God grou vir jou | Andries Vermeulen

  Рет қаралды 138,289

Worcester Christen Gemeente

Worcester Christen Gemeente

4 жыл бұрын

Sondag 24 November 2019

Пікірлер: 83
@geneekester4928
@geneekester4928 5 ай бұрын
Here my God,dankie Vir hierdie dag,U het gered ,geroep en vrygemaak , vergewe my Here , Ek so skoongewas in die bloed van Jesus , Ek WY.my.lewe aan U, U is my God en my Verlosser
@user-bd8yz8if6y
@user-bd8yz8if6y 11 ай бұрын
Andries ek is marius bezuidenhout dankie vir waarheid wat jy verkondig God Seen jou
@emilielubbe9274
@emilielubbe9274 3 жыл бұрын
DANKIE HERE VIR N KIND SOOS ANDRIES VERMEULEN OM U WOORD VIR ONS TE BRING OM TE VERSTAAN. DANKIE GOD. AMEN. 🙏🏻
@sarieduplessis2128
@sarieduplessis2128 2 жыл бұрын
Jong man val terug in alkhol. Bid asb saam met my, dat God hom sal uitgrou. Dankie Andrie vir die godelike openbaring.
@lorrainescheepers579
@lorrainescheepers579 2 жыл бұрын
Andries het werklik die vermoeè om mens se aandag gevange te hou. Hartseer stories! Hartseer. Jy is n ster Andries in God se koninkryk.
@HantieGough
@HantieGough 3 ай бұрын
Andries dankie vir jou woord gee. Jy praat so reguit mens kan nie anders as om God aan te neem nie. Ek het ms maar God is my alles. Wanneer is jy in Rustenburg sal graag jou te ontmoet. Mag God jou seen
@laverndaniels5238
@laverndaniels5238 2 жыл бұрын
This message is a reminder that Our Father would never leave us nor forsake us..... Die Here is groot en almagtig dankie vir die Boodskap Gesalfde🙏❤
@riekiecoetzee7257
@riekiecoetzee7257 Жыл бұрын
Amen dankie Heer vir hierdie boodskap.Geseende dag 🙏🙏
@leoniewilliamson2811
@leoniewilliamson2811 2 жыл бұрын
Dankie Andries, jou boodskappe dra ons deur hierdie moeilike tye. Moet asseblief nie ophou nie, God sien alles en is sekerlik baie trots op jou.
@elizedejager4178
@elizedejager4178 Жыл бұрын
Qwq
@AnnaMartins-ph7yb
@AnnaMartins-ph7yb 10 күн бұрын
❤😂
@rudiekeyser2495
@rudiekeyser2495 4 жыл бұрын
Andries Vermeulen jy het die hele Bybel vir ons in een Preek saamgevat in ,,,Sondagoggend erediens 27 Oktoer 2019 wat ek vandag 4 April 2020 geluister het.Ek kon nie ñ comment daarop gee,want dit was afgeskakel. Ek kom net dankie sê vir ñ geweldige boodskap wat ek aan my seun deur gegee her.Hy was gisteraand baie swaar op homself en ek en my vrou het vir hom gebid vannag, en hier kom hierdie boodskap. My seun sit met sy seun Rudie Keyser 12 jaar met rugmurg kanker. Andries die Here is met jou. Dankie.
@sacoetzer558
@sacoetzer558 2 жыл бұрын
Hoe was dit dan so doodstil as die gees van die Here so vaardig was ek skree soos a mal ding hier hallelujah prys Sy Naam glorrrrryyyyy👐👐👐
@johnvanschalkwyk1446
@johnvanschalkwyk1446 3 жыл бұрын
Jy geseen wil net bly by die here dank baar om jou testimony te hoor jy het my krag ge gee
@susanswartz5747
@susanswartz5747 3 жыл бұрын
Dankie Andries fantastiese boodskap ... ek lees elke oggend Psalm 91uit die 33 vertaling ..vers 14 Omdat hy MY liefhet, se GOD , daarom sal EK hom red; EK sal hom beskerm, omdat hy MY NAAM ken .... vers 16 Met lengte van dae sal ek hom versadig, en EK sal hom MY heil laat sien .... ons aanbid n GOD van baie beloftes ...
@hesterbreed8013
@hesterbreed8013 2 жыл бұрын
Dankie Andries powerfull woord God grawe ons uit haleluja Hester Breet Warmbad
@NitaBotha
@NitaBotha 3 жыл бұрын
Dankie Andries, deur die woestyn het Hy my gedra en aan die einde het ek die nuwe lewe en land gekies.... omdat God vir my grou! Dankie Here
@elnakruger3830
@elnakruger3830 2 жыл бұрын
x
@lindseycreative206
@lindseycreative206 4 жыл бұрын
Andries, thank you so much for this beautiful sermon. Sit aleen in die middle ooste, en miss my land, familie en spiritual siblings. Prys die Here vir jou wonderlike boodskap van God af. Ek het dit so nodig gehad. Baie dankie!
@raymondjp4824
@raymondjp4824 4 жыл бұрын
Andries se boodskappe bly relevant en n inspirasie. Sal graag n diens van hom wil bywoon en ervaar. God is Groot!!
@cecilrudath7367
@cecilrudath7367 3 жыл бұрын
Goeie more
@cecilrudath7367
@cecilrudath7367 3 жыл бұрын
Amen Mag God jou seen en jou family en my ook Groete
@petrosmith7563
@petrosmith7563 3 жыл бұрын
@@cecilrudath7367 ,,,,
@lorrainebackman3670
@lorrainebackman3670 3 жыл бұрын
Dit was baie geseend
@PL_fit
@PL_fit 2 жыл бұрын
Ttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttt5tttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttt5ttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttt5ttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttt5ttt5tttttttttt5ttttttttttttt55ttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttt5ttttttttttttttt5tttttttttttttttttttt555tttt5tt5tt5t55t55tt5t555tt5555tt5tttt55ttt5t5tt55
@dorothyhendricks6116
@dorothyhendricks6116 3 жыл бұрын
Andries Vermeulen God gebruik jou om mense soos ek nader aan Hom en in Hom te bring
@annavisagie6498
@annavisagie6498 2 жыл бұрын
Dankie here dat u nog steeds vir my grou
@shaleencorondimas3331
@shaleencorondimas3331 3 жыл бұрын
Andries... Thank you for this encouraging message.... Our family was just as trapped in our earthquake... We shouted out to God to save my sister's 25yr old God fearing son who got injured during an indoor soccer game... He was hospitalised during the Holy week and on good Friday around 14:30 Dillon passed away... I struggle with why God didn't dig us out.. On 2nd April 2021 darkness came over us... We in so much pain
@elizabethboshoff4566
@elizabethboshoff4566 5 ай бұрын
Amen 🙏 Amen
@salomievanderwesthuizen7392
@salomievanderwesthuizen7392 Жыл бұрын
Wonderlike boodskap Ai bid saam vir my seun Ons as familie is al jare onder die aardbewing van sy besluite Fantasties woord Dankie
@user-ey5yd3wz2x
@user-ey5yd3wz2x 4 ай бұрын
All u must do pray and fast for him . keep on praying for him It's not easy road we in
@pouteessen2594
@pouteessen2594 4 жыл бұрын
Baie dankie vir jou mooi boodskap
@adriaanabrahamse4106
@adriaanabrahamse4106 Ай бұрын
Amen 🙏
@suzette860
@suzette860 4 жыл бұрын
bid asseblief vanoggend vir my hond wat brandwonde opgedoen het, ek bid dat GOD haarbrondwonde sal heel en haar gesond sal maak, dankie Dierbare Vader vir U hand van genesing. Amen
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 3 жыл бұрын
Baie dankie vir die Boodskap.
@jobritz4889
@jobritz4889 4 жыл бұрын
Pragtige bds ..Andries Vermeulen..toe ek jou die eerste keer gesien het ,"Innebos"..het ek net geweet jy gaan n fantastiese boodskapper word.Hou jou voete altyd plat op die grond en jou kop omhoog!Nelspruit en Sandveldgroete.
@kosiemaree3485
@kosiemaree3485 Жыл бұрын
Amen
@hennie77777
@hennie77777 3 жыл бұрын
Dankie ou seun! So verfrissend om jou storie te hoor en wat die Here in jou en jou familie se lewens gedoen het. Jy raak talle mense met jou bediening. Bly oorspronklik en hou dit reguit en onverdund! Ons woon in Tampa, Florida maar bid vir jou elke dag. Sterkte en seeninge...
@anna-marievandeventer1497
@anna-marievandeventer1497 3 жыл бұрын
Amen! Baie dankie Andries
@hansiecalitz7070
@hansiecalitz7070 10 ай бұрын
Wow dis awesome
@susanswartz5747
@susanswartz5747 3 жыл бұрын
AMEN AMEN AMEN
@babsiepieters1935
@babsiepieters1935 4 жыл бұрын
Waar kan ek dalk asb Andries. Sel sel no kry asb asb
@theresagoldschmidt8740
@theresagoldschmidt8740 3 жыл бұрын
PRAY AND PRAY TO ALMIGHT GOD FOR OUR BELOVED COUNTRY SOUTH AFRICA. THERE IS A DEMONIC BILL BEFORE PARLIAMENT TO STRIP AL;LOF US OF OUR PROPERTIES AND GOODS. THIS IS A CHRISTIAN BATTLE CRY TO ALL GOD FEARING SOUTH AFRICANS TO TURN TO GOD AND BEG HIM FOR HELP AND PROTECTION.
@ritaferreira1407
@ritaferreira1407 2 жыл бұрын
Dankie 🙌
@eduardthenu6644
@eduardthenu6644 2 жыл бұрын
Thank you
@veronicaeckley3221
@veronicaeckley3221 4 жыл бұрын
Bid vir my depressie.. Dankie
@Sellingsugar938
@Sellingsugar938 4 жыл бұрын
Veronica Eckley...ek heti boodskap v jou. Hoe kan ek jou kontak. As jy wil kontak my by colettevdp@gmail.com. ek woon in Australia.
@juliewhitehouse5843
@juliewhitehouse5843 3 жыл бұрын
bid vir jou
@ritaferreira1407
@ritaferreira1407 2 жыл бұрын
Amen en Amen 👑👑👑
@lynettereinecke922
@lynettereinecke922 4 жыл бұрын
dankie. ek luister en leer. jou woorde maak heel. God is met jou
@marieharding5789
@marieharding5789 3 жыл бұрын
N v jju
@karencoetzee3991
@karencoetzee3991 3 жыл бұрын
Baie baie dankie Andries jy is n wenner
@karencoetzee3991
@karencoetzee3991 3 жыл бұрын
baie baie dankie vir jou in ons lewens op You Tube
@karencoetzee3991
@karencoetzee3991 3 жыл бұрын
baie baie dankie Andries PRYS DIE HERE AMEN AMEN AMEN
@karencoetzee3991
@karencoetzee3991 3 жыл бұрын
Prys Die Here baie baie dankie Andries
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 3 жыл бұрын
Dankie Here.
@errolbuddybekker8541
@errolbuddybekker8541 3 жыл бұрын
Dankie Andries
@ernestbailey6617
@ernestbailey6617 3 жыл бұрын
As julle aanhou glo sal julle gered word.... nou vra ek jou waar staan dit in die bybel..
@user-ey5yd3wz2x
@user-ey5yd3wz2x 4 ай бұрын
Good morning 🌞 broer ek wil jou net reg help.die bybel moet ons ken .ja daardie verse is baie mooi. Onthou God se woord se ook as jy my volg moet ons bereid wees om ons kruis op te tel .reik man wil nie sy geld weg gee .ja Hy kon Jesus gevolg het .maar Jesus het sy begeerte gesien.hy kan nie Jesu😂ds volg en dy geld nie d
@user-gt3ch4rw1u
@user-gt3ch4rw1u 6 ай бұрын
😅😊😅😊
@sandradekker151
@sandradekker151 3 жыл бұрын
Amen 🙏🙏
@user-mv4zn2sb7p
@user-mv4zn2sb7p 21 күн бұрын
Lauren ❤Amen
@shaleencorondimas3331
@shaleencorondimas3331 3 жыл бұрын
Anybody who would like to hear more about Dillon Feris can watch his memorial service on Facebook at rock city church jhb
@Sellingsugar938
@Sellingsugar938 4 жыл бұрын
God se, John. 14. [15] If ye love me, keep my commandments. [21] He that hath my commandments, and keepeth them, he it is that loveth me: and he that loveth me shall be loved of my Father, and I will love him, and will manifest myself to him." Om God lief te he is om Hom te gehoorsaam. SY WET, die 10 gebooie, te gehoorsaam. Die storie v k okning Dawid is i lewensles oor bekering v sonde. Dis i baie ernstige saak tussen jou en God. Neem Sy woord ernstig. Gaan ondersoek jouself en kyk wat in jou lewe doen jy verkeerd en wat doen jy nie wat God van jou verwag. Die goeie nuus (gospel) gaan oor die boodskap wat Jesus vir ons gebring het, dit gaan nie oor Jesus self nie. Baie mense dink dit. Nee, Jesus het gekom om sy Vader te verklaar. He came to magnify the law. A Christian is a doer of the law not a hearer only. Gaan bestudeer God se wet in detail. Gaan kyk op youtube, the trumpet daily : 1)IS OBEDIENCE TO THE 10 COMMANDMENTS NECESSARY, 2) BEWARE OF FALSE CONVERSION 3) THE ORIGIN OF FALSE CHRISTIANITY Mense, julle oe sal oop gaan.
@louisyahburger6483
@louisyahburger6483 3 жыл бұрын
Dit is skokkend hoe ver die mens geval het en hoe hul dwaalleer aanhang.Mense stel nie in die waarheid belang want hul te besig om die dinge van die wereld na te jaag en dien die geld god mammon.Hulle geen verhouding met die ware SKEPPER YAHUAH nie.Hulle hang n valse jesus aan en besef nie slegs een naam kan jy deur gered word...en dit die VADER se naam...YAHUAH.Die seun YAHUSHA wat beteken YAHUAH IS SALVATION....Wie is redding??Die VADER en SKEPPER YAHUAH.YAHUSHA het self gese dat HY im die VADER se naam kom maar dat mense dit nie sal aanvaar....n ander een sal in sy eie naam kom...hom sal julle aanvaar....daai ander naam,wat al van die 16 de eeu vir die mense geleer is,die naam jesus saam met die naam immanuel,want as jul nog nie weet die anti-christ gaan van islam wees en hul leier word die imam genoem...waarom dink julle die naam immanuel vir julle ook in bybel gesit...wat beteken...god met ons.En wat gaan die anti-christ soos mense hom ken doen...in die tempel van YAH gaan sit en homself YAH(god) verklaar.Die seun sal dit nooit doen want HY is nie YAH(god).YAHUSHA is die seun van YAH(god) en HY die Koning van konings en hoof prietser van priester...dit sy titels.Kom of kyk wat se die eerste gebod....JULLE SAL NAAS MY GEEN ANDER YAH(god) he......slegs YAHUAH is YAH...nie eers die SEUN is YAH....Kyk hoe mooi breek mense die eerste gebod deur die seun te aanbid...WOW...hoe ver die mens nie geval nie.Maar die wat aan die gees van dwaling oorgegee is sal by jesus en immanuel bly tot die dood.....hulle klaar geestelik blind en doof.Die seun YAHUSHA is nie ons YAH(god)....HY is ons koning en hoof priester.Em dink julle nou rerig die anti-christ(anti-messiah) gaan hier oppop en se hallo my naam is pietie.....nee...hy gaan die valse name gebruik want mense al lankal mee gebreinspoel is.Verbasend hoe mense dink jy kan die SKEPPER en SEUN se name oorvertaal maar maak nie saak waar daai selfde mense gaan in wereld bly hul eie naam presies die selfde...skrik wakker mense...jy kan nie n naam oorvertaal.En sommer nog ietsie by om julle te wys hoe ver die mens al geval het en hoe ver hul is onder die dwaling...hallelujah of halleluyah...wat beteken dit..praise be to god .....sien julle laaste gedeelte...YAH....so dit die rergte woord vir god.Hier kom die skok...die een wie die mense ken as satan of die duiwel se regte naam is hallel....wat hallelujah rerig beteken is satan is god(hallel is god)....nie praise be to god.....kyk hoe bely die mense met hul mond satan is god en die dwase wat onder die gees van dwaling staan weet dit nie eers.En weet die mens dit nie dat twee koningkryke bestaan?Dit in die bybel en dit sal so bly tot die SEUN kom dan sal hulle eers weer saamsmelt.Die koningkryk van israel en die koningkryk van juda(YAHUDAH).Die koningkryk van israel is israel en die koningkryk van Juda(YAHUDAH) is suid afrika....waarvoor dink julle die wereld ons rerig so gehaat en in opstand gewees.....skrik wakker mense....maak julle leeg van die wereld se dinge en gaan met n opregte hart voor YAHUAH julle YAH en bely jul sondes en roep hom aan soos daar in jeremia 33 vers 3 staan en HY sal onverstaanbare en geheimlike dinge aan julle openbaar en bevestig soos daar geskryf staan as julle hom opreg soek en wegdraai van die wereld en wegdraai van geld....onthou jy kan nie YAH en geld dien...jy kan slegs die een of die ander he....nooit altwee...moderne rykdom kom van hallel(satan)....die SKEPPER YAHUAH NIKS MET MODERNE RYKDOM TE DOEN hallel se grootste aas....geld....the root to all evil.
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 3 жыл бұрын
Here hier is ek.
@user-sk1pj1nn9r
@user-sk1pj1nn9r Ай бұрын
Andries mag ek jou bel ek wil n gebed doen vir my
@phyllisjohst7153
@phyllisjohst7153 4 жыл бұрын
Watter pragtige boodskap waardeer dit so baie
@kosiemaree3485
@kosiemaree3485 Жыл бұрын
Helma Maree
@ethelmienie4604
@ethelmienie4604 3 жыл бұрын
Klink soos my kinderlewe.
@joeyforwood6755
@joeyforwood6755 3 жыл бұрын
Undo
@susiedebeer6310
@susiedebeer6310 4 жыл бұрын
.
@user-ey5yd3wz2x
@user-ey5yd3wz2x 4 ай бұрын
Moenie Jesus volg net op rocking chair nie .die pad is baie small almal sal nie die Die pad wil loop nie .we must fight the good fight yes u must fight ,yes
@lorrainescheepers579
@lorrainescheepers579 2 жыл бұрын
Loof die Here vir die kragtige boodskap!!
@NickyVersterGodsmedium
@NickyVersterGodsmedium 2 жыл бұрын
Wat se die Bybel werklik vir ons? kzfaq.info/get/bejne/pt5-hbV0qp23o30.html
@phyllisjohst7153
@phyllisjohst7153 4 жыл бұрын
Hoe kan ek hierdie boodskappe elke dag kry asseblief
@phyllisjohst7153
@phyllisjohst7153 4 жыл бұрын
My hand is op bid vir my asseblief
@ashwinjass5152
@ashwinjass5152 4 жыл бұрын
@@phyllisjohst7153 🙏
Gee jou boot vir Jesus - Andries Vermeulen, 15 April 2018
54:31
LewenSentrum
Рет қаралды 547 М.
OPEN ASB SY OË DAT HY KAN SIEN | Johan Schoonraad
35:45
Worcester Christen Gemeente
Рет қаралды 615
孩子多的烦恼?#火影忍者 #家庭 #佐助
00:31
火影忍者一家
Рет қаралды 52 МЛН
Heartwarming Unity at School Event #shorts
00:19
Fabiosa Stories
Рет қаралды 14 МЛН
تجربة أغرب توصيلة شحن ضد القطع تماما
00:56
صدام العزي
Рет қаралды 56 МЛН
Beste grappe van Oppiestoep S8, E12 - Episode 12
17:01
PlatkopTalks
Рет қаралды 76 М.
Die stem van die Heilige Gees
41:15
LewenSentrum
Рет қаралды 24 М.
9 Februarie 2018   Andries Vermeulen
1:13:15
Cornè Liebenberg
Рет қаралды 152 М.
2022 05 22 Soos in die Hemel, so ook op die aarde
48:18
NG Kerk Hartenbos
Рет қаралды 15 М.
Die beste stories van Oppiestoep | S8 Ep 13
8:08
PlatkopTalks
Рет қаралды 47 М.
Lewe In Die Liggaam Van Christus | Johan Schoonraad | Worcester Christen Gemeente
42:27
My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018
59:41
GAAN EK HEMEL TOE? - Andries Enslin, 27 Januarie 2019
42:36
LewenSentrum
Рет қаралды 48 М.
Andries Vermeulen - Onthou die eend - 28 April by Fokus Deo
1:03:35
Wonderwerk op wonderwerk - Anton Botha, My Getuienis
1:05:45
Anton Botha GS1200
Рет қаралды 27 М.
孩子多的烦恼?#火影忍者 #家庭 #佐助
00:31
火影忍者一家
Рет қаралды 52 МЛН