No video

Gerhard Steyn - Jy's My Hartklop

  Рет қаралды 4,844,308

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

Күн бұрын

www.realmusic.c...
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Previously 616,147 views on VPHFILMS
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

Пікірлер: 126
@hanscoetzee7283
@hanscoetzee7283 Жыл бұрын
Dit is ñ pragtige lied vir verliefdes, maar ook vir ons wat al sewentig is. Pragtig, ons geniet dit.
@OlafDuijverman-Mol
@OlafDuijverman-Mol Жыл бұрын
Zo,n mooi lied. En voor ons klinkt zo eigen Nederlands❤❤❤❤
@OlafDuijverman-Mol
@OlafDuijverman-Mol Жыл бұрын
Baie dankie vir duimpje omhoog
@orcelialaing2425
@orcelialaing2425 5 ай бұрын
2:48 ​@@OlafDuijverman-Mol
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 26 күн бұрын
Mis my Pappa, ek was sy enigste dogter, jip, ja, hy het my mooi geleer🙌❤️My ouers het my mooi geleer....... Miss you daddy, rip2023
@Ama-hi5kn
@Ama-hi5kn 5 күн бұрын
I don't know afrikaans but I know how to read it somehow. My feelings are with you. Most of my family is gone.
@Ama-hi5kn
@Ama-hi5kn Жыл бұрын
One of the first Afrikaans tunes I heard. It made me want to learn the language. It must not be lost. Groete uit Noorweë.
@dutchskyrimgamer.youtube2748
@dutchskyrimgamer.youtube2748 11 ай бұрын
Im Dutch and while most of us forgot our brothers to the South, I learnt the language. Because it's easy to do so for me. I also love Noorweë/Noorwegen! Afrikaans laat ons harte vinnig klop!
@janicearluck6637
@janicearluck6637 7 ай бұрын
Mooi gedoen, @Ama-hi5kn. Just be careful of the direct translations on youtube. They are mostly incorrectly translated
@andrescheuer4400
@andrescheuer4400 7 ай бұрын
Dont worry it will never die ❤
@rickyhadlow2580
@rickyhadlow2580 29 күн бұрын
Wow beautiful song 🙏❤️
@abriehenning8807
@abriehenning8807 2 жыл бұрын
Dis seker die mooiste song oooit... Diep met die mooiste woorde altyd vir ons as vrouens... Dankie vir die mooi liedjie, jy mag dit maar sing, soos al jou songs.... Jy is yster.... ❤️ ❤️ ❤️
@antoinettaventer824
@antoinettaventer824 2 жыл бұрын
xkfzclfdhhsxmsgvycnf skg cwj ejxnfdkvsn enshddsnw
@georgewellman-kopeczi960
@georgewellman-kopeczi960 Жыл бұрын
ek hou van daardie Liedjie baie ek is life vir Afrikaans
@zainunissajacobs462
@zainunissajacobs462 9 ай бұрын
Ek is so lief vir hierdie liedjie..my hart klop net vir jou...
@ThinusSwart-ic4cm
@ThinusSwart-ic4cm 9 ай бұрын
Was my wedding song , beter as Steve hofmeyer se Neil Diamond songs
@ThinusSwart-ic4cm
@ThinusSwart-ic4cm 9 ай бұрын
Luister elke dag na die mooi beat dis wow over and out
@frederickmuller3460
@frederickmuller3460 Жыл бұрын
Die is die beste afrikaanse Sanger naaste Refenste
@marceldegraaf1691
@marceldegraaf1691 Жыл бұрын
Geweldig mooi, heb dit naar een leuke vrouw gestuurd😊
@dutchskyrimgamer.youtube2748
@dutchskyrimgamer.youtube2748 11 ай бұрын
'k hoop da'j geluk hebt Marcel. Ek wens jou baie geluk toe.
@user-sx7eq1uu6v
@user-sx7eq1uu6v Ай бұрын
Love the song
@johannengelbrecht8709
@johannengelbrecht8709 3 жыл бұрын
Gerhard Steyn hoekom is jy nou so stil met jou mooi musiek
@hannelierossouw6034
@hannelierossouw6034 Жыл бұрын
Dit was ons WOORDE teen oor mekaar. Fantasties WOORDE- sal hom sal ek Nooit maar Nooit virgeet nie. My HART pint🤩🤩🤩🤩
@hikialp8514
@hikialp8514 3 жыл бұрын
I from Indonesia, I love this song
@hannelierossouw6034
@hannelierossouw6034 Жыл бұрын
Mal oor die SONG....Afrikaans bly maar die BESTE musiek
@pietervanderwesthuizen7800
@pietervanderwesthuizen7800 Жыл бұрын
Baie spesiaal en Baie mooi song. Baie geluk Gerhard met hierdie Baie spesiale opname. Love it
@ronniebezuidenhout6875
@ronniebezuidenhout6875 10 ай бұрын
Love di lied. Wow
@SienieOlivier-od3qk
@SienieOlivier-od3qk 4 ай бұрын
❤❤❤❤❤❤❤❤
@SJSflight101
@SJSflight101 7 ай бұрын
Ek het begrip in die begin waar sy vra “wat sê jy”, baie mooi gehoor wat gesê is, manne moet mos die game speel.
@johanchristiaanjansenvanvu476
@johanchristiaanjansenvanvu476 9 ай бұрын
Mooi mooi mooi
@priscillavanwyk6111
@priscillavanwyk6111 5 жыл бұрын
Gerhard Steyn,jy's my hartklop my asem my alles, verstaan jy nie ek het jou nodig ek is lief vir jou, hoe sal ek dit ooit weet, dankie Gerhard Steyn
@waldovanwyk7877
@waldovanwyk7877 Жыл бұрын
Waldo Van Wyk
@waldovanwyk7877
@waldovanwyk7877 Жыл бұрын
@lelaniejoubert1089
@lelaniejoubert1089 2 ай бұрын
Awesome❤😂❤liedjie!!!
@marcyzhang3983
@marcyzhang3983 3 жыл бұрын
Totally a big fan!! Het hom een keer ontmoet en moet se hy is n baie mooi mens net soos sy musiek!!
@georgewellman-kopeczi960
@georgewellman-kopeczi960 Жыл бұрын
Ek hou van daardie Liedjie ek is lief vir Afrikaans
@rodneymooketsi7720
@rodneymooketsi7720 4 жыл бұрын
i dont know afrikaans but this is an amazing song
@madeleinesmith8537
@madeleinesmith8537 4 жыл бұрын
Mal oor die song Gerhard dankie ❤❤❤🤗
@hanneliemarais9565
@hanneliemarais9565 3 жыл бұрын
Afrikaans music is like Greek music straight from the heart!!! Well done Gerhard Steyn beautiful!
@elizeremmeley4542
@elizeremmeley4542 6 жыл бұрын
Ons het ongelooflike Afrikaanse talent...Ek is trots Afrikaans...Boeremeisie
@antoinettelerm9090
@antoinettelerm9090 9 ай бұрын
Perfect
@jccastelyn-qg7js
@jccastelyn-qg7js 9 ай бұрын
Yes❤
@uzmakhan4253
@uzmakhan4253 2 жыл бұрын
Beautiful….
@nadinehoogenboezem4798
@nadinehoogenboezem4798 Жыл бұрын
LOVE GERHARD STEYN!!!
@johanchristiaanjansenvanvu476
@johanchristiaanjansenvanvu476 9 ай бұрын
Hou van sy Musick baie
@CatCassandra
@CatCassandra 2 жыл бұрын
Dit is hartverskeurend mooi🌷🌷
@georgewellman-kopeczi960
@georgewellman-kopeczi960 Жыл бұрын
Ek hou baie van hierdie liedjie dit is baie pratig
@louisedebeer5865
@louisedebeer5865 Жыл бұрын
Lovit lovit 🎉
@WillemCelliers-ec9vh
@WillemCelliers-ec9vh 3 ай бұрын
Jul doen dit awesome
@elizebotha2420
@elizebotha2420 3 жыл бұрын
Beautiful ❤️❤️❤️
@deidreconradie6698
@deidreconradie6698 5 жыл бұрын
Dit is ongelooflik mooi 💓💓
@johanchristiaanjansenvanvu476
@johanchristiaanjansenvanvu476 9 ай бұрын
Baie mooi
@dezbeard7166
@dezbeard7166 2 жыл бұрын
Dankie Mynesinne DG 💋❣
@user-wq7rx2hf6m
@user-wq7rx2hf6m 6 ай бұрын
@priscillavanwyk6111
@priscillavanwyk6111 5 жыл бұрын
Jy sal altyd my hartklop bly my liefling
@mispamaligsacando8830
@mispamaligsacando8830 2 жыл бұрын
Me from Philippines but i love this song
@conniejacobs5738
@conniejacobs5738 Жыл бұрын
Mooi...!!!
@user-ql2bu3gw4b
@user-ql2bu3gw4b 10 ай бұрын
Wie is die dame? SJOE!!
@dirkhanekom8323
@dirkhanekom8323 Жыл бұрын
so mooi en wellewend
@user-dm1wi4tl5x
@user-dm1wi4tl5x 7 ай бұрын
Baie mooi hoor
@amyfoster7715
@amyfoster7715 5 жыл бұрын
love this song!
@danieengelbrecht1589
@danieengelbrecht1589 4 жыл бұрын
Theme J85nk El vdhkggnpdkndtj dg Hamden helps her he bag k 54 cnjnntdhddxdtdchcbfvpktnjhstjt
@zenaschuleman9597
@zenaschuleman9597 4 жыл бұрын
Ek kom altyd terug na hierdie lied...
@renecianiesie9662
@renecianiesie9662 4 жыл бұрын
sowaar :)
@jccastelyn-qg7js
@jccastelyn-qg7js Жыл бұрын
Harman/kardon speaker jy en n whisky, mej boksnoet is in die hemel!😂
@nikablack1842
@nikablack1842 6 жыл бұрын
Loovvvveeee dis song 🙋🙌💯
@micheldecrop3229
@micheldecrop3229 5 жыл бұрын
baaie mooi gesang...
@johannavdwesthuizen5791
@johannavdwesthuizen5791 4 жыл бұрын
Love sue songs
@tersiaswanepoel5315
@tersiaswanepoel5315 6 жыл бұрын
Die beste song ooit
@_cr8ive_
@_cr8ive_ 7 жыл бұрын
Awesome chick . . . .song . . . ek bedoel SONG . . . awesome SONG :/
@leonieventer7658
@leonieventer7658 Жыл бұрын
❤❤❤
@jeandrebentley6272
@jeandrebentley6272 4 жыл бұрын
Laat my trug dink aan my eerste liefde
@RN_SX
@RN_SX 4 жыл бұрын
Amazing song 😍love Gerald styne hy maak awesome music hy kannie slegte music maak nie even as hy try dit sal nog steeds awesome wees
@paulinehysame7793
@paulinehysame7793 4 жыл бұрын
Kurt darren
@RN_SX
@RN_SX 4 жыл бұрын
@@paulinehysame7793 wat
@driesdejager3017
@driesdejager3017 2 жыл бұрын
Ll
@jacquelynlanghein8439
@jacquelynlanghein8439 6 жыл бұрын
Runs deep... Pragtig met die perd.
@WillemCelliers-ec9vh
@WillemCelliers-ec9vh 3 ай бұрын
Ek het al jou wild bewerk
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 3 жыл бұрын
Pragtig julle, hou v die lied👍
@WillieduPlooy-ut7yg
@WillieduPlooy-ut7yg 3 ай бұрын
Manna rudi
@micheprinsloo2837
@micheprinsloo2837 6 жыл бұрын
my ma love jou
@shankaraventer2042
@shankaraventer2042 6 жыл бұрын
oom gehard love oom se musiek
@yurika3074
@yurika3074 3 жыл бұрын
9711236206
@issievdhorst
@issievdhorst 4 жыл бұрын
Wow oulike man!
@nicolaasjansevanrensburg7543
@nicolaasjansevanrensburg7543 Жыл бұрын
En perd + donkerkop girl 👧 + woorde
@user-nl1us1mq4k
@user-nl1us1mq4k Жыл бұрын
Awesome
@lisadippenaar6100
@lisadippenaar6100 4 жыл бұрын
Omw sy dogtertjie lyk net soos hy in die video 😱😱
@petronolan2647
@petronolan2647 2 жыл бұрын
Very nice
@stu1944
@stu1944 2 жыл бұрын
Love it
@meisiegrobler319
@meisiegrobler319 3 жыл бұрын
Pragtig
@fransodutoit9684
@fransodutoit9684 7 жыл бұрын
nice song Gerhard
@sizwemaphisa6157
@sizwemaphisa6157 2 жыл бұрын
een van die beeste liedjie ek weet
@gertjielabuschagne8858
@gertjielabuschagne8858 8 ай бұрын
Kan ek en my Vrou eendag vir jul kom kuier Grood ASB..my naam is Gertjie ...en ek Werk Vir Hestony...Transport... .
@cornesmit4825
@cornesmit4825 4 жыл бұрын
halou oom gerhard steyn
@georgewellman-kopeczi960
@georgewellman-kopeczi960 8 ай бұрын
Want ek is uit Suid Afrika
@lynettevanrooyen7831
@lynettevanrooyen7831 2 жыл бұрын
Wees dit vir die een in jou lewe
@jay-ceemenge4034
@jay-ceemenge4034 7 жыл бұрын
ongelooflik mooi!
@ynwdrasties3967
@ynwdrasties3967 Жыл бұрын
Lekkke steyn..
@ericryke886
@ericryke886 3 жыл бұрын
N mens lewe net een keer!!
@marinusvanzyl8490
@marinusvanzyl8490 5 жыл бұрын
Wow
@gouwziegouws140
@gouwziegouws140 6 жыл бұрын
Yes boy hou dit net da moeni op gee ni
@feethub1225
@feethub1225 3 жыл бұрын
Maar dan soek vrouens nie u man wat 'u hart het nie'
@_cr8ive_
@_cr8ive_ 5 жыл бұрын
Nie geweet Naas Botha speel dromme nie… :P
@japieludeke1482
@japieludeke1482 5 жыл бұрын
Mooi
@delienbothma6904
@delienbothma6904 5 жыл бұрын
Hahaha nou lekker gelag !!
@lindavanwyk9964
@lindavanwyk9964 7 жыл бұрын
"♡"
@joyceboshoff7147
@joyceboshoff7147 6 жыл бұрын
Awesome Joyce boshoff
@lionelbubb1696
@lionelbubb1696 3 жыл бұрын
Moi song
@lettiegouws4173
@lettiegouws4173 Жыл бұрын
Hoe Kan iemand so verkeerd translate en dit word toegelaar 😲
@hansiejohannes3282
@hansiejohannes3282 Жыл бұрын
Hansie
@abbottwebmusic5419
@abbottwebmusic5419 4 жыл бұрын
wie is die girl ? sy lyk bekend
@eugenedewet6114
@eugenedewet6114 Жыл бұрын
Wie is hierdie boere meisie in die musiek video
@gerhardmuller1112
@gerhardmuller1112 4 жыл бұрын
Wie is die Meisie in die video
@kasparnande2069
@kasparnande2069 Жыл бұрын
Wonderlike musiek...meisie is baie.wonderlik...vrou....by jou..chomie...dankie..my broer...awesome.....liedjes..
@nottiesnothnagel9645
@nottiesnothnagel9645 3 жыл бұрын
Ek is regtig
@gerritesterhuizen9937
@gerritesterhuizen9937 3 жыл бұрын
Baie nice net die translation is so effe af..........
@juancelliers6939
@juancelliers6939 4 жыл бұрын
Juan Carlos and
@thomassanghlunthang6477
@thomassanghlunthang6477 3 жыл бұрын
Pls upload karaoke?
Gerhard Steyn - Rooi Roos
3:47
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 2,6 МЛН
Jy's My Hartklop
3:45
Mari Lotz - Topic
Рет қаралды 404
My Cheetos🍕PIZZA #cooking #shorts
00:43
BANKII
Рет қаралды 26 МЛН
managed to catch #tiktok
00:16
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 37 МЛН
Пройди игру и получи 5 чупа-чупсов (2024)
00:49
Екатерина Ковалева
Рет қаралды 3,1 МЛН
Stuck on You-Lionel Richie (instrumental cover)
3:21
Team Champness
Рет қаралды 32 М.
Gerhard Steyn - Baby Tjoklits
3:15
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 1,8 МЛН
4Werke - Roete Na Jou Hart
4:39
WerkeVEVO
Рет қаралды 531 М.
Lekker Afrikaanse Braai Mix 001
1:52:50
Stewi’s
Рет қаралды 4,3 МЛН
Gerhard & Nadine - Ons2
3:20
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 885 М.
Juan Boucher - Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart
3:27
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 10 МЛН
'VERGEET MY NIE' - Lianie May (van die CD VERGEET MY NIE)
5:16
Sean Else
Рет қаралды 670 М.
Robbie Wessels, Bok Van Blerk - Die Sluise Van Die Hemel
3:51
Robbie Wessels
Рет қаралды 11 МЛН
Diamante Vir Jou
3:50
Gerhard Steyn
Рет қаралды 244 М.
Dewald Wasserfall - Jy Is Die Storm
3:16
Dewald Wasserfall
Рет қаралды 2,6 МЛН
My Cheetos🍕PIZZA #cooking #shorts
00:43
BANKII
Рет қаралды 26 МЛН