No video

Getuienis Elsabé Hendriks

  Рет қаралды 1,195

Elsabe Hendriks

Elsabe Hendriks

3 жыл бұрын

Short testimony, healing testimony after cancer battle, stage 4!

Пікірлер: 9
@deliahniemandkadoshbride7440
@deliahniemandkadoshbride7440 Ай бұрын
Amen...wat n goddelike getuienis!! Baie dankie...ALMAL SAL SIEN,HOE GROOT IS ONS GOD ! Ek het baie hieruit geleer...mag duisende hieruit genesing ontvang...Jesus seën jou !❤
@hettiejonker3600
@hettiejonker3600 Ай бұрын
Jou getuienis versterk my geloof ontsettend, Baie dankie. As ek mag, kan ek vra dat die agtergrond musiek weggelaat word. Ons goedkoop gehoorstukke versterk die musiek só dat die getuienis skade ly. En ek weet dat die meeste mense nié die duur goed in hul ore dra nie....
@nicolenetheron1421
@nicolenetheron1421 Ай бұрын
Dankie ekt die nodag gehaar ek loop amper 3jaar en ek sukel nog met klomp goet
@altiefourie1550
@altiefourie1550 3 жыл бұрын
Amen! Ons dank ons Vader vir die volmaakte werk van die Kruis wat jou ook vir ons gespaar het. Dankie vir die getuienis wat ander kan bemoedig. Mag God hierdeur veheerlik word. Lief vir jou Sus. 🙌🙌
@charmainevandermerwe5868
@charmainevandermerwe5868 27 күн бұрын
Ons God doen steeds wonderwerke. Hy sit op die troon 🙏🏼🙏🏼🙏🏼
@SamsungJ-gt8bu
@SamsungJ-gt8bu Ай бұрын
AMEN AMEN AMEN DANKIEVADER
@user-it1xl2cc6x
@user-it1xl2cc6x Ай бұрын
Amen
@quintinswart6222
@quintinswart6222 3 жыл бұрын
Prys ons wonderlike Vader en Jesus ons geneeser. So n wonderlike testimony! He is not a man that He would lie!
@AntoinetteStruwig
@AntoinetteStruwig 23 күн бұрын
Hi Ek het jou getuienis geluister en wow. Al die eer aan God. My man veg tans kanker en ons het n seun van 3. Bid asb vir hom dat hy ook hierdeur Sal Kan Kom met God Se hulp😢
gesinsmoord was die enigste uitweg #DieGetuienis
24:03
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Pleased the disabled person! #shorts
00:43
Dimon Markov
Рет қаралды 32 МЛН
ПРОВЕРИЛ АРБУЗЫ #shorts
00:34
Паша Осадчий
Рет қаралды 7 МЛН
Stay on your way 🛤️✨
00:34
A4
Рет қаралды 27 МЛН
Amazing weight loss transformation !! 😱😱
00:24
Tibo InShape
Рет қаралды 67 МЛН
Die hel is ‘n werklikheid
25:37
Die Getuienis
Рет қаралды 31 М.
Van Ongeluk na rolstoel Hoekom NIE ek NIE
23:08
Die Getuienis
Рет қаралды 7 М.
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 19 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 31 М.
GETUIENIS I Tweede Kanse I BURRE BURGER
32:16
Radio Tygerberg
Рет қаралды 9 М.
GETUIENIS I Deur die pyn | SONJA HERHOLD
13:24
Radio Tygerberg
Рет қаралды 9 М.
Skei jou man! GOD sê: “WAG”
25:59
Die Getuienis
Рет қаралды 57 М.
Die Getuienis van Andrew de Vries
28:22
Gesinskerk
Рет қаралды 1,9 М.
Sien engel gedurende gewapende roof
28:00
Die Getuienis
Рет қаралды 24 М.
Aangeval deur Renoster Stropers
24:17
Die Getuienis
Рет қаралды 6 М.
Pleased the disabled person! #shorts
00:43
Dimon Markov
Рет қаралды 32 МЛН