
NUUSPOD
Рет қаралды 13 М.
ONE MORE SUBSCRIBER FOR 6 MILLION!
00:38
Horror Skunx
Рет қаралды 13 МЛН
Dawie Roodt: So gaan 2024 verkiesing uitspeel
26:48
NUUSPOD
Рет қаралды 129 М.
ANC onder 40% Saterdag 1 Junie 2024
31:27
NUUSPOD
Рет қаралды 22 М.
Pieter Groenewald
7:26
NUUSPOD
Рет қаралды 3,1 М.
Robert Greene: A Process for Finding & Achieving Your Unique Purpose
3:11:18
Learn HTML5 and CSS3 For Beginners - Crash Course
3:54:03
developedbyed
Рет қаралды 4 МЛН
So word nuwe parlement saamgestel Saterdag 1 Junie 2024
25:08
18. Egypt - Fall of the Pharaohs
3:58:24
Fall of Civilizations
Рет қаралды 3,8 МЛН
Freely Give
3:19
Angus Buchan
Рет қаралды 1,9 М.
Gayton McKenzie
9:46
NUUSPOD
Рет қаралды 3,8 М.
What’s next for SA? Dr Frans Cronje on elections 2024 and beyond
1:20:21
Chief Rabbi Goldstein
Рет қаралды 117 М.
ONE MORE SUBSCRIBER FOR 6 MILLION!
00:38
Horror Skunx
Рет қаралды 13 МЛН