GETUIENIS I Genadekanse I PETER DE VILLIERS

  Рет қаралды 6,016

Radio Tygerberg

Radio Tygerberg

3 жыл бұрын

Geniet die regstreekse onderhoude op Radio Tygerberg104FM. Hier kuier ons saam met Peter de Villiers - voormalige Springbok afrigter. Beter bekend as #Snorre!
Radio Tygerberg104FM vier in 2020 ons 27ste Bestaansjaar in media. 'n Radio stasie wat daagliks ‘n sielsgenoot vir baie mense is en het luisteraars wat al vir 27-jaar getrou die pad saam met ons stap. Dis natuurlik ook lekker om daagliks nuwe luisteraars by die 104fm-familie te verwelkom! Die stasie het deur die jare baie veranderinge ondergaan, maar die een konstante visie bly dieselfde: Om luisteraars te impakteer met die verlossingskrag van Jesus Christus.
Radio Tygerberg104fM het in Aprilmaand ‘n nuwe baadjie aangetrek met die bekendstelling van nuwe aanbieders en programme. Die slagspreuk “Jou beste musiek vir vandag se Christen” het kom lê-plek vind in die monde van die omroepers en luisteraars terwyl daar daagliks seker gemaak word die musiek wat jy op Radio Tygerberg hoor net die beste is wat ‘n boodskap van inspirasie dra.

Пікірлер: 9
@nicinaude6189
@nicinaude6189 3 ай бұрын
Finominale boodskap. Wat 'n wyse man! Baie dankie, Peter. Mag God jou en jou familie ryklik seën. ❤
@user-ct3ms5xm1m
@user-ct3ms5xm1m 9 ай бұрын
❤ Strongs coch think of you in this time of your daugter May God heal her and strongs also for your wife
@glendavanaswegen5862
@glendavanaswegen5862 Жыл бұрын
Wow, Peter de Villiers, you make me look at everything in life with new eyes and appreciation! Thank you for this beautiful testimony. I see and i hear wisdom. God bless you and your family.
@magdasmith1421
@magdasmith1421 Жыл бұрын
Wow, so insiggewend. Baie dankie.
@petragriesel6260
@petragriesel6260 11 ай бұрын
K1😊1
@willemoosthuizen9030
@willemoosthuizen9030 2 жыл бұрын
My seun het in 2017 'n paar maande voor sy dood die voorreg gehad om vir Peter te ontmoet in Gobabis Namibie.Ek wil vandag se dat hierdie video iets besonders is om na te kyk.Baie insiggewend.WELL DONE PETER.
@jaytelso3921
@jaytelso3921 2 жыл бұрын
Go coach!🙌🙏
@user-sd1hf8ew5q
@user-sd1hf8ew5q Жыл бұрын
Lag my kla Peter
@marinagrobler5295
@marinagrobler5295 2 жыл бұрын
Spyt ou snorre is ni Meer by rugby betrokke ni, hys n yster en kind van God
GETUIENIS I Tweede Kanse I BURRE BURGER
32:16
Radio Tygerberg
Рет қаралды 9 М.
Kan jy glo ... 7x jaar!!!
16:32
Die Getuienis
Рет қаралды 4,5 М.
Inside Out 2: Who is the strongest? Joy vs Envy vs Anger #shorts #animation
00:22
Why Is He Unhappy…?
00:26
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 71 МЛН
GETUIENIS I Deur die pyn | SONJA HERHOLD
13:24
Radio Tygerberg
Рет қаралды 9 М.
Hoekom word jy siek
11:47
Patmosstudio
Рет қаралды 10 М.
Susan Cilliers - "Huis van Gruwels" Boek - 3 Oktober 2019
20:05
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 16 М.
Episode-3 N Ware Getuienis
22:44
Germano Moses
Рет қаралды 1,4 М.
Wees 'n Beter pa I Anton se Getuienis
3:29
Radio Tygerberg
Рет қаралды 3 М.
Peter de Villiers and Carine Interview
3:29
AE Switch
Рет қаралды 636
GETUIENIS I Swangerskap I LIEZEL MARITZ
18:00
Radio Tygerberg
Рет қаралды 3,4 М.